Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Club 411 Portofino

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank-laan 2, Portofino G19, Island Club, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Island Club 411 Portofino is in Century City in Kaapstad en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 1 kindermatras. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Simon I
Gesin met tieners
5.0
Most satisfying. Brilliant accommodation with real excellent and quality service. Thanks. God bless!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Gertie M
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons is so vriendelik ontvang, alles is netjies, skoon. Sal weer daar gaan bly.
Jul 2023
Annemieke H
5.0
Thank you for a most enjoyable stay. The apartment was beautiful, safe and clean. We will definitly return when visiting Cape Town. Aw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Anbanithi M
5.0
We had a wonderful stay. A beautiful apartment, with amazing views of the garden from the balcony. It was very relaxing and therape...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Evert P
Gesin met tieners
4.6
Ons verblyf was soos verwag en het dit selfs oortref in sommige gevalle. Oor die algemeen het ons 'n positiewe ervaring gehad en ons tyd geniet. Ons w...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Century City Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • North Bank-laan 2, Portofino G19, Island Club, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island Club 411 Portofino het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank-laan 2, Portofino G19, Island Club, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz8V8XBfPz5SU8QFgq8hbvMprNx8qRvfwKVhCidaPoneZaBN9EY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 North Bank Lane, G19 Portofino, Island Club Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8929223 18.5079341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang