Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itaga Luxury Private Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Itaga Luxury Private Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Julius S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius S

Uitstekend, diens en kos was uit die boonste rakke.

Uitstekend, diens en kos uit die boeke!

Itaga Luxury Private Game Lodge se terugvoer

Beste Julius

Baie dankie vir julle besoek en vir die wonderlike terugvoering.

Ons hoop om jou vinnig weer te verwelkom.

Groete,
Die Itaga Span

Itaga Luxury Private Game Lodge
Anja E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja E

Unbelievable, fantastic value for money.

Where to start: Food - excellent. Safety - 5 star. Service - exceptional. Itaga is really a hidden gem where your whole body and soul can find peace. Thanks to the team for your hard work and hospitality. Would definitely come again. Anja.

Karin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Tranquil.

Beautiful. Enjoyed our stay.

Itaga Luxury Private Game Lodge se terugvoer

Dear Karin

Thank you very much for taking the time to write this wonderful review.
We appreciate it and we hope to welcome you back to Itaga Lodge very soon.

Best regards, Gretha

Itaga Luxury Private Game Lodge
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Robert H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

Gem in the African bush.

A true bush experience within easy driving distance of Johannesburg. Our chalet was comfortable with all the amenities one would expect of a five star lodge, completely private with only the sounds of the birds and the occasional browsing nyala. The lodge is small enough to offer wonderful personalised service where every wish is catered for. Special thanks to Alex our game guide and the staff of Itaga Luxury Private Game Lodge who made our stay memorable.

Itaga Luxury Private Game Lodge se terugvoer

Hi Julia, thank you so much for taking the time to write this wonderful feedback. It was lovely having you and we hope to welcome you back soon. I will make sure to carry your message over to the staff at the lodge. Best regards. Gretha

Itaga Luxury Private Game Lodge
Jacquese P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquese P

Amazing experience.

Thanks for the unforgettable experience.

Itaga Luxury Private Game Lodge se terugvoer

Beste Jacques
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om jul sommer vinnig weer te verwelkom vir 'n kuier.
Groete, Die Itaga Span.

Itaga Luxury Private Game Lodge
Burnet J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burnet J

Uitstekende diens.

Itaga se diens is uitstekend, 'n mens voel onmiddelik welkom. Ontbyt het uitgestaan onder die etes.

Itaga Luxury Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om jul binnekort weer by Itaga Lodge te verwelkom. Groete, Die Itaga Span.

Itaga Luxury Private Game Lodge
Anneline S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline S

Rustig en ontspannend.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam en gasvry. Kos is uitstekend. Definisie van rustigheid in die bosveld.

Herman M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M

Aangenaam, dink egter meer kan gebied word vir 4 ster verblyf.

Kamers naby aan mekaar, hoor geraas langsaan. Badkamers baie klein vir 4 ster verblyf. Kos is uitstekend. Gras kan meer netjies gesny wees.

Anthia C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthia C

Beautiful, peaceful getaway.

We loved our stay. Very friendly and accommodating staff.

Sarah S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah S

Excellent client service.

Breakfast, lunch, high tea amazing. Supper a little disappointing, although dessert was magnificent. Nathan and his partner were an amazing host and hostess, knowledgeable, warm, friendly, hard workers!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende kliëntediens.

Ontbyt, middagete en teetyd was ongelooflik. Aandete was wel ietwat van 'n teleurstelling, hoewel die nagereg heerlik was. Nathan en metgesel was ongelooflike gashere, met baie insig, en is warm, vriendelike, hardwerkende mense!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fanus B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus B

Maak enige geleentheid 'n fees.

Eenhede en res van perseel is goed versorg. Gasvryheidspan is behulpsaam en vriendelik. Kos is uit die boonste rakke met 'n uitstekende chef. Gids wat baie mooi en leersaam verduidelik tydens wildritte.

Marius S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Ongelooflike waarde vir geld!

Ons was vir 'n naweek weg na Itaga Lodge en dit was 'n ongelooflike ervaring gewees. Die vriendelikheid van die staf was iets besonders gewees. Die kos was voortreflik gewees en meer as genoeg gewees. Die wild om die lodge en by die watergat is volop. Die kamers is ook baie netjies en luuks. Ons gaan vir seker terug gaan Itaga toe.

Itaga Luxury Private Game Lodge se terugvoer

Hi Marius

Baie dankie vir u teruggevoering.

Itaga sien regtig uit om u weer by ons te hê.

Groete

Itaga

Itaga Luxury Private Game Lodge
Philip M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Wanneer alles baie positief hanteer word om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak, moet dit wonderlik wees.

Die tariewe van verblyf en kos en drank is natuurlik op die buitelandse besoeker gerig. Dit bly egter 'n wonderlike ondervinding en die personeel gaan uit hulle pad om enigeen meer as tuis te laat voel.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ko Rustige ? - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ko Rustige ?

Heerlijk verblijf voor een paar dagen.

Smaakvol ingerichte kamer en lounge. Uitstekende service. Goede ligging in privé reservaat met veel wild.

Dorothy R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy R

Naweek weg vir ons huweliksherdenking.

'n Juweel weggesteek in die laeveld, omring deur luuksheid en afgerond deur gasvryheid wat jou vir 'n feit sal laat terug kom.

Karen S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Ons wou glad nie teruggaan huistoe nie!

Itaga is 'n fantastiese plek, die kos is 'n fees! Dankie aan Maxwell, die sjef, vir die lekkerste fillet wat ons nog ooit geëet het! Rachelle en Liezel is net die beste, hulle is uiters professioneel, vriendelik en het baie kennis van die veld en diere!

Saheed O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saheed O

Excellent game lodge!

No complaints.

Vanaf R4 640
R4 640 R3 248
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 640
R4 640 R3 248
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela Bela, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YzJmZjAxLTQyOTQtNGFmNi05YjU4LTU2YThhZDk5MmYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 640 nouVanaf R3 248 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bele Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.84192131543 28.048699200154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang