Itaga View
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 236
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Isaac M - Mrt 2024
Algehele gradering
The place is so clean and spacious. I'd definitely go back again.
Itaga View se terugvoer
It was lovely hosting Isaac and family.
Chantel N - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Charlotte S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike pragtige plek, uitsig is asemrowend mooi!
Freedom T - Aug 2024
Algehele gradering
10/10 Absolutely no complaints.
Itaga View se terugvoer
Thank you, Freedom. It was a pleasure hosting you.
Martinique L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier saam vriende.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Mari W - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het die gameviewer gehuur vir die Saterdag en ons het dit baie geniet!
Lees meerChene N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en ruim huis met lekker kuier en swemplek.
Itaga View se terugvoer
Dankie Chene
Ek hoop julle kom kuier weer.
Brandon O - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing view and location.
Vivien L - Mrt 2023
Algehele gradering
The location is perfect and the views are amazing. Great for couples getaways.
Lees meerPieter D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige groot plek. Goeie ligging. Alles is daar wat 'n mens nodig het.
Itaga View se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Julle deposito was terugbetaal met ontvangs van julle besonderhede.
Edwinah L - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige spasie met paar probleme.
Lees meerReinhardt Z - Sep 2022
Algehele gradering
Itaga View was vir ons besonders lekker!
Itaga View se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer Reinhardt. Dit was lekker om julle hier te kon he. Ek hoop julle kom kuier weer.
Robert F - Apr 2022
Algehele gradering
The almost 270 degree view from the balcony is exceptional.
Gert S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig by verblyf.
Sharnie M - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek en area.
Robert O - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend!
Martinique L - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Olivia N - Des 2021
Algehele gradering
We had a pleasant and comfortable stay, thank you.
Junaye J - Aug 2020
Algehele gradering
What an amazing experience.
Itaga View se terugvoer
Thank you. Hope to be able to accommodate you again in the near future.
Seshan R - Feb 2020
Algehele gradering
Great spot inside the awesome Mabalingwe Reserve.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek in die awesome Mabalingwe Reservaat.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Armand V - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig en kuierarea.
Mzwakhe M - Des 2019
Algehele gradering
Once-in-a-lifetime experience!
Sandra V - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek!
Itaga View se terugvoer
Kom kuier gerus weer Sandra.
Fulufhelo S - Nov 2019
Algehele gradering
Pictures don't do it justice, amazing views.
Lees meerNtombikayise N - Mei 2019
Algehele gradering
Yes for relaxation and nature.
Lizel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi natuurskoon.
Itaga View se terugvoer
Baie dankie Lizel. Kom kuier gerus weer!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang