Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaca 13

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 12 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St. Patrick-straat 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ithaca 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is naby Lucienstrand, 'n blouvlagstrand, en ander trekpleisters in die area.

Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte, tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond met 'n stoof. Die grensende leefarea het 'n TV met 'n Open View-dekodeerder. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie dekodeerder saambring (Explora word nie ondersteun nie).

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en daar is veilige onderdak parkeerplek. Neem asb. kennis dat die lugversorging in hierdie woonstel nie werk nie.

Die kompleks is ook naby restaurante, 'n Spar-supermark en 'n kort motorrit van ander trekpleisters in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • St. Patrick-straat 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ithaca 13 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St. Patrick-straat 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5348aea6e5bd8f43658e1c414a285cc9aee3783a85ad52c03a3a5d1f594394c894182896073b9ab3c3b4f56392eeca71766e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 1 St Patrick Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.854091211294 30.378140860995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang