Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JacarandaJoy 28

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Joan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Gemaklik en dierevriendelike verblyf. Baie goeie, gemaklike, dierevriendelike (ek het met twee pugs gereis), en bekostigbare akkommodasie met 'n goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kwaliteit verblyf. Voel asof 'n mens by goeie familie of vriende kuier, met gasvrye ontvangs en verblyf. Skoon en netjies, goeie linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons was vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Alles was netjies en in plek. Ons het verskriklik lekker gebly in die rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tienie
JacarandaJoy 28
Julle was aangename gaste. Kom gerus weer!

Nico Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Aan alle verwagtinge voldoen. Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou was baie vriendelik en het amper daagliks gevra of alles nog reg was. Kan JacarandaJoy vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Die weer/reen en wind het ons ongelukkig nie toegelaat om veel te doen nie. Die binne braai en televisie was die gesin se grootste geskenk. Ons kon ons lekker geniet het, die plek was skoon en baie ruim. Vir 'n lekker wegbreek is dit die perfekte plek. Naby die Mall geleë en baie rustige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tienie
JacarandaJoy 28
Baie dankie Mario Kom gerus weer!

Ria B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Asemrowend. Dienslewering is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

The stay was so relaxing and comfortable. The host was amazing and kept us informed of load shedding, etc. Highly recommended. Our dogs were welcomed with open arms and we really appreciate this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tienie
JacarandaJoy 28
Thanks, Amanda. Do come again. Regards, Tienie

Martie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie goed. Ontvangs puik, netheid puik, goed toegerus - sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junaidon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustig en gasvry. Ons het dit baie geniet en dit was rustig sal enige tyd weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Genotvol. Baie rustige stil omgewing. Pragtige plekkie, goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandalaan 28, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e29f34f7b483b601999480d7af7a959914dc75246223f4f20139cc5dd3706635520680fa20c1c16e8ffc4a400634d44450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 5 mense 14 5 1 5 28 Jacaranda Avenue Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.5932699 22.19275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang