Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Liezel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dis die geld en ry tyd werd daarheen! Lekker naby aan die Kruger ook! Ons is mal oor hierdie plek en diens. Ek en my man was saam ons 5 weke oue baba 4 nagte by hulle, dit was so lekker. Die diere is so mak en al om jou baba het dit vreeslik geniet om buite te wees, ek kon selfs borsvoed onder die lapa met die lekker lê stoele. Daar is sommer 'n dakwaaier daar ook! Die swembad is net groot genoeg en lekker warm. Diens is uit die boonste rakke gewees, hulle het sommer ook my haarprodukte wat ek daar vergeet het terug aan my versorg! Ek sal die plek aan enige persoon aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Beautiful place in beautiful accommodation. Loved our short stay, would have liked to stay longer, but a bit too expensive for our RSA budget. Still worth saving for it for that very special occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Saam met eggenote, 'n bosveld-natuurwegbreek. Daar was baie geraas wat afbreek gedoen het. Het WIFI installeer in tente, maar op so 'n wyse dat die unifier snags die hele tent verlig wat 'n steurnis tydens slaap veroorsaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Antonette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustige atmosfeer. Het die rustigheid van die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Dit was so 'n ervaring! In die middel van die bos! Die wasbak in die kombuis is ongemaklik. Net was, nie afspoel nie! Baie vriendelike werknemers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Uitstekende geriewe, rustige atmosfeer met sielerus. Verblyf was perfek met alles wat nodig is en daarmee saam 'n rustige bosveld-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Amazing! Ons tweede kuier by Jackalberry en kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Dit was 'n heerlike plek om by te woon, van die pragtige uitsig tot die wildediere wat in jou swembad kom water drink. Die tenthuisies was baie luuks en het ons verwagtinge oortref. Daar is wel ongelooflik baie insekte, voorsorg moet getref word voordat mens na daardie omgewing reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

'n Ongelooflike skoon, netjies en baie luukse akkommodasie. Dit is en bly 'n fantastiese ervaring so in die bos met die natuurlewe rondom jou. Terwyl jy sit en ontspan sal die bosbokkies stukkie blaarslaai kom bedel. Die gebande muishonde speel voor jou rond. Later stap die vlakvark familie verby en dan staan die koedoe daar asof hy op wag is. Deurentyd is die voëlgesang en fluit ongelooflik. Hierdie is my huis in Marloth Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Beste Gerry Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer die posititiewe terugvoer baie en hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete Leonie

Antonie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Waarde vir geld. Rustig en eksklusief. Die kampplek het verras met sy privaatheid, eksklusiewe ablusie en plonspoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Jackalberry Ridge - Dream Resorts
Beste Antonie Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer opreg. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Bos-groete Leonie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 368

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsrylaan 3884, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c4f42b1e6c8b9efe12329a1d7092c530d14dc7f08dfcfd5a9bc4ea8f979c10d6ffa0777b3fc3ebe4981b796a1cbeb2da0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 3884 Olifants Drive Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.348973336468 31.783814402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang