Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobs Cottage by the Ocean

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jacobs Cottage by the Ocean is in Sunwich Port in KwaZulu-Natal, tussen Banana-strand en die South Port-blouvlagstrand geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, staproetes, Ziplines en ikoniese besienswaardighede.

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, buite-sitarea, WiFi en 'n TV met DStv-Compact in. Die eenheid het ook 'n onderdakstoep, braai-area en 'n privaat tuin wat omhein is en 'n uitsig bied. Verder is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar, en gaste is ook welkom om op die perseel voël- en walviskyk te geniet. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Die strand, Orcas Pub and Grill en plaaslike winkels is naby die eiendom geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Natasha P
Saam met vriende
5.0
Peaceful, well equipped and clean with a lovely ocean view. Really enjoyed our peaceful weekend stay at Jacobs Cottage with our two dog...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kathryn S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful pet-friendly place in walking distance from the beach. This property offered excellent value for money. In particular, it has ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Amanda V
Gesin met tieners
5.0
Stil, veilig. Ons verblyf by Jacobs Cottage by the Ocean was awesome. Alles wat jy nodig het in die kombuis is daar. Die hele cottage is skoon en netj...
Sien meer
Feb 2024
Pieter D
Gesin met klein kinders
5.0
Presies wat nodig was. Dis presies die plek wat jy nodig het as jy net wil wegkom, asemhaal en jouself weer wil vind. Dis bekostigbaar met als wat jy ...
Sien meer
Jul 2023
Jacqueline M
Gesin met tieners
4.8
Vriendelik, vuilig en naby die swem strand. Ons het baie lekker gebly by Jacobs Cottage. Eienaars was baie vriendelik en kon ook my Yorkie Bella saamv...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jacobs Cottage by the Ocean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b0cf19c2329e524e86286acf9ab5b4b3a90e9b73309efea5d26b18b1d5137c1e06581ac67491488e5bcfa5ea8b6fdd70ce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 16 Diagonal Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.667808074754 30.511141031335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang