Jakaranda no 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Selvey- en Lilliecrona-boulevard, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jakaranda no 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n netjiese woonstel in Beacon Rocks en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit is slegs 200 m vanaf die swemstrand en visvangpier.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, slaapbank en 'n TV met DStv-kanale. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring.
Buite is daar 'n etenstafel, uitsig oor die tuin en 'n speelarea. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n wassery op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoek van Selvey- en Lilliecrona-boulevard, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Selvey- en Lilliecrona-boulevard, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang