Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jamaican Palms 28

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jo-anne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier en gebraai - die plek is baie goed ingerig! Baie oulike, skoon en goed ingerigte plek. Lekker braaiplek. Gestap see toe - baie naby. Voel baie veilig in die kompleks. Die beddens slaap so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorryn D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Gerieflik vir gesinne met tieners. Die beddegoed was van hoogstaande gehalte. Die uitsig is lieflik. Daar is ongelukkig nie 'n skottelgoedwasser nie, maar wel 'n wasmasjien. Die WiFi is vinnig. Daar is nie vir nommer 28 'n kano beskikbaar om te roei nie. Daar is restaurante naby aan die wooneenheid, wat baie gerieflik is. Die gasheer is baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Skoon en gerieflik. Dit was baie mooi skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Eenheid 28 Jamaican Palms, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb43781d417b82b3bd71e93082415964e1452858c1d1a091b163619eaa02484d41b15e53c39037ae229372999d757f76be6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Palm Drive Unit 28 Jamaican Palms 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.077484059464 24.918301560852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang