Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jay's Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Jay's Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Barbara H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H

Fantastic - wish we could have stayed for a week.

Jay's Gastehuis is a magnificent place. Spotlessly clean with everything you could possibly want or need. Lovely veranda where you can sit and see the sea. The host is a very friendly and helpful person. We will definitely recommend this place to our friends.

Elize F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Fantastiese kuier gehad en fantastiese gastehuis was nog 'n bonus daarop gewees.

Baie ruim, skoon en goed toegeruste gastehuis. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kan die oornagplek beslis aanbeveel - waarde vir jou geld.

Vinette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette K

Absolute value for money.

Friendly host. The unit is immaculately neat and clean. It is large and spacious. The neighbourhood is quiet. There is on-site parking and the property is fully secured. There is also full DSTV. Coffee, tea, sugar, milk, rusks, and chocolate are provided upon arrival.

Frans T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans T

Een van die bestes tot dusver.

Skoon netjiese plek met ekstras soos, koffie beskuit ens.

Dot R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot R

Absolutely awesome.

From arrival, felt like I was part of the family. Neat, clean, beautiful. So much more than I expected. From the choccie on the bed, through to the kitchen, with rusks, nice beverages, and even bottled water in fridge. Special touches. Stunning view. Everything was perfection. Felt home. Highly recommended. So much value for the price.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Thank you Dot, for your kind words. You were such a pleasure to host. You are definitely part of the family. Have a blessed year further.

Jay's Gastehuis
Cassie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V

Dit was die mooiste, stylvolste plek waar ons tuisgegaan het tydens ons toer.

Dit is 'n uitstekende plek om te bly. Stylvol. Mooi. Enigste plek wat beskuit gelos het. Mooiste uitsig en absoluut 5 ster-verblyf. Sal die gastehuis definitief weer besoek. Klas en gesofistikeerd. Wow. Awesome.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Cassie. Jy is nou familie! Geseënde jaar verder.

Jay's Gastehuis
Nicolaas P L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas P L

Uitstekend. Heerlik geslaap. Absoluut netjies en ruim geriewe.

Sal beslis weer daar gaan bly. Hoogs aanbeveel.

Corrie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

Rustig met 'n pragtige see-uitsig.

Gasvryheid, gemak en supernetjies.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Ek wens julle 'n geseende Kerstyd toe en julle is altyd welkom by ons.

Jay's Gastehuis
Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Mooi uitsig, netjiese skoon plekkie en vriendelike diens.

Pragtig, skoon, netjies, vriendelik.

Sanet S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Absolute "bliss"!

Lieflike, skoon, netjiese en ruim woonstel so half onder die gasvrou se huis. Die vars geur toe ons instap het my dadelik getref en laat glimlag. Kraakvars, spierwit handdoeke en beddegoed! Choccie en sepie op die handdoek het my sommer laat tuis voel. Heerlike beskuit, koffie- en teegeriewe met melk en mineraalwater in yskas indien nodig. Lekker groot kombuisie met alles wat mens nodig het, van 'n skêr in die kombuislaai tot olie en sout en peper! 'n Haardroër in die spieëlkaslaai vir indien nodig. Heerlike ruim slaapkamer, groot dubbelbed met stewige matras wat heerlik slaap. Genoeg pakplek, sitplek, rusbank, 'n patiostoepie, tafeltjies en stoele vir werk met rekenaar of eet. Lieflike ruim badkamer met lekker groot stort! WiFi en DSTV! Alles het goed gewerk! Baie baie dankie Jayne vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs. Ek sal definitief weer hier kom bly in die toekoms.

Henk L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Uitstekende, vriendelike diens. Skoon en netjiese fasiliteite.

Jay's Gastehuis het al ons verwagtinge oortref.

Johannes Jacobus M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus M

Uitstekend. Heerlik gebly. Netjies en alles wat mens nodig het is sorgvuldig uitgekies.

Sien asb. bo vir my opsomming.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Hannes, jy was 'n wonderlike gas en 'n plesier om te ontvang. Jy is altyd welkom by ons.

Jay's Gastehuis
Annietjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Onberispelik in alle opsigte.

5/5. Groot waardering vir die geleentheid. Beste groete.

Marilyn M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn M

Dit was 'n baie lekker, rustige kuier.

Die verblyf is baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike kuier.

Magda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Lekker verblyf en bekostigbaar.

Sal die verblyf aanbeveel aan almal. Goeie koffie en aandag gegee aan al die kleiner detail.

Ken N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken N

Perfect place for weekend outing with best facilities you can think of.

Even the loadshedding schedules didn't bother me as these are taken care of. Try it!

Andria S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andria S

Lekker gekuier. Netjiese akkommodasie.

Vriendelike gasvrou. Baie behulpsaam. Beskikbaar ten alle tye.

Kelvin B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin B

My wife and I were highly impressed with the classiness of our flatlet.

Before deciding on Jay's Gastehuis I looked all over JBay for suitable accommodation. At the price you won't find better than Jay's Gastehuis. Not quite on the beachfront, but being on an elevated property you are met with a magnificent and panoramic view of the sea all the same from the beautifully-equipped veranda. With stunning, manicured gardens, Jayne runs a highly commendable establishment where privacy is key and we will definitely be using Jay's Gastehuis again on our next visit to Jeffreys Bay.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons. Seënwense vir die res van die jaar.

Jay's Gastehuis
Janet N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet N

Fantasties! Baie lekker gebly. Is vreeslik mooi.

Baie lekker gebly, vriendelik, behulpsaam, baie skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel!

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop julle het n baie geseende jaar.

Jay's Gastehuis
Riana K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Perfek vir 'n rustige wegbreek.

Jayne was 'n wonderlike gasvrou en die verblyf is baie netjies en alles wat jy nodig het by die see. Die uitsig is pragtig en dit was in 'n wonderlike, rustige gedeelte van Jeffreysbaai geleë wat jou net nog meer laat ontspan. Ek sal vir seker almal na Jay's Gastehuis verwys in die toekoms.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Ariana. Jy is altyd welkom by ons. Ek hoop jy het n geseende jaar.

Jay's Gastehuis
Ina B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Baie netjies en gerieflik.

Salig, rustig met pragtige uitsig.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plekkie in skitterende toestand vir ons gelos het, julle was wonderlike gaste. Altyd baie welkom by ons.

Jay's Gastehuis
Tanja J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja J

Baie ontstpannend.

Baie gasvry, netjies, uiterse skoon plek.

Jay's Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd baie welkom by ons.

Jay's Gastehuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1dabb0f9fc96a318a310ca98b6da18c72eaa82e635c596f8198ac9a64a2f9206885a272662ce36bdf3685eb5280afff2ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 18 Eike Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.026024188437 24.925510722852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang