Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&B Beach Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir J&B Beach Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacques H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Gerieflik en goed geleë. Buitelig is egter hinderlik, snags.

Ja, dankie, dit was aangenaam.

Magda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Baie lekker gewees.

Dit was vreeslik lekker, baie veilig. Baie dankie.

Jacoline B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B

Pleasant.

Lovely area, clean, quiet. Just what we needed.

Diederick R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick R

Fantasties.

Ons is hartlik verwelkom. Die gasheer is baie gaaf en behulpsaam. Die plekkie is gerieflik en mens hoor die see in die aande. Die strand is 'n paar minute se stap, lekker naby! Om die Blouduiker te sien was wonderlik. Ons is ook naby die dorpie, maar ver genoeg om die rustigheid te ervaar. Ons sal beslis weer teruggaan. Defnitief my gunsteling plek in die Suidkus!

J&B Beach Apartments se terugvoer

Thank you, Diederick. We enjoyed your visit and hope we see you again soon.

J&B Beach Apartments
Attie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V

Awesome.

Ons het 'n lieflike nag daar gehad, baie dankie.

Meloshni R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meloshni R

Good value for money.

Neat, small, and cost-effective accommodation.

Albert S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Gerieflik met alles wat ons nodig gehad het.

Mooi plek, sal weer gaan.

Piet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Alles wat jy nodig het, lekker gebly.

Sien sterre.

Michael G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Beautiful & comfortable.

We were in Durban for a 95th birthday, and the flat is clean, comfortable, and safe, as well as offering a beautiful view over the beach and sea. Well worth the stay.

Karen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Peaceful and relaxed.

Incredibly good other than no water in the bathroom to take a shower. The mini oven was incredibly slow to prepare a meal.

Rouchelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rouchelle A

Voldoende.

Plek was bietjie knap vir 6 mense. Geen binne braai, so 'n probleem as jy wil braai as dit reën.

Nikkita N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nikkita N

Wasn't as expected.

There was a lack of communication from the owners. When we arrived, there was no electricity and one rechargeable light that wasn't charged.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Unfortunately, the whole town was out of electricity as there was a fault that they were repairing, which was repaired at about 7pm on Saturday. We do not have control over these things. I do apologise for the light not working; I think with the load shedding ending, my staff did not plug it in to charge. We unfortunately had to go to Johannesburg for personal family matters but did ask our staff to try and handle the business while we were away.

J&B Beach Apartments
Madelaine D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine D

Alles wat ons nodig gehad het, netjies, prakties en voldoende.

Ons het baie lekker gebly!

Marlene M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Great price, great value for money, prime location and security was the very best, owner went out of her way to accommodate our trailer and it was kept secure with all our goods on it!

Was a great place and highly recommended for the price we were charged. Great location, great value for money, we paid a little for a lot, the owner went above and beyond for us, as she even accommodated our vehicle and large trailer and made sure it was secure, the security is really good and honestly we got great value, and the DStv, full package, great wifi, clean and friendly staff.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Thank you Marlene

We hope to see you again soon!

J&B Beach Apartments
Frances S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances S

Everything we needed and neat as a pin, we thoroughly enjoyed our stay.

What a lovely, easy place to stay, great for parents with a toddler, beautifully serviced, kind and friendly staff, neat, tidy, and clean, and had everything we needed.

Thuli B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli B

It was perfect.

Jackie is friendly and so welcoming and the staff is helpful and will come back again.

Leticia D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia D

It was fabulous.

It was a great weekend away.

Leslie-anne B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie-anne B

Home away from home.

Absolutely wonderful. Breathtaking view and friendly service from the staff.

Yolandi D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Vriendelik en netjies.

Rustig, veilig, skoon.

Ashleigh V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh V

Great holiday, walking distance to the beautiful beach.

We had a great holiday. Didn't meet the owners but the helpers were extremely friendly. The only thing that would make us go back every year though would be if there was a swimming pool. The kids desperately want a pool on holiday so that's the 1 and only thing that would keep us away. Aside from the pool, we will definitely recommend the place.

Elize P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Absoluut heerlik gewees, dankie.

Ons is baie vriendelik en met gasvryheid ontvang, netjies, skoon en baie veilig. 'n Lekker kuierplek met 'n see-uitsig en selfs 'n tuin en om die gebou is dit netjies en skoon! Sal J&B Beach Apartments enige tyd aanbeveel, oulike plek teen bekostigbare prys, netjies en skoon, doen moeite vir hul gaste, het ons ook voorsien van 'n "rechargeable" lig indien krag afgaan, baie veilig, "boom"-hek word 24/7 gekontroleer. Baie dankie, het die kort tydjie baie geniet. Sal beslis weer van jul gebruikmaak.

Madeleine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Ontspan.

Beste deel is lieflike uitsig op die see van hoofslaapkamer. Enigste iets wat kort, is lig tydens load shedding.

Rakesh S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rakesh S

Safe, staff is friendly.

Excellent safe B&B, I would surly be back there soon.

Soekie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie M

Baie netjies en rustig. Lekker ruim.

Daar was net nie braaigeriewe by die eenheid soos geadverteer nie en die eenheid was nie gediens op die Saterdag nie. Verder baie lekker gebly. Gasheer baie vriendelik.

Philip D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Fantastiese kuier.

Baie lekker gebly, goeie mense, netjiese ligging en brilliante waarde vir geld.

Hennie S E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S E

Lekker naby strand. Rusbank net ye laag vir ou mense om lekker te kan sit en.

Lekker naby strand. Rusbank net ye laag vir ou mense om lekker te kan sit en opstaan.

Dirk W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W

Gerieflik.

Tariewe baie billik. Uitstekende diens gegewe kort kennisgewing. Maklike en veilige toegang tot strand. Kuier was net te kort.

Juanita V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Aangenaam.

Netjiese, skoon eenheid. Heeltemal voldoende vir 2 mense, korttermyn.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Yes, lekker gekuuer.

Gasvrye akkommodasie.

Renita L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renita L

Teleurgesteld

Die plek het instandhouding nodig. Daar is potensiaal, maar die meubels, linne en breekware is oud en afgeleef.

Louis D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louis D

Met aankoms is ons deur die bediende ontvang, hierdie is 'n buite kamer!

Hierdie is 'n buite kamer van 'n bediende, dit kan nie kwalifiseer as 'n gastehuis nie.

Tieneke K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tieneke K

Peaceful. Just what I needed.

J&B is a gem. The beach is literally a stones throw away. Clean, quiet beach. If you are looking for peace and quiet, this is the place to stay.

Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

Madelein S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

Rustige omgewing.

Netjiese, skoon veblyf, goeie ligging en vriendelike diens - stapafstand strand toe is heerlik. Jacqui en haar span is tops.

Ian S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

South Sands No 10.

Everything here is awesome. Nothing at all to complain about. They deserve 20 stars in all departments. I will definitely be visiting again. Having the apartment serviced daily was an added and unexpected bonus included in the already very well priced accommodation. Highly recommended accommodation.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Thank you Ian we hope to see you again soon

J&B Beach Apartments
Rashaad Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashaad Y

Fabulous weekend.

Enjoyed our weekend and walk to the beach.

Brenda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Perfekte verblyf met goeie diens.

Netjiese skoon veblyf, goeie ligging en vriendelike diens - sal beslis weer hier bly.

Juanita V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Awesome.

Dit was regtig aangenaam.

Stephan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Very cosy and clean.

Baie netjies, baie gerieflik, naby aan strand. Sal vir seker aanbeveel.

Phumlani S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumlani S

Nice place to visit.

Friendly people, perfect place to visit.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Thank you Phumlani, we hope to see you again soon.

J&B Beach Apartments
Ilonka P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka P

Rustig, veilig, privaat.

Vanuit die staanspoor het die webtuiste se personeel sowel as die bestuur van J&B Beach Apartments my unieke bespreking soos 'n alledaagse geleentheid hanteer en uit hulle pad gegaan om my ten volle behulpsaam te wees. Geen navraag of versoek is te groot of te ingewikkeld nie. Die bestuur van J&B het my na-ure met die grootste vriendelikheid te hulp gesnel en ontvang. Die woonstel is perfek, met al die nodige toerusting en lekker gemaklike banke en beddens om die verblyf daar ten volle uitgerus te doen. Die badkamer het 'n ruim stort en 'n bad wat gemaklik met handvatsels toegerus is. Die trappe het soliede sterk handrelings wat my sommer ekstra veilig laat voel het. Daar is veiligheidsdeure voor al die ingange wat die Gautenger in vrede laat slaap het. Die woonstel is daagliks met die grootste sorg skoongemaak. Die strand is loopafstand en was netjies, skoon en rustig. Die plantegroei is pragtig en word met die grootste sorg in stand gehou. Omdat ons buite seisoen daar was was die vreedsaamheid van die strand n pluspunt. Die area was rustig en ons kon die pragtig gebruik om heerlik uit te rus. Die wagte en die hek-personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal met die grootste vrymoedigheid die woonstel aanbeveel.

Mariette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Rus, vrede, see, sand.

Gedoen wat ons wou, en dit is rus. Vriendelik en baie behulpsaam. Beslis kom ek weer.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Dankie Mariette,
Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien

J&B Beach Apartments
Rayno F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno F

Het heerlike tyd gehad.

Het 'n heerlike tyd gehad. Bruce en Jackie is die beste. Baie dankie. Rayno en Kirsten.

Michelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

A lovely place to stay.

Perfect proximity to the beach and other amenities. Very comfortable bed and lovely to have towels provided. We'll be back again!

Mercia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

It was my 2nd time staying over and just as the first time it is exactly what I needed, a calm relaxed friendly environment with the owner always there to assist and help where ever they can.

Business trip with one night stay over and I so wish I could stay longer. They are so accommodating with the hours of our arrival, with our high demand for 2 single beds. They just always deliver. I will definitely and always use them to do my business trips. WIFI no problems. Load shedding is managed. Apartments are always kept need and tidy. I just can't complain about anything.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Thank you Mercia, we look forward to your next visit.

J&B Beach Apartments
Mariana H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana H

Lekker gerus in ‘n skoon, veilige en rustige omgewing.

Baie netjiese woonstel. Eienaars het ons sonder enige addisionele kostes na ‘n groter eenheid opgradeer. Baie vriendelike eienaars. Eenhede is silwerskoon en baie goed toegerus.

Leven P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leven P

Enjoyed my stay.

Simple check in and out procedure. Very warm and friendly staff.

Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Gerieflik geleë.

Die suite was perfek geleë, skoon en het aan ons befoeftes voldoen.

Howard V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Howard V

Peaceful and quiet.

Beauitifully situated close to the beach. Conveniently close to shops. Would definately come again and recommend to friends.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rina K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Wonderlike plek. Eienaar is dierbaar en behulpsaam!

Wonderlike blyplek. Skoon netjies op die strand. Skoonmaakdienste elke dag teen geen ekstra fooi. Die eienaar en sy vrou is baie oulik hulle het ook 'n lekker restaurant in die dorp.

Vish G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vish G

Awesome venue, location and easy access to beach.

Jackie and Bruce are fantastic hosts on site.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Thank you, we hope to see you again soon!

J&B Beach Apartments
Zelda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

'n Heerlike wegbreek. Sal defnitief weer daar bespreek.

Die vriendelikste ontvangs, ons het dadelik welkom gevoel. Elke oomblik was heerlik dit is is stil plekkie waar die voëltjies jou in in oggend wakker sing. Baie dankie J&B.

Gerna F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna F

Ongelooflik lekker geslaap.

Die bed was so groot, ons het verlore geraak en die shower met groot kop was so heerlik om wakker te word.

Michelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Great stay and very friendly and helpful owners.

We enjoyed our stay, real value for money, close to the beach. Great atmosphere will definitely be going back again.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Thank you Michelle,
You were a pleasure to host and hope to see again in the near future!

J&B Beach Apartments
Bokkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie V

Fantasties.

Ek kan met 'n oop hart J&B Beach Apartments aanbeveel. Ek kan nogal vol strooi wees en het met niks fout gevind nie. Die ontvangs was hartlik, die personeel is vriendelik en behulpsaam en die eienaars het hulself kom voorstel en gesê dat ons dadelik moet se as iets fout is. Ek sal vir seker weer daar tuis gaan. Jy hoor heeldag en nag die see, die trein wat eenkeer 'n dag verbykom was wonderlik maar verder was dit rustig met geen of min verkeer.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Baie dankie Bokkie.

Julle was 'n plesier. Julle is enigetyd weer welkom.
Dankie.
Jackie en Bruce

J&B Beach Apartments
Gidion J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gidion J

Baie baie lekker en stil en mooi.

Loopafstand van die see en baie rustig. Die eienaars is wonderlik en baie gasvry. Ons sal weer kom.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Pragtige mense, hoop regtig om hulle binnekort weer te sien

J&B Beach Apartments
Barbara S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Very enjoyable, close to beach and shops.

Kitchen needs to have a few more utensils eg. a sharp knife and tin opener.

Phumlani S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumlani S

I fell in love with the place and surroundings.

The place is very clean, the apartments are accommodating for every age. I will visit again for sure.

Yvonne S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Heerlike naweek

Die verblyf is baie gerieflik en naby die see. Die woonstel is baie mooi en ek sal enige gesin aanbeveel om gebruik te maak van die verblyf. Dis baie skoon en netjies en die personeel by die oord is ook baie vriendelik. Mens kan die see van die eerste vloer af sien. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Michelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Heerlik, rustig, veilig, ligging ideaal met kinders.

Studio apartment was goed ingerig vir 'n naweek kuier. Voel veilig, vriendelike, rustige atmosfeer.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Hallo Michelle

Baie dankie en hoop regtig om u binnekort weer te sien.

Groete
Jackie en Bruce

J&B Beach Apartments
Chantel K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Heerlik!

Baie vriendelike personeel!

J&B Beach Apartments se terugvoer

Baie dankie.

J&B Beach Apartments
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Heerlik gekuier en lekker ontspan.

Bruce en sy personeel was puik. My vrou 'n onverwagte verjaardag geskenk gegee van 'n heerlike ete.

Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Heerlike naweek!

Die eenheid is uitstekend ingerig en baie netjies in 'n rustige omgewing geleë. Sal beslis weer besoek!

Morne P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Baie netjiese eenheid.

Niks fout met die eenheid, of ligging nie, dit was perfek. 'n Paar ongemaklike situasies het opgeduik. Vir een, die televisie word gedeel met die loseerder van die eenheid langsaan, en die kanaal word heeltyd verander. Verder het die sekuriteitswag een middag, na 5uur besluit om die gras nat te maak, terwyl ons gesit en braai het, soveel so dat ons nat geword het en eerder binne gaan sit het. Verder, was dit nie 'n slegte plek nie.

Robyn B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Had a good stay at J&B.

J&B was good. Service was excellent. Went over and beyond when a clothing item was left behind. Thank you.

Bernedine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernedine V

Baie rustige en gemaklike verblyf, lekker naby aan die see.

Vriendelike personeel en mooi tuin.

Deon S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S

Baie aangenaam en privaat, met goeie sekuriteit.

Sulke ervarings herinner ons hoekom ek 'n karavaan gekoop het. Lekker! Dankie, vir goeie ontvangs.

J&B Beach Apartments se terugvoer

Baie dankie Deon en ons hoop om u binnekort weer te sien.

J&B Beach Apartments
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg, South Sands-kompleks, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccabb2c2bca705344f0cf85ba5f3f78378cb79619cda902cda69743486d689c5cf277dc65e20442d70d998a3bf2762bbab7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Link Road South Sands complex 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.273027307271 30.760431621077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang