Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf@Sevos

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gerrit L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Gerieflik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Sal definitief aanbeveel. Kom volgende jaar weer kuier. Uitstekende diens. Baie dankie. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel. Woonplek was skoon en 'n plesier om in te bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyelwa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Lovely and quite place. Beach. Restaurant. Shop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quentin
Surf@Sevos
Good day You are welcome to visit us again :) xx

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Nov 2021

Teleurstellend. Veilige parkering. Woonstel gee indruk van afgeleefdheid. Stort het 'n ernstige "deep clean" nodig. Tweede slaapkamer is klein, geskik vir kinders, maar nie vir 2 volwassenes met bagasie nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Quentin
Surf@Sevos
Beste Hennie, Diena het genoem dat sy covid gehad het. Ons sit ongelukkig in Bloemfontein en kon agv covid ook nog nie daar uitkom nie. Jammer dat jy voel die plek is afgeleë, dis vir ons weer lekker om agter te wees, weg van die geraas. Hoop julle het darm lekker gerus.

Veruska B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2020

Gasvry, lekker en naby alles. Ons was ontvang met vriendelikheid, plekkie was netjies en perfekte grootte met 2 klein kindertjies. Asook bekostigbaar. Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Quentin
Surf@Sevos
Beste Verushka, julle is altyd enige tyd weer welkom. Bly veilig. Elmarie

Abie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2020

Ons het die kuier baie geniet. Alles was baie lekker, sal weer gaan maar net vir almal waarsku dat selfone in dorp gesteel word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Lekker. Was vreeslik lekker en als was goed ingerig. Dit was naby al die lekker plekkies - sommer loopafstand. Sal enige tyd weer teruggaan, baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quentin
Surf@Sevos
Julle maak my hart baie bly. Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Quentin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 116, Sevos-sentrum, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5314f15c32ac95bce7aae4db44526d78a6e596c942c74544b4714c06a773391ed71a9dbc073b52e49d6dd98f5e587d56ab03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 116 Da Gama Street Sevos Centre 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.037267 24.929141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang