Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JBay Beachfront Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Natasja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Would highly recommend. It was awesome! Beautiful flat, on the beach. Amazing views. In walking distance from all the restaurants and shops. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Goeie ligging, veilig en mooi uitsig. Die verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooiste uitsig. Annetjie het uit haar pad gegaan vir ons. Heerlike woonstel. Ruim. Silwerskoon. Veilig. Wonderlike uitsig. Alles en nog meer wat mens nodig het. Binne stapafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Home away from home! What a beautiful place. The view was amazing! The beds were comfy, everything available, dishwasher, washing machine, etc. The apartment was clean and very comfortable, and I will definitely stay there when in Jbay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lieflik sal weer kom kuier. Ons het die apartment geniet, veral my kinders. Die uitkyk is absoluut asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Kuier was baie lekker. Baie lekker en gemaklike plekkie om te bly. Die enigste probleem is die hysbak werk nie van die parkeervlak af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker en gerieflik. Dit is 'n baie mooi netjiese woonstel. Kon lekker kuier buite op die stoep by die tafel en gemaklike stoele. Baie dankie aan die gasvrou. Sy was baie behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

10 uit 10 akkommodasie - die eenheid het alles en meer beskikbaar. The best! Uitstekende akkommodasie - ongelooflik lekker tuis gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Perfekte vakansie-eenheid. Baie goeie ligging. Eenheid goed toegerus. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Had a fantastic time. Small but cosy. Everyone had a wonderful time. Fantastic location. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 46, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea341307d4bdf4936b715ad249968c0f7633611d1604c60c6695f9ba6e3e7b8414aed55d3453cf198f9c8302edc6d788ed81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 46 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055949 24.9231101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang