Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jetty Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnekar 2, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jetty Bliss is in 'n veilige kompleks geleë naby die Knysna Waterfront mariene ontwikkeling. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby verskeie besienswaardighede in die gons van die Knysna Waterfront-area.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Juliet-balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea op die onderste verdieping het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muur-platskerm-TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat 'n buite-eetstel en 'n draagbare braai het. Die patio kyk uit oor die water. Die eenheid het sy eie privaat jetty om 'n boot vas te maak of te gebruik vir visvang of daarvan af te swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Jetty Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Spinnekar 2, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jetty Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnekar 2, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4jXpSwjtfU9AtG2GF2hl91JAW33Y4wpM4XQsIYTTZRZqWja4Jp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Spinnekar Knysna Quays 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.04054826068 23.046036857182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang