Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Bay View

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Vassi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Amazing. Absolutely amazing; will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie netjies, skoon en al ons verwagtinge oortref. Perfekte familie wegbreekhuis, en lekker naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sone F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Gesellig en heerlik. Goed ingerigte en pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Baie oulik ingerig met 'n lieflike uitsig op die see en die berg. Baie oulik ingerig met 'n lieflike uitsig op die see en die berg. Oulike braai-area. Koffiewinkel is loopafstand van die huis. Enigste negatiewe ding is dat die huis se ingang moeilik is omdat dit reg op die hoofstraat geleë is en 'n bietjie van 'n helling het. Daar is ook geen voertuigafdak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Rustig en luuks. Ons het heerlik gebly, 'n rustige en pragtige omgewing. Die bobbejane was 'n ekstra sensasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kim K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Very comfortable stay for us. The weather was not great, but the views from the large indoor and outdoor entertainment area made up for the bad weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2821, Bettysbaai, 2062, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb668ac44deecfd6279c10b6eeb88d9eccbde7edf6e91c23d35226af8bac6be5571c02902ac743c5ed31ddb75ce67b33608d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2821 Clarence Drive Bettys Bay 2062 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.353816255042 18.93239635614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang