Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Bay View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Jock's Bay View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vassi V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vassi V

Amazing.

Absolutely amazing; will definitely return.

Edwin W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin W

Baie netjies, skoon en al ons verwagtinge oortref.

Perfekte familie wegbreekhuis, en lekker naby aan die strand.

Sone F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone F

Gesellig en heerlik.

Goed ingerigte en pragtige verblyf.

Lukas D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D

Baie oulik ingerig met 'n lieflike uitsig op die see en die berg.

Baie oulik ingerig met 'n lieflike uitsig op die see en die berg. Oulike braai-area. Koffiewinkel is loopafstand van die huis. Enigste negatiewe ding is dat die huis se ingang moeilik is omdat dit reg op die hoofstraat geleë is en 'n bietjie van 'n helling het. Daar is ook geen voertuigafdak nie.

Erika D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Rustig en luuks.

Ons het heerlik gebly, 'n rustige en pragtige omgewing. Die bobbejane was 'n ekstra sensasie.

Kim K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim K

Very comfortable stay for us.

The weather was not great, but the views from the large indoor and outdoor entertainment area made up for the bad weather.

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2821, Bettysbaai, 2062, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb668ac44deecfd6279c10b6eeb88d9eccbde7edf6e91c23d35226af8bac6be5571c02902ac743c5ed31ddb75ce67b33608d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2821 Clarence Drive Bettys Bay 2062 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.353816255042 18.93239635614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang