Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeBries

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SeeBries bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle in die klein prentjiemooi oord Jongensfontein. Die sonkrag-aangedrewe selfsorgwoonstelle is sowat 350 m vanaf die hoofstrand geleë en bied lieflike see-uitsigte.

Die 2 woonstelle is ideaal vir kleiner gesinne en kan tot 4 gaste elk akkommodeer. Eenheid 1 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 2 enkelbeddens wat as die sitarea dien. Eenheid 2 het 2 slaapkamers. Een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Eenheid 2 het ook 'n binnebraaifasiliteit.

Al die kombuise is toegerus vir selfsorg. Elke woonstel het sy eie braai-area met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Jongensfontein is 'n tipiese kusvakansiedorp en bied 'n verskeidenheid doendinge soos visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem. 10 km na Stilbaai wat verskeie winkels en restaurante bied. Daar is wonderlike swembaddens vir kinders om in te speel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Eduard V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed gekuier, net die nadeel is dat daar nie groot winkels is vir aankope. Ons het die tydjie daar geniet alhoewel ek siek geraak het en vroeër moes t...
Sien meer
Sep 2024
Marianna J
Saam met vriende
5.0
Saligheid vir die siel. Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan. Uitstekende ligging.
Aug 2024
Joané L
Saam met vriende
5.0
Fantastic hosts! The apartment has a wonderful view of the sea. Our hosts went out of their way to accommodate our needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Esau S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker gewees. Baie lekker gebly, goeie ligging, baie stil area. Vriendelikheid alles was net goed.
Jul 2024
Johlene R
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie oom Piet en tannie Magda vir jul gasvryheid en lekker geselsies. Fantasties! Besonders!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeeBries het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca3b16189f54dae8520f0106a388b02c2bcf57d25a1cb9a091bd0a10434a85be88007fa90cc5e1b18dac75146808cf3b6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 192 5 1 5 9 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428885217875 21.334404190894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang