Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joosteswerwe Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anne-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflike gasvryheid. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die rustige ongerepte plaaslewe was vir ons wonderlik. Ons het baie lekker gekuier. Heerlik warm gestort in unieke stort onder 'n boom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estilet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Geriewe is keurig ingerig. Martin and Marina is besonder gasvry, hulle kampeerplek onder die koeltebome is 'n lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Great and will use the camp site again. Diections received on WhatsApp were accurate and we were met by the daughter who explained everything to us. Everything was clean and we even got a bag of firewood for our evening braai. Beautiful location and as evening fell, a night sky appeared free of noise and pollution. Great location and very simple but practical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

Baie luilekker en rustic wat ek wou ervaar. Baie spesiale tyd ervaar daar reg langs klein landerye en diere en besef hoe belangrik water en liefde vir die omgewing is om te kan oorleef! Dit was inspirerend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leona Theunissen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Quite hot but we had a swim (2x) in the dam. Very quiet at night. Totally rested. Awesome. Very rustic facilities. Enjoyed it immensely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian L
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2024

As ek naby ander plek kon kry, het ek nie daar geslaap nie. Dit is 'n lekker plek vir rowwe kampers, maar nie vir 'n paartjie van 70 nie. Die pad is vir bakkies en off-roaders, nie vir karavaan en SUV nie. Die geriewe ook vir jongmense. Die prys vir wat jy kry is glad nie aanvaarbaar nie. Ek het van Gariep af gekom vir R215 per nag met 5-ster geriewe en dan 15 km bakkie plaaspad met rowwe geriewe vir meer as dubbel die prys. Glad nie tevrede met die inligting wat gegee is nie. Jammer maar die informasie is onvolledig.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Beautiful stopover. Beautiful stopover on route to CT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina H
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

Well-set up campsite in a beautiful location! We enjoyed our brief stay at the campsite. The location is beautiful, and it was great to have the dam to welcome us to cool off in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Great place to stay for a few days, swimming, walking and relaxing. It's also an option to stay for the night on your travels. It's probably recommended that you do not arrive in the dark or if you are in a rush as there are 7 gates to open to get to the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Overnight stay on way home from West Coast. After being subject to a battering by the wind the night before at Kamieskroon we were not prepared to endure camping in the wind again. Our hosts kindly arranged for us to upgrade to stay in the Wagon Shed which made our stay most enjoyable. The Wagon Shed is well configured and has everything that you could need. We were disappointed not to be able to stay longer to experience more of the farm. We would also liked to have camped as the camping sites looked great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 475
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 475
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kokerskolk, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYzU4N2Y5LTU3MTMtNGJhZC05OTczLWE1MjM3MzRjNzNiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Kokerskolk Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.633338423175 22.531497530407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang