Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juffroushoogte Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Don C
1 nag
5.0
Nov 2024

Nice, warm and friendly. Perfect 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal weer en weer k9m. Die mees vriendelikste mense met warm en opregte harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Die dames in die kombuis, in die ontbyt saal en die restaurant was fantasties met hul diens. Die perseel was skoon en netjies, en by verre die lekkerste "moerse" burger wat ek al ooit gehad het. Die by-kosse is uit die boonste rakke. Al die personeel is vriendelik, en laat jou regtig welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal dit voorwaar 'n gereelde besoek gee. Voorwaar die beste plek, vir my spesifieke behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Weskus gasvryheid op sy beste. Bekostigbare akkommodasie met alles wat jy sou nodig hê vir 'n wegbreek. Naby Vredenburg, Saldanha en Langebaan. Die kos is lekker en goed geprys. Hulle is die huis van die bekende moerse burger, a must try vir die baie honger. Die beste ding vir my van die verblyf is hulle fantastiese diens en lekker ontbyt wat ingesluit is. Sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Netjies. Vriendelike personeel. Plekkie is netjies. Het alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kalene Goliath G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Verblyf was lekker. Die personeel was baie behulpsaam. Ja, ons het ons tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

The stay was nice, the B&B was a good family stop over. The stay was child friendly, my daughter enjoyed the pool and trampoline. The food was very good as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

We had a very comfortable stay at Juffroushoogte. The highlight was the pleasant interaction with the staff. Very relaxing environment, the perfect stop-over location, including a lekker brekkie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Lekker vir oornag. Lekker gebly en lekker ontbyt. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2MzA5ZTRlLTg2NmUtNDZiYS04NjRhLWQ2ZGE4M2QzMGIzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R45 Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.931062 18.067365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang