Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Be

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galleon-rylaan 4, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Just Be is in 'n veilige gholflandgoed in Knysna geleë en bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel met lieflike uitsigte. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon, en is die ideale plek om te ontspan in een van die Tuinroete se mooiste plekke.

Die woonstel bied lieflike lig en 'n gevoel van kalmte in 'n warm en oop uitleg. Dit spog met 'n privaat tuin en groot balkon wat voorsiening maak vir baie buitelug-ontspanning met 'n magdom voëlroepe, strelende seegeluide en vrede.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste vloer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste kan pragtige sonsondergang-uitsigte vanuit die slaapkamer geniet.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n ketel en broodrooster. Dit het 'n ontbyttoonbank met 2 kroegstoele, en lei na die oopplan-sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Pezula is op 'n heuwel geleë wat oor die Indiese Oseaan uitkyk, net 8 km vanaf die middedorp van Knysna en die Waterfront. Leisure Isle and the Heads is aan die onderkant van die heuwel, minder as 8 km weg. Omliggende dorpe sluit Plettenbergbaai en Sedgefield in wat albei 35 km ver is. George Lughawe is 78 km ver geleë en is 'n lieflike, skilderagtige rit langs die Tuinroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Just Be
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Galleon-rylaan 4, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Just Be het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galleon-rylaan 4, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23f662dd5fac872b317fb37d2e5499d86017c7c499b03a1a73f85b005e888ae548180a1198759fd429391c99f7f962acbc6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Galleon Drive Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.06735886779 23.100305788471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang