Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaal Voete

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Graham C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Incredible, peaceful, worthwhile, just pleasant. The view is incredible, to wake up with the sound of the sea. We had a wonderful family stay. We book on a regular basis in 'Die Kom' but will surely go for Kaalvoete again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon Leigh P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Amazing. My family and I had a lovely weekend in Kaal Voete. The house was perfect for our family and we would definitely recommend it to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was heerlik. Die see-uitsig was fantasies, het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

A great midweek break to relax and recharge. Very comfortable, Kaal Voete offered everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2024

Voortreflik. Ongelooflik. Alles in die huis is so reg. Beddens baie gemaklik. Baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Great. The house was lovely and had everything one could possibly need. The view is also stunning, and we love Paternoster, but we had very loud and rowdy people in the 2 units behind us. Friday night went on until 1:30, and Saturday went on all day, and we had to complain to security. That was not pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Pragtige huisie en mooiste uitsig in die beste plek in Suid-Afrika. Baie lekker gekuier, pragtige plekkie. Dit was koud en reënerig, maar ons was snoesig en warm! Ligging was ongelooflik met die mooiste see-uitsig. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaclyn N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Rustig en lekker. Lekker gebly en sal dit aanbeveel vir 'n gesin.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Baie goeie ondervinding! Ons het die 3 volle dae terdeë geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jennifer O
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Pragtig in Paternoster. Jammer vir die geraas tot 00h30 in die nag. Nadat ons sekuriteit 23h00 in kennis gestel het. Inventaris 2023 opgetel. Nie volledig. Stukkende bak in kas. Dubbel bed kort nuwe matras. Verder pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1779

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 17, Seeduikerstraat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617ce2272ceaabca0eb8b961fdd02f9c75e8a399881be7af470ed83b78b070ee2e50c3573c3a54de1fa0f603c41a38f6607c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 17 Die Kom, 6 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808771484582 17.890235594373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang