Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kaia bied rustieke en ekovriendelike verblyf op 'n plaas. Kaia is deel van die Sandpiper Guest Cottages-portefeulje en dit is in die vreedsame, pragtige en rustieke kusdorpie Boggomsbaai in die Fransmanshoek Bewarea geleë. Boggomsbaai is omtrent halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap en Kaapstad in die Wes-Kaap.

Kaia bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n kaggel, 'n stoel en 'n sitarea. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware en 'n kamp-yskas. Die kothuis het 'n stort en 'n toilet. Daar is nog yskasplek by die Sandpiper Sentrum.

Gaste het toegang tot die geriewe by die Sandpiper Sport and Leisure Centre. Die vermaaksentrum bied ook tennisbane, 'n muurbalbaan en 'n sauna wat gelisensieer is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Magda G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Gerieflike Kaia met alles wat nodig is. Warm ontvangs. Netjies en skoon akkommodasie met alles wat nodig is vir 'n goeie rus. Besli...
Sien meer
Apr 2023
Nicola D
Saam met vriende
5.0
Wonderful! We were a bit late, but still given a warm welcome and shown to the Kaia, a beautifully appointed simple abode in tune with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic - fantasties. As jy van rustic hou, is hierdie fantasties, rustig en geleë in 'n beeldskone araea. Hier kan jy jou batterye herlaai en lekker j...
Sien meer
Jan 2023
Heidi M
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike rustige plekkie. Dit is 'n oulike huisie met alles wat jy nodig het (miskien dalk net 'n rasper wat kort). Die kaggeltjie in die kamer is 'n ...
Sien meer
Mei 2023
Nick Y
4.4
Wild and rustic escape with sweeping ocean views. This viewsome off-grid escape, a cosy and comfortable self-catering wooden chalet per...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea0275a9d587ae3a9875889130eb1f152f749c3066e52d8d38f093ff3b1b102206e9fb219e5c18b78fcd5b70f154bbffa4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Portion 250 - 31 Buffelsfontein Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.257730819481 21.910468715275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang