Flatlets @ Kaleo Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kaleo Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 109
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Paul C - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful farm, excellent accommodation.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback, we really appreciate it. We look forward to welcoming you back again.
Frikkie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier was wonderlik.
Annelie G - Jan 2024
Algehele gradering
Lus vir wegbreek, stilte, rustigheid, dan is dit die plek vir jou.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Annelie, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop julle kom ontspan gou weer.
Monique P - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsigte, lekker stap roetes, home away from home.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Monique, dankie vir jou mooi woorde. As mens jou hart verloor het, moet jy verseker terugkom om dit te kom soek. Ons sien uit om jul weer te ontvang.
Renier A - Feb 2024
Algehele gradering
Was a lekker weekend with the family.
Wesley H - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful farm & friendly hosts.
Tertia Duvenage D - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Daniël C - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Norman H - Jan 2024
Algehele gradering
Sal hulle weer boek, maar nie in die somer nie.
Lees meerFrancois B - Jan 2024
Algehele gradering
Kan definitief die plek aanbeveel. Baie mooi.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Francois, baie dankie vir jou terugvoering. Kom kuier gerus weer.
Celeste G - Feb 2024
Algehele gradering
Was very nice. No swimming though so not much for young kids to do.
Heidi L - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Heidi, thank you for your kind words - please come back and enjoy more of it.
Ilze P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike plaas atmosfeer weg van die stad.
Herman T - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtig tussen die Ceresberge.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. So bly julle het dit hier geniet, ons sien uit om julle volgende jaar weer hier te ontvang.
Marlene C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie!! Ons sien uit daarna om julle weer by Kaleo te ontvang!
Ishmat F - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful facility and amenities were perfect if you're hoping for a holiday allows you to unplug from the busy day to day life.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you.
Marinda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier asseblief weer.
Jacobus K - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte beginpunt vir 'n Cederberg -vontuur.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Henrie F - Okt 2022
Algehele gradering
Beste van die beste.
Lee-zanne A - Aug 2022
Algehele gradering
Saligheid vir die siel.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om u hul weer te verwelkom by Kaleo Gaste Plaas.
Liesl K - Jul 2022
Algehele gradering
The guys loved it.
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plaas met 'n pragtige uitsig.
Petrie S - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike omgewing met uitstekende toegeruste akkommodasie. Selfoonsein sleg, maar wonderlike plek as jy net wil afskakel.
Henry B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en salige wegbreek in 'n asemrowende omgewing.
Jonette L - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek om te ontspan.
Annelie V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige kampwegbreek.
Annetjie M - Nov 2022
Algehele gradering
Die uitsig en natuurskoonheid is ongelooflik.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer op Kaleo te ontvang.
Jacobus L - Jun 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Jakobus, hoop om jul spoedig terug te he.
Gilles D - Apr 2022
Algehele gradering
Very relaxing Easter weekend.
Carmelita D - Jan 2022
Algehele gradering
Squeaky clean units, complimentary coffee/rusks make for a pleasant stay.
Tertius J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Riaan M - Apr 2022
Algehele gradering
Pure plaas, rustig met skape wat lekker gesels.
Philippa B - Apr 2022
Algehele gradering
Loved the neat tidy rooms, the sheep in the fields and the peace and quiet. Ideal spot for a weekend away if you love mountain biking and hiking.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Ria J - Nov 2021
Algehele gradering
Wegbreeknaweek saam met vriende.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons hoop om u hul weer te verwelkom by Kaleo.
Devon B - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic campsite.
Francois O - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker kampplek.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om u weer te verwelkom.
Alexa V - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike plek.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Ons sien uit om u hul weer te verwelkom by Kaleo Gaste Plaas.
Gideon B - Apr 2021
Algehele gradering
Bietjie vêr om te ry uit die Kaap vir 'n naweek, maar as jy daar is maak die verblyf op vir die lang pad.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om u hul weer by ons te verwelkom.
Marga H - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
Bernard H - Apr 2021
Algehele gradering
Alles waarvoor ons gehoop het en nog meer!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe komentaar. Ons sien uit om u hul weer by ons te verwelkom.
Elize H - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ons waarder dit. Ons is tans besig om aan die Damhuis opgradering te doen.
Barend V - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Lucia K - Jan 2021
Algehele gradering
Alet is a wonderful host. The farm is gorgeous and the cottages are well appointed and very clean.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
Marzanne V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweekwegbreek.
Darlene L - Des 2020
Algehele gradering
It was very relaxing.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
Anke W - Des 2020
Algehele gradering
Ons het as gesin kom kamp in die boskamp. Dit was 'n besonderse ervaring.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons sien baie uit om u hulle weer te verwelkom by Kaleo.
Reno B - Aug 2020
Algehele gradering
Nice venue for a long or short stay.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback we appreciate it.
Annamarie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige venue.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die epos- ons maak werk daarvan.
Carol L - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike plek. Baie oulike bly-eenhede.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Baie jammer vir enige misverstande.
Danielia L - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Anita C - Des 2019
Algehele gradering
Stunning location and friendly people.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback, we look forward to welcoming you at Kaleo Guest Farm.
Johan G - Okt 2019
Algehele gradering
I will recommend Kaleo Guest farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal Kaleo Guest Farm aanbeveel.
Ons is met groot gasvryheid ontvang. Ons het die afdraai gemis. Toe ons bel is ons duidelike aanwysings gegee. Kontaknommers vir sekuriteit om die hek oop te maak, en ons is vertel van die Kuns- en Kultuurfees wat ons bygewoon het. Lofwaardig op alle vlakke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We look forward to welcoming you again at Kaleo.
Annelize T - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Annelize,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle te verwelkom by Kaleo Gaste Plaas.
Tiaan W - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging, huis, natuurskoon en geriewe. Die bergfietsroete en swemgat was albei aangename verrassings!
Aardt D - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het 'n baie lekker naweek gehad, die huisie waarin ons gebly het was perfek vir ons gesin, en die omgewing is pragtig.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons sien uit om u hulle weer in die somer te verwelkom.
Elizna V - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker naby aan die opelug en natuur.
Leon H - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, ruim, oop, stil, fantasties!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Burgert M - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en goed ingerig!
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Burgert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons sien u hulle weer in die somer.
Andre T - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely place.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback.
Charmaine B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie omring met beeldskone natuur en berge!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Theoline D - Mrt 2019
Algehele gradering
Kaleo is die plek vir 'n rustige plaas ervaring.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons hoop om u weer by Kaleo te verwelkom.
Braam L - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Braam,
Baie dankie vir jou terugvoer. Sien julle gou weer.
Othelie M - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker vars lug met baie spasie en kindervriendelik.
Alicha C - Jun 2019
Algehele gradering
A break with fresh air and a morning view to be excited about every time.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Hi Alicia, so glad this was your experience. That is what Kaleo means- to be called in to experience the peace and calmness of nature. See forward to have you back.
Ingrid D - Jan 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike kuier by Kaleo Guest Farm - dit was 'n wonderlike manier om die 2019 jaar te begin!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Hi Ingrid, baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien julle gou weer.
Koos R - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, netjies en gerieflik.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Deidre B - Des 2018
Algehele gradering
Perfect place to just relax and be free.
Corle V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige paradys vol vrede en rus, met fantastiese mooi watergat!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
HI Corle, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle spoedige terug te he by ons.
Amy W - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback, Amy. Next time you must also come visit us.
Adele B - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik, rustig en beeldskoon.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Adele, ons waardeer dit opreg.
Luqmaan A - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful scenery!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Good day Luqmaan, thank you for your review. Really hope to have you back.
Werner S - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf weg van die gewoel, plek om weer met jouself kennis te maak.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit baie. Ons sien uit om u hulle weer by Kaleo te verwelkom.
Anna-marie D - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, met alles wat nodig is.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie.
Alet B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustige en mooi wegbreekplek.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Liezel J - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras met die juweel van 'n plekkie, warm water was wel 'n probleem by luxury camping.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Anthony G - Des 2018
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing, uit die stadsgewoel.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Dear Anthony,
Thank you for your review, we look forward to having you back.
Regards,
Kaleo Guest Farm
Liezl D - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie.
Hein S - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gebly, woonstel was effens beknop.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Eleanor W - Des 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir hierdie terugvoering. Bring julle vriende, sodat hulle dit ook kan beleef. Sien julle gou weer.
Cathy V - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en rustig!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Dup F - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Hoop om jul gou weer te sien.
Jan B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goed toegerus, netjies en skoon.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer dit word regtig waardeer.
Liane G - Apr 2017
Algehele gradering
Hier by Kaleo Guest Farm word jy omring met rustigheid en natuurskoon wat jy moeilik iewers anders sal kry.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit baie.
Hoop om julle weer in die somer hier te verwelkom.
Koos G - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer verblyf met die beste voedsel voorgesit vir 'n koning.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Liani S - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful en rustig!
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit baie.
Patricia V - Nov 2017
Algehele gradering
Beautiful, peaceful getaway.
Ronel B - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en baie stil.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit baie.
Brandon R - Jun 2017
Algehele gradering
Awesome place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek.
Netjies en skoon. Koud in die winter, maar daar is baie om mens warm te hou, soos lugversorging, verwarmers, elektriese komberse en 'n kaggel. Die huise is volledig toegerus en gemeubileer, wat mens tuis laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback.
Berry J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter D - Jul 2017
Algehele gradering
Nie baie tegemoetkomend.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Lindi L - Des 2016
Algehele gradering
Perfect holiday.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte vakansie.
Ons het in "In the Navy" gebly - wat 'n perfekte kothuisie vir ons en ons 2 en 'n half-jarige. Dis voorsien met als wat ons benodig en ek was so beïndruk hoe daar voorsiening gemaak word vir kinders met plastiekborde en -koppies! Dis iets wat jy nie gereeld sien nie. Ons sal definitief terugkeer. Die personeel is wonderlik en die opset onbeskryflik, so rustig! Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons weg van die stad af. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Good day Lindi, thank you so much for your review. We really hope to have you back with us again.
Cecieel G - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike uitspan met rus en stilte in die mooiste omgewing.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Hi Cecileen baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Caroline S - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustige natuurskoon.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Hi Caroline, dis so lekker vir ons as mense die natuur kom geniet. kom gerus weer na ons paradys.
Shameega W - Des 2016
Algehele gradering
Spectacular.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for you're review. We would love to have you back here.
Mark M - Des 2016
Algehele gradering
Wonderful location. Beautiful Manor House. Exciting mountainbiking, bass fishing for the children. Highly recommended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike ligging. Pragtige herehuis. Puik bergfietspaaie, hengel vir die kinders. Kan dit regtig aanbeveel.
8 van ons het in die pragtige ou Kaapse plaashuis wat gerestoureer is. Die kamers is goed ingerig en dit was koel selfs toe dit warm was buite. Ons het hierheen gekom omdat daar uitdagende bergfietspaaie. Die kinders het lekker rondgery en visgevang op die plaas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Thank you for you're reply. Hope to have you back soon.
Irushka M - Des 2016
Algehele gradering
Kouebokkeveld was heerlik warm - fantastiese plek.
Lynn V - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad sal definitief weer gaan.
Lees meerFlatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Hi Lynn
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Sien julle in die somer.
Groete,
Hanlie E - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Flatlets @ Kaleo Guest Farm se terugvoer
Hi Hanlie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons besef dit is 'n reuse probleem, die hele area beleef 'n vlieë plaag. Ons doen wel alles in ons vermoë om hulle te probeer uitroei.
Ons hoop ons sien julle vinnig weer hier by ons.
Anja L - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Adele B - Jul 2015
Algehele gradering
Maklik die beste verblyf ooit!
Lees meerCobie W - Sep 2015
Algehele gradering
Eenvoudig heerlik!
Nico C - Jul 2015
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much.
Gernot C - Mrt 2015
Algehele gradering
Very nice place!
Andries G - Aug 2015
Algehele gradering
'n Fantastiese plekkie vir 'n wegbreeknaweek...
Andries G - Feb 2015
Algehele gradering
Baie rustig! Het die privaatheid baie waardeer.
Liza V - Des 2014
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie. 'n Pragtige uiteensetting, geleë in die hartjie van die Koue Bokkeveld!
Lees meerKerry M - Nov 2014
Algehele gradering
My kids thought they had died and gone to heaven!
Lees meer- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malabar Plaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang