Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareedoringkraal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kareedoringkraal is 'n veeplaas in die Moordenaarskaroo en bied 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 8 gaste by Kareedoringkraal.

Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, kaggel, 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas en 'n gasstoof.

Skape, beeste, koedoes, duikers, grysbokke, springbokke en ander kleiner wild loop vrylik rond en gaste kan hulle selfs rondom die tente gewaar. Gaste kan ook die plaas te voet verken, voëlkyk of 1 van die veldryroetes verken. Ons netjiese paaie is selfs geskik vir bergfietse. 4x4-roetes is beskikbaar vir ervare 4x4-entoesiaste.

Kareedoringkraal kan maklik bereik word via 'n grondpad met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met hoë grondvryhoogte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kareedoringkraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein Roggeveld Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA787e0fa8deec7b31682dedb150917774163a6831832339bffcb8b81124b722f7058612cbb084fe0ad3c759c7d8d20904b2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Farm Spitze kop Off the R354 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -32.83573034994 20.840962529183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang