Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Self-catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Althea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die kuier was asemrowend. Stunning sea view. Die kuier was chilled vibes. Alles was up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsverkwikkend. Ek geniet dit altyd om by Karibu oor te bly. Die verwelkoming, gasvryheid en ondersteuning van die gasheer is uitstekend. Dit is feitlik 'n paar tree van die strandfront af en hemels om met die gerol van die branders aan die slaap te val. Uitnemend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Puik verblyf! Vanaf aankoms tot vertrek was dit ʼn reuse bederf om by Karibu te bly. Ek is selfs op my verjaarsdag met persoonlike gelukwense en ʼn geskenk verras. Die ligging is uiters goed, baie veilig en die eenheid is lieflik. Danie het spesiaal moeite gedoen, veral om die TV aan my te verduidelik. Beveel Karibu sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjiese veilige akkommodasie. Gasvryheid en behulpsaamheid uitstekend. Netjies, veilig en rustige akkommodasie. Gaan beslis weer daar bespreek met ons volgende kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Truly a home away from home to enjoy a relaxing break. In my view you could ask for nothing more from a self-catering holiday establishment. Extremely clean and comfortable with everything you would need. Close to the rock pools and lovely walks to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige ligging. Vriendelike diens en eienaar is baie hulpvaardig. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melite S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies en vriendelik ontvang! Baie lekker gebly en gaan vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige selfsorgplekkie met alles wat nodig is. Die plekkie is baie mooi en het alles in wat nodig is. Die water en sap in die yskas was 'n lekker bonus. Die plekkie is beurtkrag-vry wat heerlik is. Dis stapafstand vanaf die see en jy hoor die branders duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sirol R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uistekende waarde vir geld - sal beslis weer hier bly. Die fokus op klein detail is prysenswaardig. Ons het baie tuis gevoel en lekker see-uitsig gehad en braaigeriewe binne die eenheid. Baie netjies en goed georganiseer. Ook voorsiening gemaak vir kragonderbrekings t.o.v. ligte en TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sirol R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie netjies en uitstekende waarde vir jou geld. Baie netjiese akkommodasie met alles wat nodig is. Alles het glad verloop met inboek en uitboek. Baie vriendelik en bereid om te luister na spsiale versoeke en dit te akkommodeer waar moontlik. Die aandag op klein "detail" is prysenswaardig. Die handdoeke wat soos swane gevou was, het ons laat dink on is weer met wittebrood en die vadoeke wat soos 'n voël lyk, is ampter te mooi om te gebruik. Ons sal verseker weer hier bly indien geleentheid daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R929
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R929
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae270353132ebf437a1eae31688f6a23bb5c4e1e07767b5ff1d4b2dbe4cb076dc22aa76ccadb473fc5b7dee130157e55698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R929 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 5 Strandloper Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417122429337 19.163299638629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang