Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 94 resensies vir Karibu Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Althea D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea D

The visit was breathtaking. Stunning sea view.

Die kuier was chilled vibes. Alles was up to standard.

Lionel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S

Sielsverkwikkend.

Ek geniet dit altyd om by Karibu oor te bly. Die verwelkoming, gasvryheid en ondersteuning van die gasheer is uitstekend. Dit is feitlik 'n paar tree van die strandfront af en hemels om met die gerol van die branders aan die slaap te val. Uitnemend.

Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Fantasties! Puik verblyf!

Vanaf aankoms tot vertrek was dit ʼn reuse bederf om by Karibu te bly. Ek is selfs op my verjaarsdag met persoonlike gelukwense en ʼn geskenk verras. Die ligging is uiters goed, baie veilig en die eenheid is lieflik. Danie het spesiaal moeite gedoen, veral om die TV aan my te verduidelik. Beveel Karibu sterk aan.

Lizette G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G

Netjiese veilige akkommodasie. Gasvryheid en behulpsaamheid uitstekend.

Netjies, veilig en rustige akkommodasie. Gaan beslis weer daar bespreek met ons volgende kuier. Dankie.

Michael M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Truly a home away from home to enjoy a relaxing break.

In my view you could ask for nothing more from a self-catering holiday establishment. Extremely clean and comfortable with everything you would need. Close to the rock pools and lovely walks to enjoy.

Elmine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine S

Pragtige ligging.

Vriendelike diens en eienaar is baie hulpvaardig. Heerlik gekuier.

Melite S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melite S

Baie netjies en vriendelik ontvang!

Baie lekker gebly en gaan vir seker weer gaan!

Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige selfsorgplekkie met alles wat nodig is.

Die plekkie is baie mooi en het alles in wat nodig is. Die water en sap in die yskas was 'n lekker bonus. Die plekkie is beurtkrag-vry wat heerlik is. Dis stapafstand vanaf die see en jy hoor die branders duidelik.

Sirol R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sirol R

Uistekende waarde vir geld - sal beslis weer hier bly.

Die fokus op klein detail is prysenswaardig. Ons het baie tuis gevoel en lekker see-uitsig gehad en braaigeriewe binne die eenheid. Baie netjies en goed georganiseer. Ook voorsiening gemaak vir kragonderbrekings t.o.v. ligte en TV.

Sirol R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sirol R

Baie netjies en uitstekende waarde vir jou geld.

Baie netjiese akkommodasie met alles wat nodig is. Alles het glad verloop met inboek en uitboek. Baie vriendelik en bereid om te luister na spsiale versoeke en dit te akkommodeer waar moontlik. Die aandag op klein "detail" is prysenswaardig. Die handdoeke wat soos swane gevou was, het ons laat dink on is weer met wittebrood en die vadoeke wat soos 'n voël lyk, is ampter te mooi om te gebruik. Ons sal verseker weer hier bly indien geleentheid daar is.

Chantal P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P

Peaceful stay in a beautiful location.

Our second time at Karibu, everything was as perfect as the first. From the warm welcome by Danie to the actual accommodation tastefully decorated with everything you will need for a very comfortable stay. The very clean and tidy place really love the small details like the swan-folded towels it was a wonderful stay.

Jan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Dit was uitstekend.

Sal vir seker weer terugkom.

Claudia P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia P

Amazing weekend.

Baie mooi plek, lekker om die see so naby te kan hoor en sien. Sal beslis weer gaan.

Heather H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H

A peaceful, clean, friendly place to stay with everything one would want and more!

We loved all the extra little touches, like the beautifully folded towels and chocolates! Even the loo roll was decorated! A wonderfully peaceful place to stay. Thank you for your hospitality and efficiency in booking us in. We will definitely stay here again. The only thing that made me feel uneasy (probably from coming from upcountry) was the lack of security bars.

Johann W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Heerlike verblyf, lekker vrugtesap en koffie was beskikbaar.

Veilig en baie netjies, die gasheer het ook baie goeie "tips" gegee oor besienswaardighede en eetplekke.

David B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Good location, nice room.

The room is the same one that we have stayed in before and is very clean and well equipped. Loved the ornate display of towels twisted into swans and other animals. One minor irritant is the TV. We don't watch much, but we watched a bit of cricket on the day we arrived. On Sunday, we thought we would just catch up on news before we went out, and the TV was not working. A message displayed related to the DSTV account. We had the same problem the last time we stayed there. The problem is that the owner was not there, and his manager could not fix the problem. As I mentioned, the TV is not so important to us, but since this was the second time it happened, other guests might find it annoying.

Natasha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Absoluut fantasties.

Karibu is baie goed toegerus ook vir loadshedding met generator, gasstofies en liggies vir wanneer generator af is in die aand. Alles was baie skoon en netjies met uncapped WiFi en vol DStv. Attention to detail!

Daniel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Very well equipped, neat and very professional service.

Would highly recommend.

Hector D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector D

Gerieflik, gemaklik, stil omgewing, naby see en stapplek, maklik toeganklik van deurpad af!

Personeel was baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang en touwys gemaak. Hierdie akkommodasie is perfek vir 'n vinnige besoek aan Hermanus (besigheid of kuiertjie) en langer termyn vakansieganger.

Danica M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica M

Lovely stay.

Very neat, well equipped, peaceful area, and money well spent.

Hennie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Heerlik by Karibu Self-catering Accommodation gebly.

Danie het ons gasvry ontvang, ons plek was uiters netjies, met alles wat ons benodig het. Ons sal beslis weer in die toekoms daar gaan oorbly en Karibu Self-catering Accommodation aanbeveel by vriende.

Anita J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J

Absoluut fantasties.

Onmiddellik tuis gevoel en alhoewel die weer nie saamgespeel het nie, was ons verblyf baie gerieflik met 'n verwarmer en 'n elektriese kombers op die bed. En moenie die bederfies vergeet nie, sjokokade op die bed met die mooiste, gevoude handdoeke, water, melk en sap in die yskas net om 'n paar te noem. Die omgewing baie rustig en so te sê op die kus wandelpad. Sal baie beslis weer by Karibu Self-catering Accommodation tuis gaan en sal dit hoogs aanbeveel vir 'n lekker bederf.

Fernando N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando N

Amazing.

Friendly, clean, amazing views, sound of the water and place everything that needed was there - rate 10/10. Well done guys.

Jonece A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonece A

Dit was ongelooflik.

Alles was so lekker en die huis het van alles in gehad, behalwe 'n stoof, maar dit was regtig ongelooflik. Baie dankie Karibu Self-catering Accommodation.

Hilton O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton O

Phenomenal.

Will be seeing more of us at the next available opportunity.

Alyssa C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyssa C

Absolutely fantastic!

It was a tranquil and delectable stay. All amenities you could hope for were supplied, with a view to die for. I would strongly recommend it to anyone looking for a getaway to recharge and relax.

Gideon S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Baie aangenaam.

Naby die see en die plaaslike mense is vriendelik.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Gideon, dankie vir jul besoek en terugvoering daarop. Ons hoop julle weer binnekort te ontvang. Beste wense, Danie nms. die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Debra R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra R

Ons het 'n 9 dae-trip van die Kaap na George gedoen en as dit nie vir Karibu Self-catering Accommodation was nie sou ek moes se ons oornag reëlings was n aaklige ondervinding! Maar Karibu het opgemaak vir als!

Die skoon, smaakvol gemeubileerde en gerieflike blyplek het ons 2 dae in Onrus, Hermanus die moeite werd gemaak! Dis baie nice en dis loopafstand van die see af! Alles wat met nodig het en spesiale bederfies! Ek sal elke keer wat ek daar verbygaan kies om daar te bly!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Debra, man dis lekker om sulke wonderlike terugvoer te kry. Ek is net bly dat ons julle reis kon red en julle met 'n wonderlike siening van Hermanus los. Baie dankie vir jul besoek en die moeite wat jy gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Danie nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekende vakansieverblyf.

Danie het ons vriendelik ontvang. Rustige en veilige omgewing. Die eenheid is baie netjies en van hoogstaande gehalte. Ons het die week se verblyf baie geniet en beveel dit sterk aan.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Johan, baie dankie vir jul besoek en die moeite wat jy gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Beste wense, Danie nms. die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Deslynn L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslynn L

Peaceful environment with no interruptions.

I really enjoyed my stay and would recommend Karibu to anyone who visits Hermanus.

Arnold Lionel Allan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Fantasties.

Die prys is te goed vir woorde. Ons was absoluut verstom vir die waarde wat ons gekry het vir die prys wat ons betaal het. Frans was 'n absloute wonderlike gasheer. Die uitsig was fantasties. Die geriewe was van hoogstaande gehalte. Alhoewel die muurtjie laag was vas ons absoluut veilg, en ook ons motor.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Arnold, man dis lekker om sulke wonderlike terugvoer te kry. Baie dankie vir jul besoek en die moeite wat jy gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Danie nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Chantal P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P

Peaceful, neat and very tidy.Great location.

We had a wonder stay. Frans is a super host and we will definitely be back for a longer stay. The place was spotless, with modern and lovely décor. Perfectly quiet and very safe.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Chantal, thanks very much for your wonderful review. We're thrilled that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Milison D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milison D

Ongelooflike goeie diens.

Baie mooi, netjies en veilig.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Millison, baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly julle het jul tydjie hier geniet en ons verwelkom julle graag binnekort terug. Beste wense, Frans nms die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Maartin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin V

Kan nie beter nie.

Waarlik baie goed. Alles wat nodig is soos parkering. Uiters gerieflik, gasvry. Ons kan dit kwalik glo.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Maartin, man dis lekker om sulke wonderlike terugvoer te kry! Baie dankie vir jul besoek en die moeite wat jy gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop ons sien julle binnekort weer? Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Ehlke H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ehlke H

Excellent, quiet, clean.

The private lounge, kitchen, and bathroom add to the peace, quiet, and privacy of your stay. It was beautiful and clean. I loved it and will go back!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Dear Ehlke, thanks so much for all the compliments! We're glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Best wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Andelina M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andelina M

Our stay was absolutely fantastic. Just what the doctor ordered.

Danie from Karibu was absolutely wonderful and accommodating. He gave us some good locations to visit in Hermanus. Our unit was so cosy and welcoming and warm. Just down the road from the beach and tidal pool. Definitely not our last visit.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Andelina, we're humbled by your kind words. Thanks for taking the time to write a review. We look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Anna-marie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Vriendelike personeel, veilige omgewing, baie netjies en gerieflik.

Vriendelik, veilig, netjies, gerieflik.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Anna-marie, baie dankie vir jou "Lekke" terugvoer. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en ons nooi julle graag terug. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Liss L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liss L

Amazing.

Good location, the place was so clean everything was spot on.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Dear Lisa, we're glad that you enjoyed your stay. Please visit again soon. Best wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker.

Dit verblyf was baie goed toegerus al het ons net 1 nag oorgebly was dit baie rustig en stil. Dit is die eerste plek waar ek oornag wat 'n strykplank en yster het. Dit is 2 items wat baie belangrik vir my is, want ek loop nie rond met ongestrykte klere nie.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Johan, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly ons kon aan jou verwagtinge voldoen en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Brenda F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F

Very comfortable.

Very pleasant stay, accommodation is very clean and comfortable.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Brenda, thanks for your kind words. We look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Willemien L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien L

Clean, friendly, exactly what we needed!

We needed some clean towels after 2 days, had to ask for clean ones.

Maartin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin V

Uitstekend soos gewoonlik. Net jammer, is nie altyd beskikbaar nie.

So volledig - selfs tandestokkies! Net effe uit rigting, tog naby die see. Voorspoed vir jul span.

Cameren M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameren M

Dit was die mees aangenaamste plekkie ooit. Ek en my maat het dit baie geniet.

Beste ontvangs en die stappies by die see was baie lekker.

Marissa L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L

Great stay.

Place was clean and had all needed utensils. Host was friendly. The view was great and the neighbourhood quiet.

Carna B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carna B

Baie lekker!

Baie lekker gebly, die foto's is net effens misleidend in terme van die verskillende huisies. Ons het gedink ons het 'n binnebraai, maar dis net in die een huisie. Spesifiseer bietjie meer dat die spesifieke foto's by die spesifieke kamers is.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Carna, dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat jy die foto's misleidend gevind het. Jy sal sien dat elke foto wel die eenheid naam toon (aan die onder deel van die foto). Boonop as jy loër by die kamer skakel van die platform sal jy die spesifieke kamer name en gepaste foto's vir hulle sien asook 'n kort beskrywing van wat die eenheid behels. Jy is welkom om in die gevolg te bevestig wat die eenheid naam is waarna jou hart spreek. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom en ons sal poog om meer duidelikheid te toon indien moontlik hierop.
Vriendelike Groete,
Danie nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Norman P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman P

Skoon en netjies, groot genoeg vir 2 mense.

Alles wat jy nodig het, naby mooi wandelpaaie by die see en nie te ver van Hermanus se middedorp nie.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Norman, baie dankie vir jul besoek en die moeite wat jy gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Beste wense, Danie nms. die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Nicola L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola L

Really mellow vibe, the room was so well presented and I loved the special touches like the unique towel folding.

Was surprised that there wasn't a stove, but it was an awesome and cozy space.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Dear Nicola, thank you so much for the feedback. We're glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Best wishes, Danie for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Petré V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petré V

Lekker en gesellig.

Die gastehuis by Karibu Self-catering Accommodation is presies soos geadverteer en stel glad nie teleur nie. Die woning is mooi, netjies en is op 'n lekker plek geleë om te gaan stap langs die kus.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Petré, baie dankie vir jul besoek en die mooi terugvoering. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Beste wense, Danie nms. die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Ashley P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P

Dit was fantasties.

Ek het die kalmte en die uitsig vreeslik geniet. Die eenheid was pragtg en mooi netjies. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Ashely, dankie vir jul besoek en die moeite wat jy gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Danie nms. die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
David B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

High standard accommodation.

Perfect for our needs, bathroom clean and modern. Comfortable bed. Kitchen very well appointed and helpful staff. Will certainly return.

Allan I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan I

More than value for money.

A truly pleasant stay in a wonderful, modern, spotless apartment! Our thanks to Danie for giving us hints on places to visit. Although about ten minutes from the town centre, Karibu is approx. 100 metres from a tidal pool and fantastic coastal trails in either direction. I can highly recommend!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Allan, thanks very much for your kind review. We look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
David B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Very comfortable rooms.

Second time staying here and shall do again, close to the beach and rooms very well equipped. Just 2 comments: 1. self-catering facilities very comprehensive, but tea bags supplied are not 5 roses and they are quite unpleasant; 2. because it is in a residential area there is no sign stating that it is Karibu Self-catering Accommodation just follow your satnav.

Marcelle H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle H

Pleasurable and relaxing.

Loved the accomodation as it very modern and everything needed for a breakaway. Will recommend to anyone. Was awesome to be able to still have power during the day, even though there was loadshedding. Safety outside at night can be improved by having some sort of solar lighting, as it's extremely dark as there is no lighting.

Veruschka N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka N

Baie rustig.

Dit het 'n sentrale ligging en rustig genoeg om te recharge. Baie vriendelik en gasvry.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Liewe Veruschka, ons waardeer jou komplimente! Baie dankie vir jou besoek - ons sien jou graag weer. Groete, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Neil D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Excellent accommodation. Great hospitality and location.

Loved our stay at Karibu and would definitely like to stay there again.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Neil, we're thrilled that you enjoyed your stay! Travel safely and please visit again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Amelia K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Baie behulpsaam. Dadelik ons woning aangepas om baba te akkommodeer.

Alles netjies, kombuis spotless, nuut en gemaklik. Ligging fantasties. Loopafstand na see.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Liewe Amelia, baie dankie vir jou hartlike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Rienie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie V

Vriendelike diens, netjies.

Sien sterre.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Liewe Rienie, baie dankie vir jou vyfster terugvoer. Ons is dankbaar en verheug dat julle lekker gebly het . Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Veronique S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S

Heerlik, veilig, die moeite werd. Jul is tops!

Vriendelike, gasvrye diens.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Sjoe Nicci, jy laat ons bloos. Baie dankie vir jou lieflike terugvoer - ons verwelkom julle graag weer. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Morne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Dit was ons 16de huweliksherdenking en ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Ons het die tyd by Karibu Self-catering baie geniet.

Venessa G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa G

Dit was regtig lekker om daar te kon kuier, wonderlik rustig, net wat ons nodig gehad het.

Sal definitief weer 'n plan maak om weer te kom kuier. Was bitter lekker!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Venessa, baie dankie vir jul besoek en heerlike terugvoer! Kom gerus weer! Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Albert S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Baie mooi plek naby aan die see.

Beste plek ooit sal weer hier bly en mense aanbeveel om hier te bly.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Albert, dis altyd lekker wanneer gaste hul verblyf so geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Beste wense,
Frans nms die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Jerme E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerme E

Baie gerieflik en veilig.

Sal beslis Karibu Self-catering aanbeveel aan persone wat 'n stil wegbreek verlang. Was baie in ons skik met wooneenheid en net wat ek en my vrou ingedagte gehad het vir ons heel eerste wegbreek alleen vir ons huweliksherdenking. Die gasvryheid van Frans was besonders wat ongetwyfeld 'n terugkeer besoek verdien.

Yu J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yu J

Amazing and enjoyable.

The stay was very comfortable.

Lourens R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens R

Netjiese en skoon plekkie.

Ligging is baie ideaal weggesteek en naby aan die see met 'n lekker lang stap roete teen die see.

Charmaine A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Baie baie gorgeous plek, waarde vir geld.

Die eienaar het baie moeite gedoen om ons ingelig te hou oor die loadshedding en al die plekkies wat ons kan gaan besoek. Awesome, mooi. Loopafstand vanaf die see.

Christo S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie netjies, skoon en modern.

Sentraal geleë, veilig en stil.

Izak H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak H

Die verblyf was verskriklik indrukwekkend.

Die plekkie was verskriklik mooi. Die see-uitsig was 'n treffer en die beddens was lekker gemaklik. Behalwe vir 'n oondjie is die plek ten volle toegerus met watookal mens dalk sal kan benodig. Die enigste dingetjie wat dalk genoem kan word is dat die woonstel bietjie oprook as die vensters of skuifdeur nie behoorlik toegemaak is nie, maar dit het ons nie veel gepla nie.

Margaret M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Diens en verblyf uit die boonste rakke.

Ek en my eggenoot het ’n lieflike tyd hier deurgebring. Alles was uitstekend en die diens was voortreflik - van ons aankoms tot ons huis toe moes gaan. Dit was amper soos ’n 5 ster hotel. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel en sal definitief weer terugkeer. Die see se gedruis het my saans aan die slaap gesus. Wat ’n fantastisie plek, ’n juweel.

Theresa K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K

Wonderlike ervaring.

Vriendelikheid, netheid, gerieflik en veilig.

Zannon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zannon S

Dit was een van my wonderlikste ervarings saam met my eggenoot. Dankie, Karibu, sal beslis weer wil kom.

Die akkommodasie is baie mooi en netjies, nes enige mens dit sal wil hê.

Volker S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volker S

Stylvol toegeruste eenheid.

Karibu is binne loopafstand vanaf die see. ’n Baie gemaklike loopdek maak dit nog meer aanloklik.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Volker, Dankie vir hierdie goeie resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en ons ontvang julle graag weer. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Lamees B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamees B

Dit was heerlik en 'n baie rustige omgewing.

Ek sal definitief weer bespreek en dit is lekker na by die see.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Ons is bly julle het jul kuier so geniet. Kom bly gerus weer by ons. Groete tot volgende keer, Danie namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Debbie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Comport and friendly staff.

We loved our stay at Karibu. It was very clean and comfortable. The kitchen is very big but has no cooking facilities other than a microwave. There is no undercover available for the braai so if it is raining you have to eat out. Fortunately this was not an issue for us and we would definitely go back.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Debbie, thanks very much for your kind review.
All our units are equipped with an electric frying pan, an induction plate with casseroles as well as a microwave oven. You may have just overlooked them in the kitchen cupboards. Sometimes the Cape winter complicates an outdoor braai, but we have options with an indoor braai area which guests can book.
We look forward to hosting you again.
Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Ingrid S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S

Ons het ons kuier terdeë geniet.

Karibu Self-catering moet net verwarmers insit, dit was bietjie koud.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Ingrid, ek is bly julle het jul kuier so geniet. Kom bly gerus weer by ons. Behalwe die elektriese komberse op elke dubbelbed het ons ook verwarmers op aanvraag beskikbaar in geval die Kaapse winter tande wys. Groete tot volgende keer, Frans namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Shaun S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Was a short stay but a pleasant one.

The location and view was excellent. We will definitely come and visit again.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Thanks for your positive review. We're glad you enjoyed your stay and we hope to host you again soon (for much longer).

Karibu Self-catering Accommodation
Audriah M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audriah M

Wonderlik

Ons was baie mooi verwelkom deur Frans. Alle Covid-19 maatreëls is gevolg met ons aankoms. Die eenheid is loopafstand vanaf die see en baie, baie netjies! Baie rustige area en verskriklik mooi. Sal enige tyd weer Karibu besoek. 10 uit 10!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie Audriah. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet en ons ontvang julle graag weer. Beste wense, Frans namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Charmaine R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Dit was die wonderlikste naweek. Alles was so perfek. Die personeel was fantasties. Ons sal baie beslis weer wil kom.

Ons was beïndruk met die gehalte. Die diens was perfek. Dankie aan Frans wat ons so goed en hartlik ontvang het. En baie dankie aan die hele Karibu Self-catering span wat dit vir ons so ongeloofik gemaak het. Dit was die eerste keer in jare dat ons 'n wegbreeknaweek kon hê en dit was die geld en moeite werd. Weereens baie dankie.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Charmaine, baie dankie vir jou lieflike resensie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Anonieme gas - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Christiaan L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Als net perfek!

Baie dankie! Dit was 'n fantastiese tyd en sal beslis terugkom!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Christiaan, baie dankie vir jou resensie.

Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang.

Beste wense, Danie nms. die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Shannon-lee C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon-lee C

Excellent

The service, accommodation and surroundings where excellent. Thank you for such a lovely stay.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Shannon-lee, thank you for your wonderful review. We're delighted that you enjoyed your stay and we hope to host you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Michael O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

We had an excellent stay at the self catering apartment.

From the time we arrived to the time we left, we enjoyed ourselves. We were even pleasantly surprised with some lovely extras. Danie and Frans went out of their way to make our stay comfortable and enjoyable. I would recommend this place to all I come in contact with.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Michael, thank you for your wonderful review. We're thrilled that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Marilyn K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn K

Rustige gemak, perfek geleë

Karibu self-catering Accommodation is perfek geleë in 'n rustige area in Vermont. Die selfsorgeenheid is goed toegerus met alles wat jy benodig. Ons het ook ons privaatheid geniet en veilig gevoel. Wat 'n wonderlike naweek!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Marilyn, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Sidney A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney A

Baie lekker.

Ek sien hulle gou weer. Stunning plek.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Sidney, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Heidi R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R

Very nicely decorated and clean accommodation.

The place is in quiet surroundings. The kitchen is well equipped. I appreciated the extras for consumption. The shower is immediately warm and convenient to use. Recommending a stay strongly. Vermont itself is about 20 minutes before Hermanus. Lovely rocky beach and very pleasant walk.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hello Heidi,

We're humbled by your review and very glad that you enjoyed your stay. Please visit us again soon.

Warm wishes,
Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Wessels E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessels E

Baie goed geleë en gemaklik en ook baie skoon.

Op kort kennis en met hulp van die webtuiste was inboek by Karibu gerieflik en maklik.

Bm G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bm G

Baie lekker.

Sal seker baie warm in somer word. Ook geen diefwering.Geen lugreëling. Sal graag diefwering wou hê.

Norman M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norman M

Comfortable and cosy.

Enjoyed my stay, kitchen is well equipped, we had a warm welcome, very friendly host, planning my next trip.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Norman,
Thank you for your generous review. We're excited that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon.
Warm wishes,
Frans for Team Karibu

Karibu Self-catering Accommodation
Leon R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Dit is beslis waarde vir geld, goed toegerus en skoon.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Leon, baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is baie trots op ons reputasie vir hoë gehalte én uitstekende waarde vir geld. Ons personeel doen moeite om te verseker dat ons eenhede elke slag blinkskoon is. Groete, Frans nms die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Andries P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Baie beïndruk met die netheid, dekor en privaatheid van die Eurika-eenheid. Sal beslis weer daar gaan bly.

Modern, besonder skoon en netjies. Gerieflik, naby die see. Kort dalk 'n oond.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Andries, dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou gou weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Lu-zanne V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-zanne V

Heerlike, netjiese verblyf stap afstand vanaf die see.

Ons is 'n gesin van 2 volwassenes en 'n 1 jarige seuntjie, ons seuntjie het in sy camping cot geslaap en daar was genoegsame spasie in die kamer by ons. Die huisie is keurig gemeubileer met DStv en Netflix, ons het nie gekom om TV te kyk nie, maar dit was 'n bonus. Sal definitief weer hier kom kuier. Die mense is hartlik en vriendelik. 5 Ster ervaring!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Lu-zanne, baie dankie vir jou lieflike resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Celine T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine T

Netjiese woonstel perfek vir 'n naweek wegbreek

Die woonstel was netjies en het alles beskik wat ons nodig gehad het. Danie wat ons ontvang het was baie nice en ons sal enige tyd weer terugkeer!

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Celine,
Die Karibu-span doen moeite om te verseker dat ons gaste hul verblyf baie geniet. Dit is dus heerlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang! Baie dankie - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete Danie,
Die Karibu-span.

Karibu Self-catering Accommodation
Kirby B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirby B

Karibu Self-catering Accommodation was absoluut fantasties! Ons tydjie daar was baie lekker van ons aankome tot ons vertrek. Die personeel is baie vriendelik en verwelkomend. Die verblyf is gemaklik,pragtig en modern van die kombuis en sitkamer tot die kamer en badkamer. Die plekkie is regtig goed ingerig met alle toebehore vir self catering/braai.

Daar is gerieflike parkering op die perseel en hulle is stap afstand van die strand. Karibu is ook naby geriewe soos restaurante en malls. Ons gaan definitief weer daar verblyf boek want hulle het pragtige kamers wat eintlik woonstelle is met als wat jy moontlik kan benodig vir jou wegbreek oor n aand,naweek of vakansie.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiemiddag Kirby,
Dankie vir jou pragtige woorde.
Ons sien daarna uit om jou weer by ons te verwelkom.
Groete
Die Karibu-span

Karibu Self-catering Accommodation
Derna S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derna S

Baie dankie aan Frans en span vir `n gerieflike naweek. Die eenheid is stap afstand van die see en so 5min weg van die winkel, perfek vir `n rustige naweek weg van die stad.

Die eenheid het alles wat jy benodig in `n selfsorg plekkie. Daar was `n vars boksie melk in die yskas en water, koffie, suiker ens. was alles voorsien. Die eenheid was baie netjies en skoon, ons kon nie vir `n beter naweek weg gevra het.

Chante G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante G

Iets besonders

Ons het in Aristea gewoon en wat n ervaring. Die eenheid is verskriklik mooi en alles waaraan jy kan dink is hier. Die ontvangs het mens ook dadelik welkom laat voel. Stap afstand van die see. Sal beslis weer kom.

Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer

Hallo Chanté,

Baie dankie vir jou hartlike terugvoer.
Ons is bly jy't jou verblyf geniet en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Beste wense, Frans

Karibu Self-catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R929
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R929
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae270353132ebf437a1eae31688f6a23bb5c4e1e07767b5ff1d4b2dbe4cb076dc22aa76ccadb473fc5b7dee130157e55698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R929 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 5 Strandloper Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417122429337 19.163299638629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang