Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R929 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karibu Self-catering Accommodation bied gehalteverblyf in Vermont, Hermanus aan vakansieganger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf word in 3 eenhede gebied. Die eenhede het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met Hans Grõhe-krane, ’n groot stort, wasbak en ’n toilet. Die kombuis het graniettoonbanke en is met ’n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, rooster en verskeie kombuisware toegerus. Die leefarea het ’n platskerm-Slim-TV met satelliet-TV en DStv. Die eenheid het ook WiFi.

Die woonstelle het elk privaat braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Althea D
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was asemrowend. Stunning sea view. Die kuier was chilled vibes. Alles was up to standard.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Lionel S
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsverkwikkend. Ek geniet dit altyd om by Karibu oor te bly. Die verwelkoming, gasvryheid en ondersteuning van die gasheer is uitstekend. Dit is fei...
Sien meer
Mrt 2024
Amanda G
5.0
Fantasties! Puik verblyf! Vanaf aankoms tot vertrek was dit ʼn reuse bederf om by Karibu te bly. Ek is selfs op my verjaarsdag met persoonlike gelukwen...
Sien meer
Mrt 2024
Lizette G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese veilige akkommodasie. Gasvryheid en behulpsaamheid uitstekend. Netjies, veilig en rustige akkommodasie. Gaan beslis weer daar bespreek met on...
Sien meer
Feb 2024
Elmine S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ligging. Vriendelike diens en eienaar is baie hulpvaardig. Heerlik gekuier.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karibu Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R929
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R929
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae270353132ebf437a1eae31688f6a23bb5c4e1e07767b5ff1d4b2dbe4cb076dc22aa76ccadb473fc5b7dee130157e55698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R929 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 5 Strandloper Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417122429337 19.163299638629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang