Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karinchen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Karinchen
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Freddy D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy D

Verblyf was ontspannend in 'n rustige veilige area, sal dit vir almal aanbeveel.

Hi, die verblyf was tops.

Lané V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané V

Was heerlik om daar te bly.

Baie netjies en stap afstand van die see.

Bianca T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T

Happy holiday!

Had a lovely time. The accommodation is neat and clean, and the host always responded immediately. Kleinmond is a safe, peaceful town with a beautiful family-friendly beach.

Ilze L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Heerlik en rustig.

Heerlik gebly. Akkommodasie was baie netjies. Sal dit aanbeveel vir enige vakansiegangers.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Danie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Naby die natuur, heerlik!

Ons het so lekker gebly dat ons nie wou teruggaan huis toe nie. Die stoep was veral 'n groot pluspunt en natuurlik die stilte en rustigheid.

Thelecia J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelecia J

Alles was perfek, lekker wegbreek met familie.

Ek sal enige een aanbeveel. Skoon en netjiese, ruim woonstel. Kinders het geniet. Alles naby mekaar, eetplek, staproete by see. Eienaar baie vriendelike behulpsaam. Sterk aanbeveel vir die plekkie.

Marthino M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M

Rustige wegbreek.

Rustige area, lekker naby die strand met park. Karinchen het als wat jy benodig en baie netjiese plek. Naby winkels ook , sal definitief weer wil terug gaan, baie lekker naweek gehad.

Elanze S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elanze S

Baie lekker Kleinmond verblyf vir gesin.

Ons het niks meer nodig gehad nie, het baie lekker gekuier en geslaap. Die gaspaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die see is 'n kort stappie weg en ons het Kleinmond plat gestap in alle rigtings. Al hoekom ons 'n 4 gee vir veiligheid is mens se kar staan op die sypaadjie, dit is darem 'n baie straatjie. Ons sal graag weer hier gaan vakansie hou.

Rita S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Wonderful.

Thoroughly enjoyed. Very central.

Sandy W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy W

We thoroughly enjoyed our stay and felt quite at home!

The unit was neat and clean, and had everything we needed for our stay.

Joy A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy A

It was lovely.

The place is situated close to the beach, there is also a picnic area overseeing the lagoon with a park and your kids can swim in lagoon, there is canoeing as well. People of accommodation is very friendly.

Erica V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Very peaceful.

Our stay at Karinchen was very pleasant. Location was perfect and very peaceful. Will definitely recommend.

Retha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Heerlik en ontspanne.

Oulike plekkie, baie bedagsame gasheer. Kort nog 'n lekker gemakstoel in die sitkamer.

Lucinda P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda P

Ons het dit geniet, veral die rustige atmosfeer. Omdat dit winter is sal 'n verwarmer die trick gedoen het want dit was nogals koud. Andersins was als aangenaam. Baie dankie.

Die gasvrou was baie vriendelik en ons het 'n probleem gehad met die ketel, maar sy het onmiddellik vir ons 'n ander een gaan koop. Goeie kliëntediens.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Allister S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister S

Everything was perfect .

Everything was perfect we wil be back soon .

Vuyokazi J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi J

The place was very neat and and very secured.

I would definitely recommend the place.

Jurina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V

Uitstekende waarde vir geld! Alles wat jy sou nodig het vir 'n lekker kuier by die see.

Die plekkie is mooi toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ruim plek vir 4 grootmense. Die plekkie was netjies en 'n kort loopafstand van die see.

Jhanine H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhanine H

This is our second stay here and we had a lovely time once again.

We had a wonderful weekend once again in Kleinmond. The house has all you need and a lovely braai out the back. The house is walking distance to the ocean with lovely walks along the boardwalks also close to the shops and restaurants. Very relaxing weekend.

Neldrie K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neldrie K

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly. Die plek het regtig al wat mens nodig het! Dit is lekker geleë, 'n klipgooi van die poele wat lekker vermaak vir die kinders is. Die king-size bed in die een kamer is 'n lekker bonus! Ons het so lekker gekuier en geslaap. Deon en sy vrou is regtig baie oulike hosts. Kan die plek vir enige iemand aanbeveel.

Friedrich G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich G

Uitstekende verblyf, stapafstand na die see vir swem en staproetes met pragtige uitsigte, asook winkels.

Die huisie is netjies en skoon met alles wat jy nodig het en is kindvriendelik met speelplek agter. Die 2 badkamers is beslis gerieflik met 'n gesin. Ons gasvrou en gasheer was baie behulpsaam, het tot gesorg vir 'n gelaaide lig gedurende die 2 ure kragonderbreking. Met die DStv en WiFi, is dit genoeg om almal besig en tevrede te hou. Voorwaar absoluut waarde vir geld. Kan regtig aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek op Kleinmond.

Jennifer V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer V

Quiet and pleasant stay.

Lovely little place, had all we needed, plus a cute braai area at the back.

Sophia V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia V

Heerlike kuier.

Ons was bevoorreg om die wilde perde te sien.

Katja L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katja L

Pleasant and clean.

We really enjoyed our stay. We only stayed one night, but it was a lovely unit, with plenty of space. The furnishings and bedding was great, we just missed some salt and pepper in the kitchen. The only thing that was not the best was the braai facility in the back. Due to Covid social distancing the Blue unit had the back braai available. We did not end up using it as it looked a bit messy and was not child friendly for a toddler. Other than that, lovely and would definitely book again. Deon is also a great help and made sure that we had everything we needed.

Klaas V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas V

Dit was heerlik. Skoon en netjies met al die geriewe.

Dit is 'n baie gerieflike verblyf en naby alles.

Nelia E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E

Baie verras oor eenheid, baie skoon en netjies, ligging puik.

Eenhede baie geskik vir twee families. Baie verras met eenhede. Skoon, netjies en alles in baie goeie toestand. Gehalte van dekor, meubels, linne, ens. alles uitstekend en sal beslis aanraai vir verblyf.

Cornelia H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Gerieflik, naby wandelroetes.

Pragtige wooneenheid met alles wat nodig is. Lekker gerieflik en naby die see.

Lynette J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Heerlike naweek!

Oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Rustig en stapafstand vanaf die see met mooiste wandelpad al langs die see.

Anerosa W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anerosa W

See en berge in 'n klein netjies eenheid.

Karinchen was baie skoon, gerieflik. Stapafstand van die see en hawe. Daar was skoon linne en handdoeke beskikbaar en 'n oulike kombuisie met alles wat jy nodig het. 'n Koffiemasjien, filter, stofie en toaster.

Emma S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S

Perfect for our needs.

We had all we needed here. Very helpful and friendly hosts. Location was lovely and quiet, just up the road from the most spectacular scenery and lovely, easy walks.

Lindy H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Genoeg ruimte vir die gesin en baie netjies.

Baie lekker plek. Dit is netjies. Daar is baie plek as jy met kinders of tieners reis. Daar is alles wat jy moontlik nodig kan hê.

Jane L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L

Baie rustige plekkie. Netjies en skoon. dit is home away from home.

Die plek is baie netjies en skoon. Het alles wat jy nodig het. Baie rustige plek.

Mandy D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Lovely stay.

We had an absolutely wonderful stay. Anything you need with small touches to make you feel at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik gebly.

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. Enigiets wat jy benodig het met klein ekstras om jou tuis te laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eben U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eben U

Dit was nie die wegbreek werd nie.

Die advertensie laat mens verstaan dat dit 'n huis op sy eie is en het niks genoem van die feit dat dit 'n skakelhuis is met net een braai nie. Die TV was buitewerking en geen alternatiewe vermaak is beskikbaar.

Karinchen se terugvoer

Goeie middag,

Baie jammer oor jou dat julle die plek so sleg ondervind het. Ongelukkig omdat Paasnaweek was, kon ons nie 'n engineer kry om na die dstv te kyk nie. Daar is free unlimited Wi-Fi, dvd speler en het aangebied om vir julle vlieks en TV series te verskaf.

Daar is twee braai areas, een voor en nog een agter.

Karinchen
Rita N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rita N

Disappointed in terms of expectations.

Karinchen delivered good client service and communication. Good location. The apartment is big and equipped with everything that is needed for self-catering. However, the place is neglected. It is not about cleanliness, but rather about neglect and shabbiness. The bed linen is old, shabby and course, the floors are peeling up, the grout between the shower tiles has become mouldy, the shelf in the double room is damaged, etc.

Karinchen se terugvoer

Hi Susanna

Thank you for your valued feedback. We purchased the place about 7 months ago and we've been working extremely hard to replace and fix things where possible. Our primary concern was adding the security and buying new fridge / freezers and the queen size beds.

The things you mentioned are definitely on our to do list and hopefully you would be pleasently surprised the next time you.visit.

Thank you for staying with us.

Karinchen
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 80, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADhX88maozofP1g3dczIH7Uf1ITd7nKVAfdT81SiFj2xE0xaNFk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 80 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.342878531446 19.027529291152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang