Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karinchen

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Freddy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Verblyf was ontspannend in 'n rustige veilige area, sal dit vir almal aanbeveel. Hi, die verblyf was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lané V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Was heerlik om daar te bly. Baie netjies en stap afstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Happy holiday! Had a lovely time. The accommodation is neat and clean, and the host always responded immediately. Kleinmond is a safe, peaceful town with a beautiful family-friendly beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik en rustig. Heerlik gebly. Akkommodasie was baie netjies. Sal dit aanbeveel vir enige vakansiegangers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Naby die natuur, heerlik! Ons het so lekker gebly dat ons nie wou teruggaan huis toe nie. Die stoep was veral 'n groot pluspunt en natuurlik die stilte en rustigheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelecia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Alles was perfek, lekker wegbreek met familie. Ek sal enige een aanbeveel. Skoon en netjiese, ruim woonstel. Kinders het geniet. Alles naby mekaar, eetplek, staproete by see. Eienaar baie vriendelike behulpsaam. Sterk aanbeveel vir die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthino M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Rustige wegbreek. Rustige area, lekker naby die strand met park. Karinchen het als wat jy benodig en baie netjiese plek. Naby winkels ook , sal definitief weer wil terug gaan, baie lekker naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanze S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Baie lekker Kleinmond verblyf vir gesin. Ons het niks meer nodig gehad nie, het baie lekker gekuier en geslaap. Die gaspaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die see is 'n kort stappie weg en ons het Kleinmond plat gestap in alle rigtings. Al hoekom ons 'n 4 gee vir veiligheid is mens se kar staan op die sypaadjie, dit is darem 'n baie straatjie. Ons sal graag weer hier gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rita S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Wonderful. Thoroughly enjoyed. Very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 80, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADhX88maozofP1g3dczIH7Uf1ITd7nKVAfdT81SiFj2xE0xaNFk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 80 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.342878531446 19.027529291152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang