Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo La Villetta

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Rhenosterkop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoo La Villetta is op 'n werkende olyf- en skaapplaas naby Beaufort-Wes geleë. Dit is ideaal vir 'n rustige naweekwegbreek in die Karoo. Dit is sowat 30 km vanaf die dorp geleë en spog met pragtige uitsigte oor die Karoovlaktes en Rhenosterkopberg.

Die pragtig versierde eenheid beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer is toegerus met lugversorging en linne en handdoeke word voorsien. Elektriese komberse word ook vir daardie koue winteraande voorsien. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea, ideaal vir kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.

Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n groot kaggel en 'n TV. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die kothuis het 'n pragtige stoep met braaigeriewe en 'n Dover-stoof wat oor die Karoo-landskappe uitkyk.

Agter die huis is 'n boma met 'n kroegtafel, afdak, groot vuurmaakplek vir braai of kuier saam met vriende en geliefdes terwyl jy ook die prag van die Karoo-naghemel bewonder.

Daar is staproetes en 'n groot openbare grondpad vir fietsryers, omring deur wildkampe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Stephen M
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. Fantastic! All the amenities that you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Hannelie S
Gesin met tieners
5.0
Lafenis vir die siel op 'n Karooplaas. Ons het heerlik gebly. Die plek is volledig toegerus; topgehalte! Iets wat moontlik belangrik is om te weet vir...
Sien meer
Jun 2024
Leendert V
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was soos verwag en beter. Ons het baie lekker gebly, dankie!
Jun 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo La Villetta is pragtig en goed toegerus en bied meer as net 'n oornagplek. Ons het heerlik gerus op die plaas! Karoo La Villetta is pragtig en g...
Sien meer
Mei 2024
Rika L
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan vir die 3d3 keer weer boek. Dis ons stukke hemel daai. Ek het my pa verloor so 6 weke voor dit en dit het my so goed gedoen.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N1, Rhenosterkop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo La Villetta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Rhenosterkop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e3ac9c2835a350b05da05930db9885e43425c4a4ec53ef9c5b5ab15e2b57dacbf1047c03a515c76b36c54f5fe33b8218ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 62 5 1 5 N1 Rhenosterkop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.218890489589 22.860249384866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang