Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Leeu Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renée B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Definitely will return. Loved the views and the close proximity to other places to visit. Everything was provided, including mosquito coils. The attention to detail to make our stay easy was provided. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ideale blyplek vir KKNK, selfs vir 'n groot groep as jy ook die huis huur. Die plek het ons verwagtings oortref, daar is selfs 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Definitief aan te beveel, en ons sal ook graag weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderlike ervaring. Hierdie was nie net 'n vakansie nie, dit was 'n plek van rus in die natuurskoon met baie waardering. Die huisie is baie goed ingerig, van braaigeriewe tot alle linne en handdoeke. Baie dankie vir hierdie wonderlike geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mouton
Karoo Leeu Cottage
Baie dankie, Louise. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Welkom terug enige tyd!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mouton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc70899739d59d5b96dd3a49a5c8b9ba47ab048085f154458311c6f41c04504f173746f4ed8261f893c276a94436d86139eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Jan van Riebeeck Road Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.633218424572 22.181259084813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang