Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, Karoo kombuis restaurant - tops! Heerlik gekuier! Pragtige dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflike kamers, mooi tuine, billik geprys en vriendelike mense. Ons het al baie by Karoo Lodge oorgebly en dit nog altyd geniet. Hulle bied 'n stil, rustige en veilige blyplek. Die hotel, meeste restaurante en verskeie plekke wat toeriste kan besoek is binne loopafstand. Die kersie op die koek is die puik gasvrou. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

I will most certainly stay at Karoo Lodge again! I was delighted by the accommodation, having never stayed there before. The welcome was warm, the room was spacious, and the breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Dear Anthony Thank you for your review, appreciated!

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed. Dit was baie goed, mooi, skoon en 'n lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Spacious and comfortable. Big, spacious room and bathroom with garden/pool view in a beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Dear Johannes, Thank you for your review and pointing out what others tend to overlook. Bless you!

Zelmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustig en gerieflik. Die kamer was groot en gerieflik en skoon. Ons het lekker geslaap op die groot gerieflike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Zelmarie, Baie dankie vir jou besluit om by Karoo Lodge te oornag. Ek waardeer ook jou rustige woorde.

Stephen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Nice and neat. Pleasant staff. Very pleasant. It is all that is required for a one night stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Thank you Stephen Being positive is what we need! Thank you

Flippie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Fantasties. Baie lekker, dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
George & Elsabe
Karoo Lodge
Goeie more So bly julle het die tyd hier geniet, julle is altyd welkom Groete Elsabe

David W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Not good value for money. I would not recommend the venue because of value for money. Similarly priced accommodation offers modern amenities and this venue is dated. There was no milk in the room for coffee and the shower head hardly worked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2024

Belis nie die waarde vir geld nie. Die aircon in ons kamer was foutief en het nie gewerk nie, en dit terwyl dit 36 grade in Prince Albert was. Pragtige bad in kamer, maar ons is aangesê om nie te bad nie (gedog waterbeperkings is al opgehef, en al die damme in die Karoo is tjok en blok vol). Ontbyt was bedien deur 'n persoon wat nog in haar pajamas was.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZDY5ZWNhLTUxMGMtNDQ3ZC1hZDI2LTk1ZGU1YWMyM2NkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 66 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2216443 22.0294798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang