Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Magic

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Karoo Magic
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Harry L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L

Peaceful stay just outside of Calitzdorp.

We enjoyed our stay at Karoo Magic over the weekend of the Calitzdorp Succulent Festival. Sue was accommodating and helpful. Highly recommended!

Karoo Magic se terugvoer

Many thanks, Harry, for your kind review. It was great having you, and hopefully, I will see you again next year.
Regards, Sue. Karoo Magic Callitzdorp.

Karoo Magic
Ronel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Uitstekende selfsorgeenheid met 'n lekker stoep en braai area.

Karoo Magic was 'magic' net soos die naam sê. Die dubbelverdiepingseenheid op die eienaar se perseel het alles ingehad wat vir jou 'n baie gerieflike en gemaklike verblyf vir seker. Die onderste gedeelte van die eenheid het bestaan uit 'n oopplan kombuis en sitarea. Die kombuis het 'n groot yskas, mikrogolfoond, en 'n tweeplaat oondjie gehad. Die opwasarea het seep en afdrooglappe gehad. Die sitarea het bestaan uit twee gemakstoele en 'n bank onder die trap wat na die boonste verdieping gaan. Koffie, tee, suiker, en vars melk was voorsien, asook koue water in die yskas. Die boonste verdieping het 'n groot slaapkamer met 'n ensuite-badkamer, twee gemaklike stoele, lugversorging, 'n koningsgrootte bed met kwaliteit wit linne, asook 'n elektriese kombers op die bed. Die matras was van goeie gehalte en dit het baie gemaklik geslaap. Die badkamer het 'n stort en die water was baie vinnig warm om 'n lekker stort te verseker. Die wasbak het luukse handeseep en handeroom gehad. Dankie vir die lekker bederf. Daar was groot wit badhanddoeke asook handhanddoeke voorsien. Die onderdak stoep was 'n genot om by te kuier en te braai. Daar was 'n braai area met braaihout wat voorsien was deur die gasvrou en wat skoongemaak is na die vorige aand se braai. Baie dankie. Die tafel en stoele was gerieflik om by te eet en daar was ook twee gemakstoele om by te sit. Die braai area kyk uit oor 'n pragtige versorgde tuin. Die hele eiendom is omhein, en dit maak dit baie veilig vir jou en jou troeteldiere. Daar was sekuriteitsligte wat die area verlig het vir veiligheid. Die eenheid het onbeperkte WiFi gehad wat uitstekend gewerk het. Die enigste nadeel was die lang, steil oop trap met 13 trappe na die boonste gedeelte waar die slaapkamer en badkamer is. Dit was nie genoem in die beskrywing nie, en daar was ook nie 'n foto van die trap nie. Dit was 'n uitdaging vir my aangesien ek moeilik loop en sukkel met trappe. Behalwe vir die trappe was Karoo Magic 'n pragtige skoon, gerieflike selfsorgakkommodasie. Jy kon jou motor reg voor die deur parkeer wat die in- en uitlaai baie gemaklik gemaak het. Die gasvrou was baie vriendelik, en sy het ons privaatheid gerespekteer. Ons het goeie kommunikasie gehad. Ons verblyf was regtig baie lekker, en ons kan Karoo Magic aanbeveel as uitstekende, veilige, troeteldiervriendelike akkommodasie. Dankie Karoo Magic vir 2 fantastiese dae by julle. Ons het dit baie geniet.

Sandra J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

'n Lekker oorslaap - volgende keer kom ons langer.

Ons het heerlik hier gebly en sal definitief weer hier kom oorslaap. Dit is 'n baie gerieflike woonstel, baie goed ingerig. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam.

Mark H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Great!

We enjoyed our stay. The cottage was clean and comfortable. The host was lovely.

Karoo Magic se terugvoer

Many thanks for your kind words. We hope to see you again. Regards, Charlie and Sue.

Karoo Magic
Helen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen W

We will never forget our visit to Carlitzdorp and our stay at Karoo Magic!

We enjoyed our stay at Karoo Magic, the host is a lovely person and a fantastic host.

Karoo Magic se terugvoer

Thank you Helen. Charlie is missing you both. He sulked for days. We hope to see you both again when you next take a break.
Regards, Sue.

Karoo Magic
Senobia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia A

Beste naweek ooit.

Ons het baie lekker gebly. Sue en Charlie was so gasvry en vriendelik. Sue het ons heeltyd gemaklik laat voel en altyd gevra of ons niks nodig het nie. Hulle is die beste gasheer en gasvrou ooit. (They are the best hosts ever.)

Karoo Magic se terugvoer

Many thanks Senobia. Hope to see you again soon when you need a quiet break. Once again, thanks to Gino for cleaning the braai. Not necessary but greatly appreciated.

Karoo Magic
Peter D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Pleasant stay.

We stayed there for six nights while attending a congress in town. The unit was well-maintained and comfortable. We would certainly consider staying there again if we were in the area.

Peter S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Very comfortable and quiet.

The cottage at Karoo Magic is well-appointed and very comfortable for a few days' stay. Sue is a friendly and welcoming host.

Eugenie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie K

Sue is very friendly, and make you feel right at home.

The place is pet-friendly, we travelled with 2 yorkies, who walked around free there. There is a nice private braai area, which is private and spacious. It was a delightful stay.

Karoo Magic se terugvoer

Many Many tks.
Glad you enjoyed your stay.
Great to meet you both and hope to see you again soon.
Regards
Sue

Karoo Magic
Michelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Beautifully appointed.

Beautiful cottage with gorgeous views! Lovely stoep with braai! Neat as a pin! Stunning views. Very comfortable place to experience the magic of the Karoo! We will definitely be back!

Deon T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon T

Sue was baie gasvry en het ons as vriende behandel. Ons kon goed ontspan en alles was netjies en in orde.

Karoo Magic is die plek om te bespreek as jy die Klein-Karoo wil besoek!

Karoo Magic se terugvoer

Thank you Deon, it was a great pleasure having you both. I enjoyed our talks and would love to see you both again soon. Hope Dirkie doing well. Kind regards. Charlie and Sue

Karoo Magic
Mark D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D

We spent 14 days in the Karoo and stayed at 6 establishments - Karoo Magic was certainly the best.

Karoo Magic is a superbly appointed garden cottage with a spacious kitchen, living area and separate bedroom on the upstairs level. The covered braai patio was comfortable with lovely views of the surrounding hills. Use of the pool was most welcome, swim towels provided. A lovely stay.

Karoo Magic se terugvoer

Dear Mark,
Many thanks. Getting reviews like that makes it all worthwhile. Hope to see you again.
Regards,
Sue

Karoo Magic
Lynette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Juweel in die Karoo. Kwaliteit en netheid van linne 5-ster gehalte.

Behulpsame en vriendelike gasvrou.

Karoo Magic se terugvoer

Many thankks Lynette. I hope the rest of your trip was just as pleasant. Looking forward to seeing you again. Regards Charlie and Sue

Karoo Magic
Peter G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter G

Have stayed in Calitzdorp before but this is the best.

Sue is a perfect host and her cottage is ideal.

Karoo Magic se terugvoer

It was a great pleasure hosting you and Flic, and I hope to see you both again soon.

Karoo Magic
Phillip M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M

Fantasties en lekker!

Sue was baie vriendelik en ons sal weer daar wil oorslaap indien moontlik in die toekoms.

Karoo Magic se terugvoer

Thank you, Philip. It would be great to have you stay again. All the best for 2023. Regards, Sue.

Karoo Magic
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Helena-weg 1055, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb61960cae3411f8e434f30a09f3655f14d3f957c708dc2485cb017ff2bc10dd5806c30d7873ef5ab7ed7a3d10bc6608491f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1055 St Helena Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.541225438478 21.663205011961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang