Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Magic

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Harry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful stay just outside of Calitzdorp. We enjoyed our stay at Karoo Magic over the weekend of the Calitzdorp Succulent Festival. Sue was accommodating and helpful. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Karoo Magic
Many thanks, Harry, for your kind review. It was great having you, and hopefully, I will see you again next year. Regards, Sue. Karoo Magic Callitzdorp.

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende selfsorgeenheid met 'n lekker stoep en braai area. Karoo Magic was 'magic' net soos die naam sê. Die dubbelverdiepingseenheid op die eienaar se perseel het alles ingehad wat vir jou 'n baie gerieflike en gemaklike verblyf vir seker. Die onderste gedeelte van die eenheid het bestaan uit 'n oopplan kombuis en sitarea. Die kombuis het 'n groot yskas, mikrogolfoond, en 'n tweeplaat oondjie gehad. Die opwasarea het seep en afdrooglappe gehad. Die sitarea het bestaan uit twee gemakstoele en 'n bank onder die trap wat na die boonste verdieping gaan. Koffie, tee, suiker, en vars melk was voorsien, asook koue water in die yskas. Die boonste verdieping het 'n groot slaapkamer met 'n ensuite-badkamer, twee gemaklike stoele, lugversorging, 'n koningsgrootte bed met kwaliteit wit linne, asook 'n elektriese kombers op die bed. Die matras was van goeie gehalte en dit het baie gemaklik geslaap. Die badkamer het 'n stort en die water was baie vinnig warm om 'n lekker stort te verseker. Die wasbak het luukse handeseep en handeroom gehad. Dankie vir die lekker bederf. Daar was groot wit badhanddoeke asook handhanddoeke voorsien. Die onderdak stoep was 'n genot om by te kuier en te braai. Daar was 'n braai area met braaihout wat voorsien was deur die gasvrou en wat skoongemaak is na die vorige aand se braai. Baie dankie. Die tafel en stoele was gerieflik om by te eet en daar was ook twee gemakstoele om by te sit. Die braai area kyk uit oor 'n pragtige versorgde tuin. Die hele eiendom is omhein, en dit maak dit baie veilig vir jou en jou troeteldiere. Daar was sekuriteitsligte wat die area verlig het vir veiligheid. Die eenheid het onbeperkte WiFi gehad wat uitstekend gewerk het. Die enigste nadeel was die lang, steil oop trap met 13 trappe na die boonste gedeelte waar die slaapkamer en badkamer is. Dit was nie genoem in die beskrywing nie, en daar was ook nie 'n foto van die trap nie. Dit was 'n uitdaging vir my aangesien ek moeilik loop en sukkel met trappe. Behalwe vir die trappe was Karoo Magic 'n pragtige skoon, gerieflike selfsorgakkommodasie. Jy kon jou motor reg voor die deur parkeer wat die in- en uitlaai baie gemaklik gemaak het. Die gasvrou was baie vriendelik, en sy het ons privaatheid gerespekteer. Ons het goeie kommunikasie gehad. Ons verblyf was regtig baie lekker, en ons kan Karoo Magic aanbeveel as uitstekende, veilige, troeteldiervriendelike akkommodasie. Dankie Karoo Magic vir 2 fantastiese dae by julle. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Lekker oorslaap - volgende keer kom ons langer. Ons het heerlik hier gebly en sal definitief weer hier kom oorslaap. Dit is 'n baie gerieflike woonstel, baie goed ingerig. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great! We enjoyed our stay. The cottage was clean and comfortable. The host was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Karoo Magic
Many thanks for your kind words. We hope to see you again. Regards, Charlie and Sue.

Helen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We will never forget our visit to Carlitzdorp and our stay at Karoo Magic! We enjoyed our stay at Karoo Magic, the host is a lovely person and a fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Karoo Magic
Thank you Helen. Charlie is missing you both. He sulked for days. We hope to see you both again when you next take a break. Regards, Sue.

Senobia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beste naweek ooit. Ons het baie lekker gebly. Sue en Charlie was so gasvry en vriendelik. Sue het ons heeltyd gemaklik laat voel en altyd gevra of ons niks nodig het nie. Hulle is die beste gasheer en gasvrou ooit. (They are the best hosts ever.)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Karoo Magic
Many thanks Senobia. Hope to see you again soon when you need a quiet break. Once again, thanks to Gino for cleaning the braai. Not necessary but greatly appreciated.

Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Pleasant stay. We stayed there for six nights while attending a congress in town. The unit was well-maintained and comfortable. We would certainly consider staying there again if we were in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very comfortable and quiet. The cottage at Karoo Magic is well-appointed and very comfortable for a few days' stay. Sue is a friendly and welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie K
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Sue is very friendly, and make you feel right at home. The place is pet-friendly, we travelled with 2 yorkies, who walked around free there. There is a nice private braai area, which is private and spacious. It was a delightful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Karoo Magic
Many Many tks. Glad you enjoyed your stay. Great to meet you both and hope to see you again soon. Regards Sue

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautifully appointed. Beautiful cottage with gorgeous views! Lovely stoep with braai! Neat as a pin! Stunning views. Very comfortable place to experience the magic of the Karoo! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Helena-weg 1055, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb61960cae3411f8e434f30a09f3655f14d3f957c708dc2485cb017ff2bc10dd5806c30d7873ef5ab7ed7a3d10bc6608491f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1055 St Helena Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.541225438478 21.663205011961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang