Karoo Stone Rustic Caravan
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ockerts Kraal Plaas, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Karoo Stone Rustic Caravan bied knus verblyf op 'n plaas in Plathuis, 28 km buite Ladismith.
Hierdie karavaan bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke. Die badkamer buite het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus.
Daar is stoele buite, asook 'n plonspoel. Gaste kan saans om die vuur kuier en die sterre bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lyneve Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Ockerts Kraal Plaas, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ockerts Kraal Plaas, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang