Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoowater Gasteplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Willem H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker in die platteland met goeie geriewe. Karoowater se personeel was baie hulpvaardig toe ons van kamp na chalet verander het. Ons het lekker gebly en dit is 'n goed versorgde oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wat 'n juweel van 'n plek. Ons was aangenaam verras. Dit was ongelooflik mooi. Baie gemaklik en rustig. Die mooiste uitsig en baie om te doen. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evangelene B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantastic. Ons het baie lekker gebly. Dit baie geniet. Julle beddens maak 'n bietjie hulp nodig, verder was dit baie lekker. Ek sal beslis weer kom, sorg net julle beddens uit. Dankie Karoowater, jy het my siel baie goed gedoen. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marodien P
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Rustig en lekker. Kuier is baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ontspanne en iets vir almal. Kinders het die glybaan en die voëls geniet. Die personeel het vinnig gereageer om die stywe stortkrane in een van die badkamers te verbeter. Verder was alles gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Ontspanne. Rustig. Baie lekker. Goed uitgerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2024

None. None, just had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Tashline L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Will definitely go again. Awesome place, had fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Beste plek om te rus na 'n baie besige jaar. So lekker rustig, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Merentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 234 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad567fa57cd401ce93030dd218c680a9aede1ed6fe11b32b1d1b24cc5d76fe707d897e5df163af5278917b80623751551d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Warmbad Area - Calitzdorp district No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.658138569455 21.769601041811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang