Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoowater Gasteplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Merentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Karoowater Gasteplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Lekker in die platteland met goeie geriewe.

Karoowater se personeel was baie hulpvaardig toe ons van kamp na chalet verander het. Ons het lekker gebly en dit is 'n goed versorgde oord.

Marinda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Wat 'n juweel van 'n plek.

Ons was aangenaam verras. Dit was ongelooflik mooi. Baie gemaklik en rustig. Die mooiste uitsig en baie om te doen. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Evangelene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evangelene B

Fantastic.

Ons het baie lekker gebly. Dit baie geniet. Julle beddens maak 'n bietjie hulp nodig, verder was dit baie lekker. Ek sal beslis weer kom, sorg net julle beddens uit. Dankie Karoowater, jy het my siel baie goed gedoen. Sien gou weer.

Marodien P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marodien P

Rustig en lekker.

Kuier is baie lekker.

Dick O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dick O

Ontspanne en iets vir almal.

Kinders het die glybaan en die voëls geniet. Die personeel het vinnig gereageer om die stywe stortkrane in een van die badkamers te verbeter. Verder was alles gerieflik en skoon.

Hendrik K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik K

Ontspanne. Rustig.

Baie lekker. Goed uitgerus.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Stephen D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen D

None.

None, just had a good time.

Tashline L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashline L

Will definitely go again.

Awesome place, had fun.

Anna-marie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Beste plek om te rus na 'n baie besige jaar.

So lekker rustig, het dit baie geniet.

Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 234 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad567fa57cd401ce93030dd218c680a9aede1ed6fe11b32b1d1b24cc5d76fe707d897e5df163af5278917b80623751551d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Warmbad Area - Calitzdorp district No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.658138569455 21.769601041811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang