Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karusa Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Karusa Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Phoebe S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoebe S

Ideale naweek wegbreek! Kaggel, rooiwyn en rus in die natuur!

Flip se huisie is 'n ware juweel. Huisie is met liefde en sorg ingerig. Pragtige natuurskoon. Hier kan jy batterye herlaai!

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Hallo Phoebe

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is dankbaar die kuier op die plaas was soos julle verwag het. Julle is altyd welkom op die plaas.

Groete

Karusa Farm Cottage
Christopher S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher S

Lekker gekuier, gebraai en gerus.

Ongelooflike plek en mense.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang. Baie dankie, Christopher! Ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Groete uit die Klein Karoo.

Karusa Farm Cottage
Annelie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

'n Heerlike een nag oorslaap.

Dit was wonderlik om so tussen die wingerde te kon bly. Die huis is baie mooi en netjies. Ons sal volgende keer vir seker langer bly.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Dis was 'n plesier met julle hier! Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir die terugvoer! Groete uit die Klein Karoo.

Karusa Farm Cottage
Bianca E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca E

Perfect breakaway: Quiet, cozy and adventure ready.

Perfect breakaway from a stressful week! Quiet, with block-out shutters for sleeping in, a cozy fireplace, and stunning scenery. Bring your bikes for an adventure!

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Hi Bianca

Thank you for reviewing our property. We appreciate the honest feedback and are happy you had a positive experience. You are welcome on the farm any day.

Stay safe and keep well!

Karusa Farm Cottage
Carl-peter L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl-peter L

Relaxing and peaceful.

Peaceful and quiet setting on the farm. Very relaxing and enjoyable stay. Everyone was friendly and helpful.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Dankie dat julle by ons kom kuier het! Ons waardeer die resensie.
Groete uit die Klein Karoo

Karusa Farm Cottage
Carmia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmia V

Hemel op aarde!

Ongelooflik! Denielle is vrek oulik, vreeslik gasvry en 'n mense mens. MOOISTE plek.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Carmia. Ons is dankbaar dat julle so lekker gebly het. Hoop ons sien julle weer.
Groete uit die Klein Karoo!

Karusa Farm Cottage
Michelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Perfek en rustig.

Baie kort kuiertjie vir 2 nagte oorgeslaap. Uitstekende ligging, baie rustig en stil. Die kothuis is ook baie naby aan die restaurant en ander toeriste bestemmings.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Wat ‘n voorreg om julle by ons te kon akkommodeer. Julle is ‘n pragtige paartjie wat die eenvoud in die lewe raak sien en die waarde daarvan ken. Dankie vir julle verstaan met die water krisis. Met sulke mooi harte wéét ek gaan die lewe julle met vele mooi dinge verras! Groete, die Landmans!

Karusa Farm Cottage
Anton O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O

Ontspan en asemhaal.

Pragtige plekkie en omgewing! Alles was netjies en skoon.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit so opreg. Kom gerus weer.

Karusa Farm Cottage
Mariska D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Perfekte wegsteekhuisie!

Flip se Huisie was ruim en pragtig ingerig. Ons het heerlik gekuier op die stoep met goeie wyn en heerlike koffie die volgende oggend. Gaan definitief weer daar oorbly!

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Hallo Mariska! Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir julle kuier en terugvoer. Groete uit die Klein Karoo!

Karusa Farm Cottage
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Amazing.

Amazing place to stay. Gorgeous views. Accommodation clean and lovely.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Hi Tracy

Thank you for the lovely feedback.

All the best.
Greetings from the Klein Karoo!

Karusa Farm Cottage
Isac M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isac M

Rus en vrede

As jy wil weg kom van alles af om net so bietjie introspeksie te doen is dit die plek. Die wynproe by die restaurant was ook tops. Ook lekker naby die Swartbergpas as jy wil oor glip Prins Albert toe vir die dag of net die wêreld van bo wil bekyk.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het as julle wegbreek plekkie. Ons is dankbaar julle kon die stilte waardeer en geniet. Dankie vir die goeie terugvoer. Dit word altyd waardeer.
Groete
Denielle

Karusa Farm Cottage
Stefan G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G

Stunning views.

Lekker wyn, mense baie gasvry, sal definitief aanbeveel.

Karusa Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons is gereed om julle enigetyd terug te verwelkom. Groete uit die Klein Karoo.

Karusa Farm Cottage
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Karusa Landgoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76e53dbb0da5f9ea3aba0a2a738c8055abed52a79d7a52ed93a6d74d9f49dde536b17534c20cd158bbcb1743d86ea914baa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek, Karusa Estate 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.473048758967 22.235897435879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang