Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karusa's Family Farm Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Karusa's Family Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Debbie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Beautiful. Quiet with gorgeous scenery.

Absolutely stunning. Peaceful away from city life. Loved it. So stylishly decorated. Loved the attention to detail.

Anneke-jean D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke-jean D

Die beste plek om sielsrus te kry!

Die rustigheid is presies wat nodig is wanneer mens se lewe gekenmerk word met stadsgejaag. Karusa is kos vir die siel!

Anri D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anri D

Lieflike huis.

Slegs 1 waaier om te deel tussen 2 kamers, glad nie ideaal vir Oudtshoorn se hitte nie. Kommunikasie kan gerus gegee word oor sleutel se optel en afsit 'n dag voor die bespreking.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jurgen S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen S

Dit was 'n fantastiese plekkie, rustig netjies en rus vir die siel.

In en om Oudtshoorn is soveel om te sien en doen en Karusa is ideaal geleë om die rustigheid en mooi van die Klein Karoo te kan geniet en waardeer.

Karusa's Family Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir hierdie goeie en positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle iewers in die toekoms weer hier te ontvang!

Karusa's Family Farm Cottage
Jacques S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Baie netjies, maklik om te kry en alles wat jy soek is daar.

Ek sal die gastehuis aanbeveel en sal definitief weer daar kom oornag. Prys baie billik vir dit wat jy kry. Baie dankie.

Karusa's Family Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie, Jacques, vir hierdie positiewe terugvoer! Kom kuier asseblief weer!

Karusa's Family Farm Cottage
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214cc6799b4855ab82ca24618e1ea8ff8964df9b44c06e6cb3828cab8cffd0f744e5affcc4184fcc0ae0a3561342c7df4f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.476459519552 22.243253052417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang