Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kastanjeberg Annex

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kastanjeberg Annex is 'n selfsorgkothuis op 'n wynplaas in die skilderagtige Stellenbosch-streek. Hierdie bekoorlike kothuis word omring deur wingerde en bied die perfekte wegbreek aan gesinne en vriende wat wil ontspan en die rustige atmosfeer van die Kaapse Wynlande geniet.

Die kothuis is op die eienaar se perseel, maar gaste het hul eie privaat ingang. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 ekstra lang enkelbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, lugversorging, 'n slim-TV met DStv en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep waar gaste kan ontspan, in die pragtige omgewing kan kuier en van die braaigeriewe gebruik kan maak. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste word aangemoedig om die skilderagtige landskap te verken deur wandelings deur die wingerde te neem of vang-en-vrylaat-hengel in die damme te geniet. Vir die meer avontuurlustiges is daar bergfietsroetes naby. Gaste kan ook voordeel trek uit die nabyheid aan bekende naburige wynplase en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c3be5c7f9a1e3996695e3e562df7b6425d00c6db32bf39abfef6e15fac6e98c45e179ed9b19576feb80301e6f9a2ee6ee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) Stellenbosch Kloof Road Stellenbosch 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.941247732034 18.767273695096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang