Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelkop Guest Farm Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Morne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Het alle verwagtinge oortref! Was presies soos wat ons daarvan hou. -Dankie! Absoluut die beste plek om rus en vrede in jou hart te kry. Plekkie is ongelooflik mooi. Alles baie mooi keurig uitgekies en alles wat jy nodig het is daar. Sal dit definitief vir enige couple aanbeveel as julle alleen tyd wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowend. Stil. Vreedsaam. Rustig. Bederf. Prentjiemooi. Dit was 'n onvergeetlike naweek! Die absolute stilte en rustigheid was presies wat ons nodig gehad het. 'n Vinnige ontsnap uit die stad, ons is welkom geheet deur die mooiste skoenlappers wat heeldag rondfladder rondom die laventel-bosse. Die huis was skoon en netjies, die kombuis is regtig volledig toegerus met alles wat kan oop- en toemaak. Al die klein detail was net die kersie op die koek, om nie te praat van die mooiste sterreprag elke aand nie. Hemel op aarde - dankie Kasteelkop Gasteplaas dat julle hierdie stukkie mooi met ons deel. Ons sal vir seker weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Kasteelkop Guest Farm Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie, Liza Vermaas. Ons waardeer dit opreg.

Wayne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Kasteelkop is 'n fantastiese gasteplaas, baie lekker blyplek. Pragtige plaashuis met al die geriewe wat mens voor kan vra. Baie lekker Jacuzzi en pragtige uitsig. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Lekker gebly met 'n mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Kasteelkop Guest Farm Guesthouse
Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop om julle weer te sien.

Caroline H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

It was pleasant. Our stay was pleasant. The tranquility was healing to the soul. No disruptions. Indeed the standard for self-catering was presented on another level. You literally had to bring only your food and clothes. The space was perfect. It is not advisable to arrive at night for proper visibility. Other than that, I am a satisfied customer. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

N/a. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-louise T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Puik! Ongelooflike wegbreek. Rustig, netjies en goed onderhou. Ons sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan J
Kort verblyf
4.8
Feb 2022

Baie rustige en stil omgewing. Het lekker gestap na waterval en gery na Kasteelkop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Ongelooflik lekker en privaat. Wat 'n lekker wegbreek in die natuur. Die pad na Kasteelkop moet liefs met 'n bakkie gery word. Die bakkie sal ook help met die rondbeweeg na die waterval en rivier op die plaas. Die plaashuis was baie goed toegerus en veilig. Die Jacuzzi is 'n definitiewe moet vir elke kuier. Ons sal definitief weer terugkom na Kasteelkop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerda H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2021

Rustig, voel bederf As jy wil rus en vrede beleef beveel ons definitief Kasteelkop aan. Pragtige ou plaashuis met die mooiste uitsig. Kan net rustig op stoep sit en jou batterye herlaai. Alles was so keurig en netjies. Dankie vir die Nespresso-koffiemasjien. Moontlik net vir gaste sê daar is so 'n koffiemasjien, sodat ons genoeg voorraad kan saam bring. Nogmaals dankie en hoop om jul weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 170
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 5 170
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4728293e4aaf3ebece326124bd3ec66befbed93e6aa0f962dc43a2fe28cb8acb08c9cc22d3365dd8e6ab8b99ca7b2a6695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 170 per nag, vir 7 mense 20 5 1 5 R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.46068424102 28.6600156432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang