Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katberg Gordonsbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Charmaine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin. Ons het baie lekker by Katberg gekuier. Baie goeie ligging om jou vakansie deur te bring. Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin. Ons sal weer in die toekoms vir Katberg bespreek as ons Gordonsbaai besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie, Charmaine, vir jou vriendelike resensie.

Jaco B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

3 nagte se oorslaap, wat 'n plesier. Eerlikwaar 'n "gem in the rough". 300 meter vanaf die strand, naby winkels, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie vir julle mooi resensie. Katberg het ook intussen 'n pool tafel bygekry om dit nog lekkerder te maak. Groete Hanli

Eric P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Amazing stay. The host was super friendly and made it easy for us to check in. The entire stay at Katberg Gordonsbaai was definitely worth the money, and we are excited to book again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Thank you Eric for your friendly review. You are welcome Hanli

Febiola S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Ek is baie tevrede. Die plek is netjies. 'n Lekker plek vir 'n groot gesin. Daar is baie ruimte. Daar is lekker speelplek vir die kinders in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie Fabiola vir die mooi resensie. Ons maak dit nog lekkerder elke jaar. Groete Hanli

Judy A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Was aangename naweek gewees. Winkels is loop afstand. Daars uithangplekke naby en naby die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Dankie Adriana. Ek waardeer jou vriendelike resensie. Groete Hanli

Janine F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Awesome, relaxing and much more. We had a fantastic stay at Katberg. Hanli was awesome and always there to assist. We love the big back yard and that it's walking distance to the beach and shops. The big dining table was awesome where we as a family spend hours playing games. The flow of the house and all the light that came in through the windows, and even could see the mountain was also very nice. The greenery in the garden just so amazing. Thank you all for giving us this amazing festive season. Would definitely recommend it to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie vir se mooi resensie. Ek waardeer dit baie en sal nog meer opgradering doen soos moontlik Groete Hanli

Christa K
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Heerlik, ontspannende omgewing. Dit was maklik om in die omgewing rond te beweeg. Genoeg winkels naby vir benodighede. Maklike toegang tot hoofroetes.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaven S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Baie stil en kon lekker saam met familie kuier. Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet in die lieflike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie Gavin

Poche S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Fantasties. Ruim, gerieflik en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie Poche.

Cary D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2021

Kan nie kla nie! Lekker, ruim huis nie ver van die see af nie, asook nie ver van die winkels nie. Huis nogals koud gedurende winter maande. Hanli was baie oulik en het ook privaatheid gegee wat verfrissend was. Bonus: kon my twee hondekinders saam neem!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hanli
Katberg Gordonsbaai
Baie dankie Cary. Sal bietjie upgrade doen vir die koue.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bed6015511ae0bb723ecbbc26dc31147c62983cbc0382b8124ced5d4a4416aad38ca767f8c601f6581fa694cbd176eba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 29 Berg Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1574829 18.8700404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang