Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayleeway Apartment 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 7, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 530 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kayleeway Apartment 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in Bantrybaai in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede beskik.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is lugversorging met verkoelings- en verhittingsverstellings in die leefarea en in albei slaapkamers.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus en 'n skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis vinnige internet is word ook voorsien. Basiese geriewe soos tee, suiker, koffie en melk word met aankoms voorsien en daar is linne en bad- en strandhanddoeke in die eenheid.

Die woonstelgebou bied 24 uur-sekuriteit en het geslotekringtelevisie en elektroniese sleutelboksies by die deure. Die woonstel het ook sy eie parkeerplek.

Die woonstelgebou is sentraal geleë op die grens van Seepunt en Bantrybaai, net 300 m van die Seepunt-promenade af. Dit bied maklike toegang tot verskeie top-restaurante, koffiewinkels en geriefswinkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 7, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kayleeway Apartment 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 7, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad49bad758cf9fed3495b4eafa639f61dada389e1d34a386e0e7813017a867899ca121515de8923f2ddc8d7bc98cf8c1c3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 7 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang