Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Kelkiewyn Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Frederick S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick S

A weekend to remember.

We had a fantastic weekend 02/08/2024 -05/08/2024 (stayed and booked on premises for extra night). My wife Priscilla and I were married for 51 years (31/07/2024) and we decided to take a break for the weekend. Kelkiewyn Guesthouse offered us a 10% discount, bottle KWV Annabelle Cuvee Rose Sparkling Wine and a bunch of flowers were in our room when we arrived. Our Hostess was Linsday, that welcomed us and made us feel at home from day one until we left with sad hearts, because we could not stay forever. What a relaxing weekend we both had. My wife and I both have birthdays in November (05/11/2024 -25/11/2024 ) and we contemplating to return to Kelkiewyn Guesthouse.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day Mr St Clair,
It is our pleasure to accommodate you and your wife, Priscilla, at Kelkiewyn. I am glad you enjoyed the weekend and the gifts.
You are more than welcome to come again to us. We want our guests to feel they are at home away from home. We do care about all our guests and we want to make the stay as good as we can; you are our special people.
Regards,
Kelkiewyn Team

Kelkiewyn Guesthouse
Carmen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Fantasties.

Baie dankie vir die naweek. Dit word opreg waardeer.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer by Kelkeiwyn. Hoop om julle weer hier te verwelkom. Groete, Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Amy W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W

Foutloos en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly by Kelkiewyn Guesthouse. Die kamer was gemaklik en het alles in wat jy benodig. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie! Ons kom beslis weer.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thank you for choosing to stay at Kelkiewyn. We enjoyed your company and wish you a great 2024.
Regards
Kelkiewyn

Kelkiewyn Guesthouse
Cecil R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil R

Love it so much, quite peaceful.

It was amazing, couldn't ask for anything else. Would definitely go again soon.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day Mr Cecil
We are so glad you enjoyed your stay here. You and your family are more than welcome to stay with us again.
Hope next time it will be a holiday.
Can't wait to see and chat again.
Regards,
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Lorna D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna D

A good place to revisit.

The room was comfortable with sufficient extra bedding for the cold night that we were there. Everything that we required was on hand, and our hostess was friendly and helpful.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day, Lorna
It was a great pleasure to have you here as my guests.
Hope to see you again.
Thank you for the great review and that you love our rooms as they are, loving, caring and warm.
Regards,
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Zelma G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma G

Very nice.

Very warm welcome. No electricity or water for a day or so because of the floods. Understanding. Nothing more to say.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying with Kelkiewyn and we are very pleased that you understood the situation due to the flood. We are all slowly getting back to normal and we look forward to your next visit.
Regards
Kelkiewyn

Kelkiewyn Guesthouse
Tiago D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiago D

Affordable, clean and perfectly located.

Nice big Guesthouse but everyone has their own space within the house. There is a lekker braai spot and pool and plenty of space to park.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day
Thank you for staying at Kelkiewyn ,It was a pleasure meeting you
Hope to see you again
Hve a nice day
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Marnel E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel E

Vriendelike ontvangs. Netjies oral.

Heerlik gebly. Sal volgende jaar weer daar bespreek. Baie dankie.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day Thank you for staying at Kelkiewyn ,It was a pleasure meeting you Hope to see you again have a nice day Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Baie oulike plekkie.

Baie goeie gasvryheid. Lieflike kamer, goed toegerus. Die verwelkoming aan ons was uitstekend en ons het lekker gekuier. Kinders het geswem. Die plekkie is wel geleë in die dorp, so karre raas so bietjie op en af in die straat, en die besigheid agter die woonstel was vroeg al aan die werk.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Paul
Dit was vir ons 'n groot plesier om jou en gesin hier te kon akkommodeer. Baie bly julle het dit geniet, hoop om julle weer te sien.
Jammer oor die geraas van ander besighede en voertuie.
Groete
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Michael P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P

Very friendly, and convenient location.

Nice base from which to explore Caledon and surrounds - e.g Shaw's Mountain Pass and Hermanus.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your visit , hope to see you again
Regards
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
James M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James M

Basiese gastehuis vir 'n oorslaap.

Vreemde geluid deur die nag. Een of ander motor, soos 'n kompressor. Nogal steurend. Plastiek stortgordyne is 'n nee.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day.
Thanks for choosing Kelkiewyn.
Regards,
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Clinton M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Clinton M

Geen kliëntediens.

Bestuurder was nie eers op die perseel nie, ek moes vir 20 minute wag. Een van die gaste moes vir my oopmaak, ek was dankbaar, maar dit was gevaarlik en baie onprofessioneel. Toe die bestuurder wel daar aankom, was sy baie kortaf en onpersoonlik.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Dear sir, we are upset about your experience at Kelkiewyn. We are, however, confused about your access as your partner checked in early in the morning and she had the keys for your unit. So we are confused as to why you did not have access. Once again we apologise for not being there to check you in. Regards. Kelkiewyn

Kelkiewyn Guesthouse
Lourens P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P

Hartlik ontvang en afgesien die volgede oggend.

Kamer netjies en veilige parkering.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Lourens, dit was vir ons aangenaam om u te ontmoet. Baie dankie dat u vir Kelkiewyn gekies het, hoop om u gou weer by ons te ontvang.
Groete, Sandra en span.

Kelkiewyn Guesthouse
Denise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Comfortable.

Comfortable and felt like a home from home, staff and management were friendly and helpful.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thank you very much Denise ,It was a great pleasure to meet you.
Hope to see you soon
Regards
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Chris J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Easy, relaxed and nice.

Friendly service and a very nice shower in room #7.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day Chris, it was a great pleasure for me to accommodate you and your spouse. I'm glad that you loved the room and shower.
Hope to see you soon again in the future.
Have a nice day.
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Lourens E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E

Accommodation was fit for our purpose.

Suggest a top sheet be available in addition to the duvet.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thanks for visiting and we are pleased you enjoyed yourself and thanks for your input regarding the top sheet.
Regards
Kelkiewyn

Kelkiewyn Guesthouse
Connie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Connie C

Dit het ons doel gedien, die personeel het uit hul pad gegaan om ons besoek spesiaal te maak.

Die kamer waarin ons was, het 'n dringende opgradering nodig. Dink die stortgordyn era is oor.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Goeiedag, baie dankie dat u by ons Gastehuis gebly het. Hoop om u in die toekoms weer te kan akkommodeer. Geseende nuwe jaar. Groete, Sandra.

Kelkiewyn Guesthouse
Jacques S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Was very nice.

The stay was nice just struggling to contact the name and number on the page.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Good day,
It was a pleasure to accommodate you.
Hope to see you soon.
Regards,
Sandra and team

Kelkiewyn Guesthouse
Gillian T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian T

Warm and cosy

Our room was very cozy and warm considering the cold weather.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm en knus

Ons kamer was baie knus en warm al was die weer koud.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thanks for your visit ee are pleased you were cozy and warm see you soon!
Regards
The Kelkiewyn Team

Kelkiewyn Guesthouse
Jenevieve T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenevieve T

My stay at Kelkiewyn Guesthouse was amazing.

The kindness and love the agent showed me was amazing. I went there on my birthday and I got a present in my room. I highly recommend Kelkiewyn.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thank you Jenevieve, we look forward to your next visit.
The Kelkiewyn Team

Kelkiewyn Guesthouse
Clayton P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton P

Baie Lekker!

Baie lekker gewees, baie netjies.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het.
Groete, Kelkiewyn.

Kelkiewyn Guesthouse
Dean B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean B

Bacholer's party.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, ligging was perfect en die ontvang deur die opsigters was vriendelik en voldoende. Hulle was behulpsaam.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dean

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.

Vriendelike Groete
Die Kelkiewyn Span

Kelkiewyn Guesthouse
Esther H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther H

Vriendelike span, waarde vir geld, gerieflike akkommodasie!

Dit was beslis waarde vir geld en die vriendelike en behulpsame span was wonderlik. Dankie vir 'n lieflike tyd. Ons kuier graag weer in die toekoms. Groete uit Kaapstad.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die kuier en ons is bly julle het die verblyf geniet. Looking forward to accommodating you soon.

Kelkiewyn Guesthouse
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie goed geleë naby die skool en sportvelde. Skoon, netjies, billik geprys.

Baie dankie aan Sandra wat ekstra moeite gedoen het vir ons deur Saterdagaand 18:00 die kinders se sportklere te was. Tydens beurtkrag het sy ook moeite vir ons gedoen.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle as gaste hier te kon huisves. Ons sien uit om hulle weer te ontvang.
Groete
Sandra en Kelkiewyn span

Kelkiewyn Guesthouse
Linda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Clean and comfortable with safe off street parking.

The rooms are clean and comfortable. The parking is secure and the host very friendly and helpful. Unfortunately we were woken at 3 am by someone in the street hooting and shouting but I assume this was not a frequent occurrence.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback, we are glad you enjoyed your stay.
Regards,
The Kelkiewyn Team

Kelkiewyn Guesthouse
Vernon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon S

Pragtige veilige plek. Sal definitief weer gaan.

My hele gesin het dit geniet. Alles is gemaklik en by die plek, het niks meer nodig gehad om jouself te geniet nie.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Goeiedag, dit was 'n groot plesier om julle as gaste by ons te verwelkom, baie dankie vir julle vriendellike gesiggies wat ook oor ons pad kom.
Sien julle gou weer.
Groete
Sandra Kelkiewyn

Kelkiewyn Guesthouse
Ian N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian N

Blyplek is skoon en netjies. Kelkiewyn se bestuur / eienaar moet verseker plasing van besprekings is korrek.

Die verkeerde kamer waarin ek geplaas is het van die begin af 'n demper op die langnaweek geplaas. Volgens my bespreking bevestiging, en waarvoor ek ten volle betaal het sou ek in kamer 4 tuisgaan. Met my aankoms was daar reeds iemand anders in kamer 4 tuis. Ook het die dubbelbed elektriese kombers dubbelkontroles, maar daar is geen kragpunt aan die een kant om dit op in te prop nie. Andersins was die verblyf aangenaam en die ontvangs vriendelik.

Louis B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Dit is 'n netjiese opset en waarde vir geld.

Ons het blyplek vir een nag gesoek en Kelkiewyn het vir ons gewerk.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.

Kelkiewyn Guesthouse
Gideon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Satisfying.

Was what we needed for a one night stay.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Hi Gideon we are busy upgrade the geusthouse ,thank you for staying here ,i believe there will be a next time so you can see what we have done to the rooms
Regards
Sandra

Kelkiewyn Guesthouse
Ann V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ann V

It was a place to stay after a wedding we attended at De Woud.

The bedding was clean and fresh. No soap in the bathroom - never had to bring own soap before. I don't think any of us would have used the the shower it was just not inviting at all. The owner/manager was very kind and helpful. Unfortunately the place is a little run down and the photo's on the web site are a little embellished.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Thanks for the positive feedback. We are comfortable and affordable accommodation without frills and fancy.

Kelkiewyn Guesthouse
Eduan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eduan D

Net oorgeslaap.

Ander gaste was baie raserig in die middel van die nag. Ses oproepe na bestuur om aandag te gee was onbeantwoord. Sigaretstompies voor kamerdeur. Gevra dat dit weggeneem word. Net afgeskuif op die stoep i.p.v. verwyder.

Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ek vra nederig onverskoning vir die ongerief. Dit was lekker om u te ontmoet.
Vriendelike Groete Leonie

Kelkiewyn Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea6d6f71d260ddd94804a1701c5b02ebe3ee0c35430ca448f7293e3583ccd41c1509fe293d49a16f0453ffddd049dcd9d9c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 22 Prince Alfred Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231780435133 19.424596131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang