Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kelkiewyn Guesthouse bied gerieflike en bekostigbare akkommodasie sonder fieterjasies in 'n Victoriaanse-styl koshuis, ryk aan geskiedenis en sjarme. Die gastehuis is sentraal geleë in die dorpie Caledon en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Kelkiewyn Gastehuis word nie deur kragonderbrekings geraak nie danksy ons moderne, ten volle geïntegreerde sonkragstelsel sodat ons beurtkragvry is.

Verblyf word gebied in 8 en suite-gastekamers wat elk toegerus is met 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die verblyf maak voorsiening vir enkelreisigers, paartjies, korporatiewe reisigers, studente, kleiner groepe en gesinne wat die dorp Caledon besoek. Caledon Casino is 1,9 km vanaf die gastehuis geleë en Caledon Spa is 1,8 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Kelkiewyn Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kelkiewyn Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea6d6f71d260ddd94804a1701c5b02ebe3ee0c35430ca448f7293e3583ccd41c1509fe293d49a16f0453ffddd049dcd9d9c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 22 Prince Alfred Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231780435133 19.424596131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang