Kennedys Beach Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ymile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Dennis O - Aug 2024
Algehele gradering
More than enough space, all the facilities you need and lovely owners.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Dearest Dennis - what a super nice couple - always welcome back! Please will you also place a review on Tripadvisor - I would appreciate that so much! Kindest regards from Ymile and James
Lynelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens, baie mooi ligging.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hi Lynette, vreeslik dankie vir die super resensie! Waardeer dit so vreeslik baie! Sal julle asb. ook op my webtuiste gaan en 'n Tripadvisor resensie los - ek sal dit ongelooflik baie waardeer! Groete, Ymile en James
Pieter S - Jan 2023
Algehele gradering
Was ongelooflike tyd by Kennedys Beach Villa.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hi Pieter, sien nou eers jou review - vreeslik baie dankie! Word opreg waardeer! Groete, Ymile Kennedy
Monika F - Jan 2024
Algehele gradering
James was the good soul of the place!
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Dearest Monica, thanks so very much for your review - really highly appreciated. Please just do one on Tripadvisor too - will appreciate so much! Kindest regards, Ymile and James
Samantha B - Aug 2022
Algehele gradering
A wonderful getaway in a beautiful place.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Thank you so so much dearest Samatha, and also for taking the trouble to give this lovely review. It is highly appreciated. Kindest regards, Ymile.
Deon N - Apr 2022
Algehele gradering
Loved the way the villa was decorated. Privacy and setting was great.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Thanks so much for lovely review - highly appreciated! Kindest regards, Ymile and James
Tanya V - Jun 2021
Algehele gradering
I can highly recommend Kennedys Beach Villa. Will definitely be going there again in the near future.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
You are a star - thanks so so very much. Will highly appreciate it. Do hope we see you again in near future!
Marina L - Feb 2021
Algehele gradering
Incredible!
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Thanks so much for your lovely review. So kind of you. Kindest regards, Ymile and James
Ina B - Jun 2021
Algehele gradering
Salig met 'n pragtige uitsig.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Thanks so very very much for the lovely review - always love having guests like you!
Johan M - Feb 2021
Algehele gradering
Perfek vir ’n romantiese wegbreek.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Vreeslik dankie vir die moeite en goeie review. Dit word opreg waardeer! Hoop ons sien julle weer.
Marniel V - Apr 2021
Algehele gradering
Overpriced and forgettable.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Dearest Marniel, sad that that was your experience. The jacuzzi takes 5 hours to heat up as you know, and if there is no control, guests sometimes leave the jacuzzi on throughout the night. We implemented this ruling for the past 12 years as clearly advertised on all my correspondence and website. I am so sorry that you were disappointed. Kindest regards, Ymile and James.
Marianna S - Sep 2020
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte en uitmuntende diens.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Martian, so baie dankie vir jou wonderlike review - altyd lekker om te hoor hoe julle ons “haven” geniet!
Annette M - Aug 2020
Algehele gradering
Great view overlooking the sea from the deck and Jacuzzi!
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Dear Anette, Thanks so very much for your lovely review - so sorry that I did not have the opportunity to meet you two.
Kindest regards, Ymile & James
Annika P - Aug 2020
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie.
Danie V - Jan 2020
Algehele gradering
Puik.
Lees meerKennedys Beach Villa se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering! Ongelooflike teens wat ons gehad het - goed om te gesien het waar reen inkom as dit so vreeslike reenbuie gehad het! Vriendelike groete, Ymile en James
Garreth S - Mrt 2020
Algehele gradering
Het dit geniet om by die see te wees.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hi Gareth, so sorry this was your experience, as 90% of our reviews give a different opinion, but I respect your opinion and wish you everything of the best in these crazy times.
Kindest regards, Ymile and James.
Tania D - Sep 2019
Algehele gradering
What an amazing experience!
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hi Tania, thank you so very much. It is highly appreciated. Kindest regards, Ymile and James.
Elzette F - Aug 2019
Algehele gradering
Tuiste tussen die bome.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Beste Elzette,
Vreeslik baie dankie vir lieflike resensie! Stuur groete aan die mooi-been seun!
Hoop ons sien julle weer eendag!
Groete
Ymile en James
Dennis B - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker ondervinding.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Goeiedag Dennis,
Wil jou net opreg bedank vir jou resensie.
Groete,
Ymile
Lizane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Liewe Lizane, vreeslik baie dankie vir pragtige resensie. Ek waardeer dit opreg en ons hoop ons sien julle twee darem weer in die toekoms. Baie groete, Ymile en James.
Johan B - Feb 2019
Algehele gradering
Kan dit vir almal aanbeveel.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Thank you so much Johan. We hope to see you two again one day. Kindest regards, Ymile.
Gert V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hi Gert, Dit was so lekker om so 'n oulike paartjie hier te huisves. Vreeslik dankie vir die mooi review! Hoop ons sien julle sommer baie gou weer.
Vriendelike groete,
Ymile en James
Zander K - Sep 2017
Algehele gradering
Die essensie van ontspanning.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hoe heerlik om so 'n jong getroude paartje hier by Kennedys Beach Villa te kon hê. Dit is heerlik om te sien hoe julle die Jacuzzi, massering en Kennedys geniet het. Ons hoop om jullie weer volgende jaar met julle herdenking weer te sien. Alle seën op julle mooi lewe vorentoe. Groete, Ymile en James.
Dian H - Apr 2017
Algehele gradering
Romantiese wegbreek vir 'n egpaar - mooiste omgewing en view.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle resensie, ek het dit nou eers ontdek. Ons hoop regtig om jullie volgende jaar weer hier te sien. Het juis vanuit daardie Jacuzzi, 'n walvis en haar kleintje gesien 'n paar day gelede. Baie groete en seën, Ymile en James.
Deon D - Nov 2017
Algehele gradering
Hopeloos te duur en verwaarloos.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hi Deon,
Dit is altyd interessant hoe verskillende gaste plekke ervaar. Ek is jammer julle ondervinding was nie soos 95% van ons ander gaste nie, maar dit is vir my van groot belang dat ek altyd intens na resensies soos julle sin kyk en sien waar daar verbetering kan wees. Op my eie webwerf bring ek dit duidelik onder die aandag dat uitsig sleg vanaf balkon area is. Baie jammer dit was julle ondervinding en respekteer julle sienings. Vriendelike groete, Ymile Kennedy
Claude L - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike en gemaklike verblyf met 'n uitstekende uitsig.
Kennedys Beach Villa se terugvoer
Hi Claude,
I am so sorry, I only saw your review now. Thank you so very much for your review, it is highly appreciated by James and myself, Ymile.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disastraat 5, Onrus River Beach, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang