Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khoi-Khoi Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Plaas Hester 562, Otavi, 0000, Otjozondjupa
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Khoi-Khoi Guesthouse bied plaasstyl-oornagverblyf in 'n klein oase reg langs die B1-pad en is tussen Otjiwarongo en Otavi in die Noorde van Namibië. Dit word deur akasiabome en aalwyne omring.

Gaste kan tussen 2 gesinskamers of 14 koninginkamers kies. Al die kamers het lugversorging. Die gesinskamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die koninginkamers het elk 'n koningingrootte-bed. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek in die gesinskamers geplaa word.

Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in elke en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit 'n werkstasie, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Hierdie kamers lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembadarea.

Hierdie gastehuis het 'n gelisensieerde kroeg en 'n restaurant met 'n daaglikse buffet-ontbyt. Middag- en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Konferensiegeriewe is ook op versoek beskikbaar en gaste in die swembad swem. Verder kan gaste gemsbokke, sebras, elande en koedoes by die watergat wat sowat 100 m weg is, sien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Litzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • B1, Plaas Hester 562, Otavi, 0000, Otjozondjupa
  • Gaste dink Khoi-Khoi Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Plaas Hester 562, Otavi, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe5d9c96279e5f033764de634bd82d8f5a779478e52a960fc24b82c81aeecec97746a3b0643f2fc7cd2ebd512d85e820877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 B1 562 Farm Hester 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.968539 17.075831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang