Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiaat Suites

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaat-laan 16, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kiaat Suites bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Doringkruin, Klerksdorp. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, alleenreisigers sowel as maatskappye aangesien hierdie eiendom naby die middedorp is.

Dié eiendom bied gaste 13 gerieflik gemeubileerde suites wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf gemeubileer met dubbelbeddens, koningingrootte-beddens óf driekwartbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar; daar is egter 'n bad in een van die suites.

Hierdie kamers het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi in die kamers beskikbaar. Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV.

Buite is 'n sonnige patio met sonstoele, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eva Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Kiaat-laan 16, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Kiaat Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaat-laan 16, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cb0a19879ba86a4818e4bb112b096d795cc303c15f2467bc9c4b5855260a8bfa385d36e556c7bd48bade68c1dc13d83e00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 16 Kiaat Avenue Doringkruin 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.814088917728 26.688961396889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang