Kiara Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 505
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Suzaan L - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflik, gerieflik, skoon en netjies.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Suzaan, dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is bly om te weet jy het lekker gebly en alles skoon en netjies gevind. Ons hoop om jou binnekort weer by ons oord te verwelkom!
Kreesan G - Apr 2024
Algehele gradering
Great resort in Clarens.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Kreesan, thank you for the amazing feedback. At our charming mountain resort, we want each moment to be unforgettable, and it's great that our exciting range of facilities could contribute to a fantastic stay. We can't wait to host you again!
Francois L - Okt 2023
Algehele gradering
Genoeg aktiwiteite om jou besig te hou.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Francois, dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te hersien. Ons is verheug om te hoor dat jy die verskeidenheid aktiwiteite wat beskikbaar was tydens jou verblyf geniet het. Daar word behoorlik kennis geneem van u kommer oor indringerbome en grondbedekking. Ons is daartoe verbind om die natuurlike skoonheid van ons eiendom te behou en sal beslis kyk na die kwessies wat jy geopper het, aan te spreek. Jou terugvoer is noodsaaklik om ons te help om die nodige verbeterings aan te bring, en ons waardeer jou insette. Ons poog om 'n balans te vind tussen die aanbied van 'n verskeidenheid aktiwiteite en die behoud van die omgewing, en jou kommentaar is 'n waardevolle bydrae tot daardie poging. Ons hoop om jou terug te verwelkom vir nog 'n lekker kuier in die toekoms.
Byron S - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Lees meerKiara Lodge se terugvoer
Hi Byron, thank you for your feedback! We're delighted you enjoyed a fabulous stay with us. We'll work on improving road signs and WiFi stability. Your suggestion regarding check-in time is duly noted. We're glad you liked the spacious chalet, generator provision, pool, games room, and our friendly restaurant staff. Thank you for choosing us, and we look forward to hosting you again in the future!
Louis L - Jul 2023
Algehele gradering
Vir natuur liefhebbers.
Kiara Lodge se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike kommentaar Louis. Ons is so bly dat jy ons pragtige oord geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat jy professionaliteit, netheid en goeie diens ervaar het, want dit is waaroor ons gaan! Dankie ook vir jou voorstelle. Ons kan nie wag om jou weer te huisves vir nog 'n wonderlike verblyf nie.
Jean O - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Jean, dankie dat jy by ons gebly het, en ons is verheug om te weet dat jy jou vakansie by ons oord geniet het. Ons hoop ons kry die plesier om julle in die toekoms weer te huisves.
Leon V - Jul 2023
Algehele gradering
Park, stay and explore.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Leon, thank you for your wonderful review. We are so happy to know that you had an enjoyable holiday with us while taking in the stunning scenery and exploring our charming resort's fantastic facilities. Looking forward to welcoming you back soon for another delightful experience.
Natasha V - Jan 2023
Algehele gradering
Great.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Natasha, thank you for sharing this pleasant feedback with us.
It's always great knowing our guests had an enjoyable holiday at our scenic, peaceful resort.
There is also an exciting range of entertainment facilities, and we're sure this is to your liking. Hope to welcome you back real soon!
Johannes S - Des 2023
Algehele gradering
Short but very sweet!
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Johannes, thank you for the wonderful feedback. We agree that the stunning mountainous surroundings are a gorgeous sight and help add to a unique holiday experience. It was a real pleasure hosting you, and we can't wait to welcome you back for another memorable stay!
Lucretia D - Nov 2023
Algehele gradering
Was baie lekker net min om te doen met 'n 14 maande oue kind.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo, Lucretia, dankie vir jou terugvoering! Ons is bly om te hoor jy het lekker gebly. Jou insette is waardevol, en ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom met nog meer gesinsvriendelike aanbiedinge.
Lindy P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie oulike bestemming indien jy klein kinders het.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Lindy, dankie dat jy hierdie wonderlike terugvoer vir ons gegee het. Ons is so bly dat almal 'n genotvolle vakansie by ons pragtige berg oorde gehad het, veral die kinders. Ons was mal daaroor om jou te huisves en sien uit na jou volgende onvergeetlike verblyf by ons.
Jacques V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, maar duur vir die geriewe wat jy kry.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Jacques, dankie dat jy jou resensie gelos het. Ons probeer altyd ons bes om elke gas se ervaring 'n aangename een te maak en ons is regtig spyt dat ons nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons twyfel nie daaraan dat ons oord en sy fasiliteite 'n baie beter indruk sal laat met jou volgende besoek nie.
Gabriel A - Jun 2023
Algehele gradering
Verblyf is goed en baie sentraal.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Gabriel, dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel, en is bly dat kinders altyd hul tyd by die oord geniet. Ons is altyd op soek na maniere om ons spyskaartaanbieding te verbeter, en ons sal jou terugvoer met ons restaurantspan deel vir aandag. Dankie vir jou ondersteuning, en ons hoop om jou weer in die toekoms te huisves.
Wilna L - Nov 2022
Algehele gradering
Verblyf baie geniet. Natuurskoon asemrowend.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Wilna, dankie dat jy hierdie pragtige terugvoer met ons deel. Ons oord is trots op hoë vlakke van instandhouding, netheid en kliëntediens en ons is so bly dat dit aan jou gedemonstreer is. Die berguitsigte is werklik ongelooflik, en dra regtig by tot die ontspanne vakansie-atmosfeer. Ons was mal daaroor om jou te huisves en sien uit na jou volgende onvergeetlike vakansie saam met ons.
Elize V - Nov 2022
Algehele gradering
Die fasiliteite is baie luuks en is baie gerieflik.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Elize, ons is so bly om jou te verlustig met 'n vakansie-ervaring wat 'n perfekte gradering waardig is. Dit is regtig wonderlik om te weet dat ons goed ingerigte oord en top diens 'n ontspannende verblyf aan jou gelewer het. Dankie vir die positiewe terugvoering en ons hoop om die plesier te hê om julle binnekort weer te huisves.
Berdien V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, net te kort.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Berdien,ons is werklik gevlei dat dit jou indruk is na jou verblyf by ons. Ons oord bied beslis baie opwindende toevoegings om gaste te help om die meeste uit hulle welverdiende wegbreek te maak. Dit is werklik vervullend dat dit die geval vir jou was. Ons kan nie wag om jou terug te verwelkom vir nog 'n kans om te ontspan en te ontspan nie.
Petro B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi. Rustig. Lekker vakansieplek.
Barend G - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Barend, dankie dat jy ons met jou vakansie vertrou het en vir die bemoedigende terugvoer. Ons is trots op 'n uitstekende gaste-ervaring en ons is verheug dat dit die geval was vir jou. Hoop om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike verblyf!
A L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo AL , dankie dat jy ons oord besoek het. Ons is verheug om te weet dat jy jou vakansie by ons geniet het. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Alwyn P - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gerus. Baie netjiese plek. Baie te doen vir kinders.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Alwyn, dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee. Ons pragtige bergoord het inderdaad baie aktiwiteite om almal te vermaak. Ons is regtig bly dat jy 'n wonderlike algehele vakansie geniet het en dat ons uitstekende ligging gerieflik vir jou was. Dankie vir jou ondersteuning, en dat jy die stoele onder ons aandag gebring het – ons span sal hierna kyk. Ons hoop om in die nabye toekoms die plesier te hê om jou terug te verwelkom!
Amanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik. Rustig. Kos vir die siel.
Kiara Lodge se terugvoer
Dankie dat jy by ons gebly het. Dit is so 'n voorreg om te hoor dat jy 'n ontspanne vakansie by ons oord gehad het. Ons stem saam dat niks die vrede en rustigheid van die natuur klop nie. Ons hoop om jou weer te sien vir nog 'n onvergeetlike verblyf in die toekoms.
Hendrik B - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, modern.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Hendrik, Dankie vir jou resensie. Ons is bly om te weet dat jy heerlik by ons gebly het en dat jy dit geniet het om die oulike diere te kyk. Ons waardeer jou wonderlike komplimente oor die wonderlike uitsigte en natuurskoon by ons oord. Dankie dat jy ons besoek het en dit sal so 'n plesier wees om jou in die nabye toekoms weer te huisves.
Groete, Kiara Lodge
Hans H - Nov 2022
Algehele gradering
Nice clean apartment.
Jaco D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie goed vir klein kinders.
Kiara Lodge se terugvoer
Dankie dat jy inloer het, ons probeer ons oord so gemaklik as moontlik maak vir al ons gaste ons is bly dat jy dit geniet het.
Louw L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker met oorgenoeg aktiwiteite.
Kiara Lodge se terugvoer
Dankie, ons is mal oor terugkerende gaste, ons sien uit daarna.
Francesca D - Des 2022
Algehele gradering
Lovely stay with lots of activities for young children. We will be back.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Francesca, thank you so much for trusting us with your stay and taking the time to leave us such a great review. We are glad you enjoyed your holiday with us. We look forward to hosting you again soon. 🙂
Charlotte J - Mei 2022
Algehele gradering
Kiara - Restaurant toe.
Lees meerKiara Lodge se terugvoer
Hallo, baie dankie vir die terugvoer. Dit is baie waardevol vir ons aangesien dit ons help om areas van verbetering vas te stel. Ons is jammer dat die sluiting van die restaurant nie aan u gekommunikeer is nie en dus die genot van u verblyf beïnvloed het. Ons verskoning, ons hoop nie dit het jou afgeskrik om weer vir ons te kom kuier nie.
Heinz B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Kiara Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons is so bly ons kon steeds vir julle 'n genotvolle vakansie bied toe Eskom 'n bedreiging vir die pret ingehou het.
Nicolene S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangename plekkie. Die personeel se diens in die restaurant was puik.
Kiara Lodge se terugvoer
Dankie vir u resensie. Ons is verheug om te weet dat u aangenaam gebly het by Kiara Lodge en ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Reginald V - Mei 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Sasha-lee W - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Elanie V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker en ons kind dit baie geniet.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Elanie, Dankie vir u wonderlike resensie. Ons is verheug om te weet dat u, u gesinsvakansie by ons geniet het, al was dit vir 'n kort rukkie. Ons sien daarna uit om u weer te sien.
Lize-mari D - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons besoek was heel aangenaam.
Susann D - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige natuur, baie netjies.
Stephan V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker omgewing met besondere uitsigte, warm swembad groot teleurstelling, was af vir die 2 dae en dit was koud buite.
Linda D - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful location, beautiful property grounds and scenic surroundings.
Lees meerKiara Lodge se terugvoer
Dear Linda,
Thank you for staying with us and for sharing this wonderful feedback. We are delighted to know you had an enjoyable stay at Kiara Lodge. It was a pleasure hosting you and we hope you visit us again in the near future.
Regards, Kiara Lodge.
Theresa L - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, maar vir die prys - siende dat die swembad toe is en die speelkamer waar niks werk nie.
Willrene D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in 'n pragtige omgewing.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Willrene,
Ons geniet dit altyd om te hoor wat ons kliënte te sê het. Ons is bly ons kon van diens wees en waardeer die vriendelike woorde. Sien ons asseblief weer as daar nog iets is wat jy nodig het.
Groete
Kiara
Ronel D - Aug 2021
Algehele gradering
Kiara was vir ons bekend, daarom het ons dit gekies om te oornag op pad na ons vakansie bestemming.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi,
Ons vra om verskoning vir hierdie ongelukkige ervaring.
Dit is beslis iets waarna ons saam met die betrokke personeellid sal kyk.
Die gemak van ons gaste is vir ons uiters belangrik.
Ernest B - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Ernest B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Ernest,
Baie dankie vir u hersiening, en ons is verheug dat u albei u vakansie in ons berg skuilplek geniet het.
Theuns V - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was rustig, netjies en ons het dit geniet.
Kiara Lodge se terugvoer
Dankie vir u resensie Theuns. Ons is verheug om te weet dat u 'n aangename tyd in die oord gehad het, en ons sien daarna uit om u weer te verwelkom.
Groete, Kiara Lodge
Carika V - Mei 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Kiara Lodge se terugvoer
Beste Carika, dankie vir u resensie. Ons is jammer om te hoor dat u nie voldoende in die oord gebly het nie en vra om verskoning dat die swembad fasiliteit nie beskikbaar is nie weens nood instandhouding. Kontak u besprekings agent vir advies oor u terug betalings versoek. Dankie dat u Kiara Lodge besoek het en ons hoop om u weer te sien.
Douw S - Des 2020
Algehele gradering
Was awesome.
Lees meerAnke C - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike plek vir groot groepe met kinders.
Michelle M - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful landscape. Relaxing getaway.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Michelle,
Thank you very much for your feedback. It's great to know that you both thoroughly enjoyed your holiday.
Regards,
Kiara Lodge
Henning M - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n puik, skoon en gerieflike chalet in pragtige natuurskoon.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Trudi,
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is bly dat u almal 'n wonderlike vakansie kon geniet.
Groete,
Kiara Lodge
Ernest B - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, stil en rus vir jou siel.
Kiara Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u resensie Ann, en ons is bly dat u vakansie geniet het.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Elbie T - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker, maar kort aandag!
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Elbie, dankie vir jou resensie.
Ons vra om verskoning vir die swak helderheid van die swembadwater. Die warm weer veroorsaak dat die water effens muf word. Ons het met kommer kennis geneem van wat u in die swembad gevind het, en hierdie saak word intern ondersoek.
Ons installeer binnekort ekstra toerusting om ons WiFi-sein te versterk.
Groete
Chanrilize C - Nov 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Apie, Baie dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly dat ons vakansieoord albei aan u vakansieverwagtinge voldoen het.
Groete
Letitia E - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig en veilig.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Letitia, Baie dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly dat u albei u verblyf by ons oord geniet het. Ons sien daarna uit om u weer te sien.
Groete
Elizabeth N - Mei 2019
Algehele gradering
Picturesque.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Elizabeth,
Thank you very much. We are pleased that you all enjoyed every aspect of your recent holiday at our resort.
Regards
Alvina M - Jan 2019
Algehele gradering
Definitely a must see.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Alvina,
We appreciate your feedback and are pleased to read that you all enjoyed your recent family holiday at our resort.
Regards
Dries K - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig skoon. Lekker geslaap.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Andries, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle albei 'n ontspanne vakansie by ons pragtige oord geniet het.
Groete
Ansonet O - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en pragtig!
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Ansonet,
Baie dankie vir u hersiening, en ons is bly dat u gesin 'n lekker vakansie op ons oord geniet het.
Groete
Carine M - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Kiara Lodge se terugvoer
Goeiedag Carine,
Baie dankie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Groete
Amanda P - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker, sou graag wou langer bly maar die sisteem laat dit nie toe nie.
Lees meerKiara Lodge se terugvoer
Beste Amanda,
Baie dankie vir die oorsig van ons oord. Dit is wonderlik om te weet dat u gesin hul verblyf terdeë geniet het.
Ons sien uit daarna om u weer te sien.
Groete,
Kiara Lodge
Wynand V - Jun 2019
Algehele gradering
'n Baie lekker gesinsvriendelike vakansie, veral as jy kleuters het.
Kiara Lodge se terugvoer
Beste Wynand,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat u u onlangse gesinsvakansie by ons oord geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat jou kinders 'n goeie tyd gehad het.
Groete,
Kiara Lodge
Veronica V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, werkers is vriendelik en behulpsaam.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Veronika,
Baie dankie en ons is bly dat u almal u gesinsvakansie by ons oord geniet het. Dit was ons plesier om u te help om 'n onvergeetlike vakansie te geniet.
Groete
Danie G - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese en volledige vakansiediens op terrein.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Danie, Baie dankie vir u resensie en ons is bly dat u en u vriende 'n lekker vakansie gehad het.
Ons vra verskoning vir die probleem met die yskas in u chalet.
Groete
Tiaan S - Aug 2019
Algehele gradering
Nietjies en skoon. Sal weer aanbeveel.
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Tiaan,
Baie dankie vir u puik resensie, ons waardeer u ondersteuning, ons bied binnekort weer u en u gesin aan.
Groete
Elza V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Elza,
Dankie vir u insiggewende resensie. Ons vra om verskoning vir die aanvanklike probleme met die betaling by ontvangs.
Groete
Anneke B - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was puik!
Kiara Lodge se terugvoer
Hallo Anneke,
Baie dankie vir u resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Lizette D - Nov 2018
Algehele gradering
Mooiste plek.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Corne, baie dankie vir u vriendelike woorde. Groete
Sonja V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut ongelooflik.
Kiara Lodge se terugvoer
Beste Sonja,
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Dit was ons plesier om u as ons gas te ontvang.
Groete,
Kiara Lodge
Madelene S - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Renier H - Sep 2018
Algehele gradering
Prima!
Kiara Lodge se terugvoer
Beste Renier,
Baie dankie vir u resensie. Ons is bly dat u die verblyf geniet het.
Groete,
Kiara Lodge
Carina H - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasities.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Carina, Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is bly dat u almal u verblyf geniet het.
Groete,
Kiara Lodge
Carla D - Jun 2018
Algehele gradering
Gesinsvriendelik!
Lees meerKiara Lodge se terugvoer
Geagte Carla,
Baie dankie vir u gedetailleerde oorsig en vriendelike woorde. Dit is duidelik dat u hele familie elke oomblik van hul vakansie by ons oord geniet het. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom.
Groete,
Kiara Lodge
Henlie S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut met een woord "fantasties".
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Henlie, baie dankie vir u resensie en vriendelike woorde. Lisa sê ook baie dankie aan jou. Groete, Kiara Lodge.
Margaret M - Sep 2018
Algehele gradering
Whoa. What a place to be again and again. Everything was in order for visitors really. My team were so delighted and wish to book again.
Marli H - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkeer.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Marli, dankie vir u resensie. Ons is bly om te lees dat u albei, u verblyf geniet het en ons sien uit daarna om u weer te sien. Groete, Kiara Lodge.
Ferdi H - Apr 2018
Algehele gradering
'n Awesome plek. Aanvanklik was ons nie tevrede met die eenheid wat aan ons toegeken is nie, maar die vriendelike staf het ons tegemoed gekom en 'n ander eenheid gegee met 'n pragtige uitsig. Dit is daardie klein dingetjies wat mens laat praat van die plek en beslis weer sal besoek in die toekoms. Hou vol met jul goeie werk.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Ferdi, dankie vir u gedetailleerde oorsig en vriendelike woorde. Dit was ons plesier om u te help, om albei 'n aangename vakansie te hê. Groete, Kiara Lodge.
Carol C - Okt 2018
Algehele gradering
Plek om te ontspan.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Carol, Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om u weer te sien. Groete
Nico K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Nico, Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat u u verblyf geniet het. Groete, Kiara Lodge
Bernard R - Mrt 2018
Algehele gradering
Ideale vakansieplek vir oud en jonk.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Bernard,
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is bly om te lees dat u almal u verblyf geniet het.
Groete. Kiara Lodge
Werner R - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Elra D - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect family getaway in stunning setting.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Elra, Thank you very much and it's great to know that your family enjoyed their recent stay at our resort. Regards
Michael K - Aug 2018
Algehele gradering
Perfect base for a visit of Golden Gate National Park.
Lees meerKiara Lodge se terugvoer
Hi Michael, thank you very much for your review. Our apologies for both the lack of our heated pool and Wi-Fi during your stay, but both were a result of a power outage and we were waiting for technicians to repair them. Regards, Kiara Lodge.
Melissa L - Mrt 2018
Algehele gradering
Ideaal met 'n gesin van klein kindertjies.
Kiara Lodge se terugvoer
Liewe Melissa,
Dankie vir u resensie. Ons is bly om te sien dat u familie hul onlangse verblyf by ons geniet het.
Groete,
Kiara Lodge
Ernest B - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Ernest,
Baie dankie vir u resensie. Ons was bly dat u 'n rustige vakansie by ons oord gehad het.
Groete
Deon L - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, erg onvriendelike personeel.
Kiara Lodge se terugvoer
Hi Deon, Dankie vir jou resensie. Ons is jammer dat jy voel ons ontvangspersoneel was onprofessioneel. Ons het u klagte met hulle bespreek. Groete, Kiara Lodge
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Herma V - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker verby!
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Herma, dankie vir u resensie. Dit is wonderlik om te weet dat jy almal jou gesinsvakansie by ons resort geniet het. Groete, Kiara Lodge.
Chantel C - Sep 2017
Algehele gradering
Stunning. Value for money.
Kiara Lodge se terugvoer
Dear Chantel,
Thank you for your kind words and generous grading of our resort. It was a pleasure having you all stay with us.
Regards
Kiara Lodge
Karl T - Sep 2017
Algehele gradering
If we can, we will return.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
As ons kan, sal ons weer kom.
Die enigste negatiewe punt is dat jy deur die inventaris moet gaan om seker te maak alles is in orde. Die personeel is veronderstel om dit te doen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kiara Lodge se terugvoer
Dear Karl,
Thank you for your feedback and grading. We look forward to welcoming you both again in the near future.
Regards.
Kiara Lodge
Karien N - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Kiara Lodge se terugvoer
Liewe Karien,
Baie dankie, dit is wonderlik om te sien dat jou familie hul bergvakansie geniet het.
Groete Kiara Lodge
Marelize D - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker vakansie saam met kinders.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Marelize, Dankie vir u resensie en ons is bly om te sien dat almal 'n goeie tyd gehad het by ons oord. Groete Kiara Lodge.
Charlene D - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Charlene,
Dankie vir u resensie en ons is bly dat u almal u verblyf met ons geniet het. Ons is jammer dat ons ontvangs span nie onmiddellik aan u hulp verleen het nie.
Groete
Kiara Lodge
Lynette J - Aug 2017
Algehele gradering
Great.
Kiara Lodge se terugvoer
Dear Lynette,
Thank you very much and it is great to see that the whole family enjoyed their recent stay with us.
Regards
Kiara Lodge
Vyver K - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker blyplek maar het 'n kaggel gemis!
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Vyver,
Baie dankie vir u resensie en dit is goed om te sien dat u albei u verblyf by ons oord geniet het.
Groete
Kiara Lodge
Liezel V - Mrt 2017
Algehele gradering
2 volwassenes moes op baie ongemakilke banke slaap, maar die omgewing en res van verblyf was lekker.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Liezel,
Dankie vir u resensie en ons is bly om te sien dat u almal u verblyf geniet het. Ons groter eenhede word gewoonlik deur gesinne bespreek en daarom het een slaapkamer banke. Ons raai gaste aan om hul besprekings konsultant te adviseer oor watter slaapreëlings hulle verkies.
Groete
Kiara Lodge
Dave D - Okt 2017
Algehele gradering
Slaap.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Dave,
Dankie vir u resensie. Ongelukkig is die verskaffing van gaste met Wi-Fi in 'n bergomgewing nie so goedkoop as in 'n stad of dorp nie en daarom moet ons gaste betaal vir gebruik.
Groete.
Kiara Lodge
Anton C J L - Nov 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Kiara Lodge se terugvoer
Dear Anton,
Thank you for your wonderful review.
It was a pleasure to host you and we look forward to hosting you again in future.
Regards,
Kiara Lodge
Paul G - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Kiara Lodge se terugvoer
Geagte Paul.
Baie dankie vir u resensie en ons restaurant personeel waardeer ook u vriendelike woorde.
Groete
Kiara Lodge
- Kapasiteit: 106 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang