Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierie Kwaak Self-Catering Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Kierie Kwaak Self-Catering Units
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
W R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W R

Breathtaking surrounds.

Surrounded by breathtaking views, the sound of the stream running past the stoep, the air sweet with clean air. It was magnificent.

Ormond L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ormond L

Hemels.

Die natuur. Berge. Blomme. Waterstroompies. Ons huisie. "Home, far away from home (MARLOTHPARK).

Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer

Beste Ormond, ons is bly julle het die geniet hier in ons mooie vallei. Ons deel dit graag met ander.

Kierie Kwaak Self-Catering Units
Santjie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie D

Heerlike kuier en blyplek vir groep.

Ons het in die groot huis gebly. Baie gerieflik en uitstekend toegerus. Pragtige uitsig.

Eldorette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldorette D

Tuin, omgewing alles so rustig, mooi en ontspanne.

Die huis was perfek vir ons groep mense. Ongelukkig het die Kaapse storm ons verblyf kortgeknip.

Vidette R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette R

Wonderful, beautiful and tranquil place that focuses on sustainability. They have such kind and very friendly staff! I love the location - close enough to the town yet, perfectly secluded in the quiet Jonkershoek area to help you reset from a busy life. I will definitely return!

Thank you, loved it!

Louise C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Verwelkomende plekkie.

Sonja en haar man, is regtig pragtige mense en die woonstel het 'n wonderlike uitsig op die berge. Ons het regtig baie lekker gekuier en afgesluit van de wêreld.

Christa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Rustige verblyf in besige Stellenbosch.

Die verblyf is ruim en gerieflik. Die tuin is pragtig en voëllewe is 'n konstante bron van vreugde. Die plek is volledig toegerus vir loadshedding sodat mens nie daarvan weet nie.

Charel D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Absoluut stunning. Rus en vrede vir die siel.

Ek't weer besef die groot verantwoordelikheid wat ons almal het om ons omgewing en groen erfenis te bewaar. Bome, berge, voëltjies, paddas, diere, fynbos. en water. Die skoon bergwater was 'n belewenis om te drink Dankie dat ek en my eggenoot die skepping kon ervaar. Dankie Sonja en Koos van Zyl vir jul gasvryheid en omgee! Ons kom weer Kierie Kwaak toe.

Glynis S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis S

Kierie Kwaak was cost effective, in the location we wanted.

However, the unit we stayed in would benefit from some modernization and there was a problem with the plumbing in the bathroom which was not addressed during our stay although it was raised with the host.

Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer

Dear Glenys,
Thank you for your review.
I am happy to confirm that we found the problem with the plumbing and fixed it.
We are always open to any suggestions for modernization and would welcome comment from our guests.
Warm regards,
Sonja.

Kierie Kwaak Self-Catering Units
Derek O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek O

Die verblyf was baie gerieflik met goeie fasiliteite en alles was reg.

Sien sterre.

Gayle A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle A

Tranquil surroundings.

Was an ideal getaway place and in such close proximity to the Jonkershoek Nature Reserve for our hike. Gave my daughter and I time to relax and de-stress. There is a stunning area on the property where one can sit at the koi pond and enjoy a meal or a snack, or just take in the serenity.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige omgewing.

Dit was die ideale wegbreekplek naby aan Jonkershoek Natuurreservaat waar ons gaan stap het. Dit het vir my en my dogter tyd gegee om te ontspan en ontslae te raak van die spanning. Daar is 'n asemrowende area op die perseel waar jy by die koi-dam kan sit en 'n ete en versnapering kan geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Natalie A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

If you love birds, nature and no TV, this is the place for you!

What a find! Arrived as the sun was setting and the views from every direction was just awesome. The cottage has everything you need to stay for a while and self cater. The bed was comfortable and falling asleep to the sounds of frogs and gurgling water was magic. Tinka the Labrador came to greet and accepted all the hugs you wanted to dish out. I will be back as soon as possible. Thanks Sonja!

Claudia P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia P

Die Lage in den Bergen ist sehr schön. Einfach aber zweckmässig ausgestattet.Sitzmöglichkeit an einem kleinen sanft plätschernden Bach. Für Wanderer und Naturliebhaber ein Traum. Auch nach Stellenbosch ist es nur 8 km.

Empfehlenswert, wenn man auf Fernsehen verzichten kann. Dafür gibt es gut funktionierendes WiFi.

Maryke R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke R

Oulik, piekant, netjies, beeldskone natuur, vars lug, vars water, rus vir die siel.

Ek het lanklaas so lekker in 'n plekkie gebly soos by Kierie Kwaak. Dis naby genoeg aan alles, maar ver genoeg dat mens volledig kan uitrus. Mens bevind jouself tussen die berge, rustig en stil. Dis regtig amazing en ek kan nie wag om terug te gaan nie!

Dr Kolie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Kolie V

Netjies.

Skoon, maar te beknop vir 2 mense.

Karen V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Pragtige plek om te gaan rus, dit was baie netjies en skoon.

Daar was pragtige natuur. Dit is asemrowend mooi. Die eenheid was netjies en gerieflik. Ons het lekker gekuier en ontspan.

Este R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este R

Te kort.

Dis die tweede keer dat ons by Kierie Kwaak bly en ons sal weer daar bly! Dit is ongelooflik mooi en baie rustig.

Zonehl N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zonehl N

Gerieflik.

Sien sterre.

Johan W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Baie goeie waarde vir geld. Omgewing baie mooi en goed versorg. Net jammer daar is geen skoonmaakdiens nie. Ook nie 'n radio nie.

Warm water 'n uitdaging. Werk met gas en is nie baie effektief nie. Maak my hart seer om soveel water in die Wes-Kaap te mors. Toe later agtergekom: As jy nie warm water binne 20 sekondes het nie, draai kraan toe en begin weer. Om een of ander rede gaan die gasvlam baie maklik dood of steek nie aan nie. Badkamer baie beknop.

Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer

Beste Johan, met 'n gas warmwatergeiser, draai mens eers die warm water oop en as dit lekker warm is, voeg jy koue water soos nodig by. Dit laat die meganisme by die vlam opwarm en brand die geiser dan egalig. So nie, kan dit gebeur dat die temperatuur fluktueer. Gelukkig kry ons water direk van die berg en het ons nie 'n water tekort nie. Ons sou baie graag wou, maar ongelukkig was dit al spasie beskikbaar vir die stort en kan ons niks aan die grootte doen nie. Ons hoop jy het andersins jou verblyf en die omgewing geniet en sal ons weer besoek.

Vriendelike groete,
Sonja.

Kierie Kwaak Self-Catering Units
Diana M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M

Kort maar baie lekker oorgeslaap. Sal weer daar oorbly.

Skoon en baie gerieflike huisie. Alles wat jy mag nodig het, word voorsien. Ek was heel verbaas om self 'n tweepunt-muurprop te kry toe ons een soek. Die skoon en netheid van die eenheid was opvallend. Self 'n staanwaaier word voorsien vir die hitte wat ons ervaar het. Rustige omgewing. Plek word hoogs aanbeveel.

Riaan S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Perfekte ligging.

Ruim.

Karien Z - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien Z

'n Wegbreekplek duisend, rustigheid, natuurskoon, pragtige uitsig.

As jy wil wegbreek is dit die ideale plek. Die bergstroompie loop reg by die deur verby, dit is lowergroen en in die berg weg van die groot huis af. Die stort is bietjie knap, maar verder is alles baie gerieflik.

Karline D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karline D

Spasie is beperk, maar dis netjies en skoon en het als wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.

Gemaklik, pragtige omgewing.

Kobus V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Mooi plek!

Kierie Kwaak is 'n pragtige plek!

Marna C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marna C

Als in orde.

Sien gerus die sterre.

Adelle V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adelle V

Niks lekker gebly nie.

Ek weet nie wie dit so reël nie, maar ons was 2 enkelpersone in 'n eenheid wat vassit aan 'n ander een, met 'n gesin van 5. Hulle het so geraas dat ons nie kon wag om te ry nie. Verder het daar vanaf 16:00 die middag tot in die vroeë oggendure kloppende musiek van iewers af gekom. Dit is stiller by my kantoor in die stad as wat dit daar was waar ons vrede gaan soek het. Verder is die plekkie belaglik klein. 'n Mens moet uit die bad- of slaapkamer gaan om te kan aantrek. En daar is net twee opsies om te wees, of voor die stoof wat buite werking was of in die piepklein kamer, waar jy letterlik sydelings moet beweeg om uit te gaan. Die toaster was ook erg vuil met vorige gaste te kaas en krummels nog daarop. Nee wat. Ek kon nie wag om te ry nie. Net spyt ek moes my geld so mors.

Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer

Beste Adelle, Dankie dat jy ons daarop gewys het dat die stoof nie werk nie. Dit is ‘n splinternuwe gasstoof en het ons ondersoek ingestel. Ons kon egter geen fout vind nie. Mens gebruik die aansteker om die branders aan te steek. Ons foto`s op LekkeSlaap is baie duidelik en dit laat geen illusie hoe ons eenhede saamgevoeg is en hoe groot die vertrekke is nie. Het jy nie gekyk voor jy bespreek het nie? Dan is daar tog geen klagtes nodig na die tyd nie. Ons versoek ons gaste om ander gaste in ag te neem. As jy ons gekontak het, sou ons hulle versoek het om sagter te praat. Na jou sms was ons 8:45 by jou voordeur maar was julle ligte reeds af en wou ons nie pla nie. Ons kon geen harde kloppende musiek hoor nie en was die ander gaste ook nie daarvan bewus nie. Ek vra groot om verskoning vir die vuil rooster. Gelukkig het jy net 50% van die bespreking betaal en was die vermorsing darem nie te groot nie. Vriendelike groete, Sonja van Zyl

Kierie Kwaak Self-Catering Units
Ivan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V

So tuis soos by jou eie huis.

Van al die plekke wat ek in Stellenbosch gebly het, is dit die beste. Baie vriendelike en aangename mense wat jou laat tuis voel. Baie, baie skoon en netjiese wooneenhede. Sal verseker Kierie Kwaak my Stellenbosch verblyf maak.

Nanet V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanet V

Heerlike plek in die beeldskone natuur waarvandaan 'n mens Stellenbosch kan verken.

Kierie Kwaak is in 'n lieflike area geleë en maak voorsiening vir ontspanning in die natuur. Die stilte en privaatheid is 'n groot pluspunt. Die eienares laat 'n mens dadelik welkom voel - ook met haar persoonlike kontak in reaksie tot die bespreking. Al kritiek is dat die water in die stort onreëlmatig in temperatuur en toevoer is, maar die ligging en die res van die praktiese toegeruste plekkie maak definitief op daarvoor.

Kierie Kwaak Self-Catering Units se terugvoer

Beste Nanet,
Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons water voorsiening kom direk van die berg. As gevolg van die lae watervlak wat ons tans beleef gebeur dit soms dat sediment in die water voorkom wat die filter in die gas-geiser affekteer, onreëlmatige toediening en temperatuur kan veroorsaak. Ons gaan die filters gereeld na, maar sal nou addisionele filters installeer om die probleem met die warm water uit te skakel. Vriendelike groete,
Sonja.

Kierie Kwaak Self-Catering Units
Betsie L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie L

Baie mooi natuurskoon en stilte.

Die plek is ideaal geleë. Rustig, stil en pragtige omgewing, maar nagenoeg aan Stellenbosch.

Riana D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Heerlike ervaring binne natuur.

Netjiese huis in 'n asemrowende omgewing. Het heerlik herlaai in die stilte van die natuur, veral die agterstoep met die plantegroei en water wat mens kan hoor vloei. Dankie vir die blomme op die sytafeltjies; dit gee mens die idee dat die eienaars/bestuurders gasvrye mense is en elke besoek ernstig opneem. Sal definitief weer kom.

Ruan M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ruan M

Beautiful surroundings, but accomodation not that great.

There was no welcome by the owners of the premises, and there was not enough clarity where to go. Space of units very small for the amount you pay per night. Moreover, the shower facilities were very bad - either the shower just had very hot or cold water and alternated between these two extremes.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pontrieux-plaas, Jonkershoek, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmN2UwMTk3LTRmNjQtNDA1Mi05OTNlLTQ3YmU0M2MwOGY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Pontrieux Farm Jonkershoek 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959448367429 18.914091736078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang